In memoriam
Op hierdie blad bring LitNet hulde aan diegene
wat ons lewens geraak het.
On this page LitNet pays tribute to those
who have touched our lives.
’n Onwaarskynlike gesprek met Karel Schoeman
2017-05-05"Byna-byna het ek Die verhaal van Elandskloof aan Karel Schoeman opgedra."
Die laaste reis: Nicol Stassen oor Karel Schoeman se laaste woorde (video)
2017-05-04Nicol Stassen het op Protea Boekhuis se Kaapse skrywersfunksie uit Karel Schoeman se laaste korrespondensie met hom voorgelees en gepraat oor die Schoeman-boeke wat vanjaar nog by Protea sal verskyn.
SA Akademie vir Wetenskap en Kuns: Karel Schoeman
2017-05-04"Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns betreur die oorlye van een van Afrikaans se mees bekroonde skrywers. "
Huldeblyk aan Karel Schoeman – ’n Lewe en oeuvre wat getuig van ’n inwaartse reis in die teken van gasvryheid teenoor die laaste gas
2017-05-04"Vir sommiges mag dit te morbied klink, maar die ars moriendi is ’n fyn kuns wat in die lewe en werk van Karel Schoeman op ’n meesterlike wyse beoefen is. In ’n dood-ontkennende samelewing huldig ek hom daarvoor."
Karel Schoeman (26 Oktober 1939 – 1 Mei 2017): ’n Persoonlike waardering
2017-05-03"Solank as wat Afrikaans gepraat sal word, en selfs langer, sal Karel Schoeman se naam gehuldig word. Sy plek in die Afrika-letterkunde en die wêreldletterkunde sal nooit gevul kan word nie."
Karel Schoeman (1939–2017), ’n oorsig oor hierdie lewe
2017-05-02Human & Rousseau en NB-Uitgewers verneem met leedwese van die afsterwe van een van ons grootste Afrikaanse skrywers.
Karel Schoeman: Historiese romans en die historiese raamwerk
2017-05-02"Watter insigte bied die romanskrywer aan die geskiedenisstudent?"
Enkele woorde oor Henning Snyman
2017-04-07"’n Opvallende kenmerk was dat hy sy uitstaande intellek met sy geloof kon integreer, en die insigte van die wetenskap as deel van die goddelike openbaring geïnterpreteer het."
Herinneringe aan Henning Snyman, my professor
2017-04-03"Jare nadat hy my dosent was, was hy steeds my mentor. Om eerlik te wees, ek het die laaste 13 jaar nie ’n enkele gedig op papier of selfs op die internet gepubliseer voordat ek dit eers vir sy mening gestuur het nie."
Remembering Uncle Kathy
2017-03-30"There are many small memories of him: his diligence, his kindness, and sitting next to him on a flight from Washington to Ottowa as he read the proofs of one of his books. But there are two incidents that stand out."
Ahmed Kathrada, the librarian of Robben Island
2017-03-30"RIP Great Soul. I will carry your words with me for the rest of my days. And may they name a library in your honour one day soon."
Ben Dehaeck: Die man wat wou sterf in ’n kreatiewe oomblik
2017-03-16"Uit sy onuitwisbare passie het ’n menigte dinge gegroei: besielde studente, suksesvolle teatermakers, talle teaterproduksies, ’n eksperimenteleteatergroep, eie tekste en verwerkings, kinder- en jeugteater, poppespele en die Breughel as gemeenskapsteater in ’n bruin woonbuurt tydens die apartheidsjare."
’n Veertjie vir Albie Louw
2017-02-07"Met die tortelduifie se gekoer in die begeleiding, sal ek elke keer as ek daarna luister, onthou dat Albie ’n deel was van my lewe."
Albie Louw (1926–2017)
2017-02-07Albie Louw en Nico Carstens is op dieselfde dag, 10 Februarie 1926, gebore. Op 26 Julie 2010 het die ATKV dié twee konings van die Afrikaanse ligte musiek vereer.
Piet Rympies Swanepoel: Huldeblyk aan my pa
2017-01-19"Ek onthou my pa saans in die lig van die ou stormlantern, waar ons saam by die kombuistafel sit en prentjies teken het."
Marga van Rooy oorlede
2017-01-16Die baie bekende aktrise Marga van Rooy is op Sondagmiddag 15 Januarie oorlede.
Remembering a magician: A tribute to the memory of Judith Mason
2017-01-16"Judith Mason was without any doubt a maestro. Her paintings are meticulously crafted."
Streek (vir Judith Mason) deur Johann de Lange
2017-01-09Hierdie gedig is by die gedenkdiens van Judith Mason voorgelees deur haar kleinseun, Simon Attwood, en ook op die gedenkbladsy afgedruk.
In memoriam: Johan Malherbe
2016-12-07"Johnny wat nooit ophou gym nie. Johnny die superster van Kaapse verhoë in die 70’s. Johnny van Nerina Ferreira, Johnny van funny tantrums, Johnny die cowboy, die modeman ..."
By die gedenkdiens van Jans Rautenbach
2016-11-22"Elke persoon wat wou, het ’n kans gekry om te getuig hoe hy hulle gehelp het - en op watter manier. Hierdie was nie die fliekman nie. Tog was dit steeds die dromer."
