Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Festival voor het Afrikaans 2018: 22 en 23 September 2018

LitNet NeerlandiNet 2018-06-19

Op 22 en 23 september 2018 vindt in de Brakke Grond in Amsterdam de vierde editie plaats van het Festival voor het Afrikaans (voorheen Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam). Optredens en concerten zijn er onder andere van: Laurika Rauch, Gert Vlok Nel, Sandra Prinsloo, Antjie Krog, Die Wasgoedlyn en Zelda la Grange.

Persvrystelling: Meer as 50 museums reeds gesluit en ’n verdere 50 in gevaar

LitNet Leefstyl 2018-06-12

"Wêreldwyd word museums as bewaarders of beskermers van kultuurgoedere beskou, en in Suid-Afrika verkeer die daarmee gepaardgaande kultuurbewussyn in ’n krisis."

Die pasiënt as vennoot deur Dawie van Velden: ’n resensie

Dave Pepler Resensies 2018-06-12

"Wat hierdie werk nog meer indrukwekkend maak, is die eenvoud en toeganklikheid van die teks. Ek wil graag voorstel dat dit verpligte leesstof word vir jongmense juis omdat die skrywer pleit vir ’n lewenslange betrokkenheid en verantwoordelikheid vir ons eie gesondheid."

In glas deur Nicola Hanekom: ’n resensie

Temple Hauptfleisch Resensies 2018-06-08

"In glas is daardie betreklik rare verskynsel, ’n aanbiedinggerigte en hoogs speelbare verhoogteks wat absoluut vrá om in opvoering beleef te word, maar een wat terselfdertyd ook ’n uitdagende, dog leesbare, drama is wat net so dringend vra om indringend ontleed en bespreek te word."

All the money in the world: ’n filmresensie

Suzette Myburgh Film 2018-06-07

"As jy hou van ’n veelvlakkige drama, gaan kyk gerus hierdie een."

Grapkas-kompetisie: ’n onderhoud met Wikus du Toit

Naomi Meyer, Wikus du Toit kykNET Portaal 2018-06-06

"Dis nie net hierdie nasie wat nodig het om te lag nie, dis die hele wêreld! kykNET se Grapkas is ’n nuwe broeikasprojek waarin ons hoop om nuwe skryftalent vir TV-komedies te ontdek."

2018 Hayfees: Die gesondheidsnadele van eentaligheid

Hans Pienaar Feeste 2018-06-04

"Tweetaligheid maak jou nie minder lomp nie. Maar dit lei daartoe dat jy veel vinniger as eentaliges van ’n beroerte sal herstel. Dit bevorder ook jou konsentrasievermoë tot ’n aansienlike mate."

Catching feelings: film review

Réney Warrington Lifestyle and entertainment 2018-06-04

"It’s a beautifully shot, warm and fuzzy love letter to Joburg. Joburg is, as a matter of fact, the strongest and most interesting character in the movie. The rest pale in comparison, unfortunately."

2018 Hayfees: Wanneer gaan die kapitalisme dan nou eindig?

Hans Pienaar Feeste 2018-06-03

"Marx was ook nie juis geesdriftig oor sosialisme indien dit nie uit die middelklas ontstaan nie. Indien sosialisme posvat in ’n omgewing van wanhoop en gebrek, sal dit net lei tot ’n veralgemeende skaarste van alles."

2018 Hayfees: Die era van gelukkige toeval

Hans Pienaar Feeste 2018-06-01

"Reis 10 000 km na die Hayfees, trotseer die Walliese weer, parkeer ’n myl ver, ploeter deur die modder en jy sal genoeg hooi maak vir enige winter wat mag kom, dit belowe ek."

2018 Hayfees: Dink jy jou werk is nutteloos?

Hans Pienaar Feeste 2018-05-31

"Dis moeilik om Graeber se idees nie op Suid-Afrika se burokrasie toe te pas nie. Heelwat van die kaders wat in die regering  opgeneem is, lyk nie of hulle weet wat hulle doen nie. Maar sou hulle dink hul werk is nutteloos?"

2018 Hayfees: plek, verhaal, taal en veerkragtigheid

Hans Pienaar Feeste 2018-05-30

"Taal self is die draer van verskil eerder as ooreenkoms, en skryf is die enigste proses wat dit werklik vas kan vang – vir die vlietende oomblik dat die leser hom of haar daaraan wy."

2018 Hayfees: ’n model vir die lewensvatbaarheid van minderheidstale

Hans Pienaar Feeste 2018-05-29

"Waar in Suid-Afrika die ontwikkeling van minderheidstale vlytig afgeskaal word, is die bevordering van Wallies een van die hoekstene van ’n onderneming wat derduisende besoekers na Wallis bring en die node is van ’n netwerk wat nou al oor vyf lande strek."

Solo – A Star wars story: film review

Réney Warrington Film 2018-05-28

"Instead of exploring new ideas, new fertile ground, the familiar Star wars concepts were simply reused."

2018 Hayfees vier vrouestemreg se eeufees

Hans Pienaar Feeste 2018-05-28

"Die jaarlikse Hayfees in Wallis het die naweek begin en 100 jaar nadat vroue die stemreg in Brittanje gekry het, is dit gepas dat vroue die program oorheers. Om hierdie eeufees te vier, het  die bestuur die verrigtinge afgeskop deur ’n lys van die 100 mees invloedryke vroueskrywers in Engels sedert 1918 te publiseer."

Die Springbok Nude Girls is terug met nuwe musiek en toer weer!

Stephen Fourie Musiek 2018-05-28

"Na ’n spontane samekoms en suksesvolle toer verlede jaar besef die groep dat die inspirasies wat hulle in die eerste plek saamgebring het, steeds daar is. Hulle vind ook dat hul ondersteuners nog net so honger soos voorheen is vir hul musiek."

Eerste Kanna in die sak vir nuweling van Die Meermin-kompleks

Marli van Eeden, Dianne Du Toit Albertze Onderhoude 2018-05-23

"Die toekenning wys vir my dat daar hoop is vir mense wat in die 'ander' boksie geplaas word. Dat die ongehoordes ook ’n stem kan hê, en dat mense begin bereid word om regte stories te hoor en nie net stories wat gekondisioneer is as die waarheid nie."

Persvrystelling: Werkswinkels oor Woordfeesaansoeke vir 2019

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-05-23

"Belangstellendes wat graag meer wil weet oor die aansoekprosedure en die manier waarop die beoordelaars voorleggings oorweeg met die oog op die samestelling van die feesprogram, kan een van twee werkswinkel-inligtingsessies oor Woordfeesaansoeke bywoon."

The demon bride: ’n teaterresensie

Maryke Roberts Teater 2018-05-23

"Louis Viljoen se The demon bride is tans by die Fugard-teater in Kaapstad te sien. Die kort opsomming van die storielyn is dat dit trouseisoen in die wynlande is en almal kom bymekaar om die troue van Amelia en Raymond te vier."

The Sound of Music by die Kunstekaapteater: ’n teaterresensie

Danie Botha Teater 2018-05-17

"’n Mens beleef iets heel besonders. Elke faset van dié geliefde musiekspel word heerlik bevredigend en afgerond aangebied."

Top