In memoriam
Op hierdie blad bring LitNet hulde aan diegene
wat ons lewens geraak het.
On this page LitNet pays tribute to those
who have touched our lives.
A tribute to Poet Laureate Keorapetse “Bra Willie” Kgositsile
2018-01-25"I was heartened by the realisation of many that all the young generation needed to do was dip into your intellect and swim in your poetry to appreciate better the work that has been done. There was no need to reinvent the spear. The time was to accept the spear from the hands of the elders, and charge forward."
Tribute to Keorapetse William "Bra Willie" Kgositsile
2018-01-09"You walked stride by stride with giants. And, when the time came, you returned to us, held our hands and helped us take baby steps."
In memoriam: Keorapetse Willie Kgositsile – A letter by Breyten Breytenbach
2018-01-04"He lived as if he was a reed for the tunes and the rhythms and the winds of his time, and in that he was the reed of our turbulent passage on earth, perhaps transmitting a very ancient song to us."
Hulde aan Richard van der Ross: ’n Kuiper se laaste hou teen die hoepel
2017-12-22"Wysheid, wyse man, besonderse mens."
Richard van der Ross: politieke aktivis én ‘n gentleman
2017-12-15"Dicky van der Ross het bewys dat beskaafdheid, passie en goeddeurdagte debatvoering ’n hele nasie kan transformeer. Dit het ’n onuitwisbare merk op my, en ek glo my medestudente, gelaat. Ons kon nie anders as om dieselfde droom te leef nie. Hiervoor sal ek hom altyd onthou."
Deon Stewardson – ’n huldeblyk
2017-11-28"Ek beskou toegewyde akteurs as die unieke boublokke van ’n kultuur – wat die mens vastrapplek gee; ’n holte vir die voet. ’n Kussing vir die kop. Dit was dalk die laaste keer wat ek Deon gesien het."
In memoriam: Coen Stork (1928–2017)
2017-10-30"Na 89 jaar is nu een einde gekomen aan een rijk leven. Voor velen zal Coen Stork voortleven als een kostbare herinnering: een betrokken diplomaat, een erudiete man met gevoel voor humor en zeer aimabel."
’n Huldeblyk aan Chris Fourie
2017-10-23"Chris was Kapenaar toe hy sy laaste asem uitgeblaas het. Mens kan maar sê sy trein het die Paarlstasie binnegestoom. Vir die man wat nog nie uitgespeel was nie. Hy sou nog graag die tamboer wou slaan. Hy sou nie graag sy uurglas wou laat leegloop nie."
"Eindelik dood en stil het hulle gedink ek is": ’n huldeblyk aan Ryk Hattingh
2017-10-19"Ons sal jou boeke herlees en saam met jou huil oor alles waaroor ons nog nooit genoeg gehuil het nie. Ons sal jou stem steeds hoor: daarvoor het jy gesorg."
Ryk Hattingh: A tribute to my friend
2017-10-12"Ryk Hattingh was fearless and melancholy and caring and mad and good and contrary and generous, and had more originality in his little finger than most people have in a lifetime."
Ryk Hattingh: “Hy was iemand wat die lewe gevréét het.”
2017-10-11"Ryk het gesê hy probeer die onmoontlike met Huilboek: hy probeer vir Outa Toon, wat dood is, lewend maak. Ek wens ek kon so iets regkry. Ek wens ek kon vir Ryk terugsit in sy huis, terug in die lewe waarin hy hom so verlustig het."
In memoriam: Ryk was genadeloos eerlik
2017-10-11"Ryk Hattingh was ’n anargis wat ’n genadeloos eerlike sin kon skryf."
In memoriam: Ryk Hattingh (26 Julie 1957 – 10 Oktober 2017)
2017-10-10"Skrywer en vertaler Zirk van den Berg het NB-Uitgewers vanuit Nieu-Seeland ingelig oor Hattingh se afsterwe vanoggend, 10 Oktober 2017. Hy is oorlede aan ’n hartaanval. Hy laat sy vrou en drie kinders agter."
Huldeblyk aan André Rossouw
2017-10-05"Speel kón hy – op die verhoog, op die mikrofoon, op die televisie en op aarde."
Jan du Plessis: gesinsman, ingenieur, akademikus, ruimtepionier
2017-08-21"Jan was ’n internasionaal gerespekteerde ruimtedeskundige, en minder as ’n jaar gelede nog, ten spyte van verswakkende gesondheid, een van die hoofsprekers by ’n ruimtekongres van 4 000 afgevaardigdes in Meksiko in September 2016."
Hennie Serfontein (1933–2017): Afrikaner buite die laer
2017-07-31"Maar Hennie [Serfontein] kan in vrede rus: hy het enduit geleef en gewerk soos sy gewete aan hom voorgeskryf het."
Raymond Chikapa Enock Phiri (23 Maart 1947 – 12 Julie 2017)
2017-07-17"Vir Phiri was musiek ’n sielsroeping. Dit het voorkeur gekry bo roem en rykdom. Sy nalatenskap is ’n testament vir die feit dat regte musiek nie lieg nie."
Huldeblyk aan Suna Venter
2017-07-03"Maar ondanks druk, pleidooie dat jy moet terugstaan, moet rus en skuil, het die skraal vrou met die afgetakelde lyf uitgestaan, voor geloop."
PG du Plessis – die hoekwoord in Afrikaans se mooiste sin
2017-06-21"Hy het verstaan wat min onder ons verstaan, want net iemand wat mense liefhet soos wat hy mense liefgehad het, kan hulle teken soos wat hy hulle geteken het."
