
LitNet het een gelukkige leser die geleentheid gegee om ’n geskenkpakkie van liefdesverhale te wen, perfek vir die lui-lekker somervakansie.
Baie geluk aan Thealene Jansen van Rensburg van Bloemfontein, die wenner van die kompetisie!
Die wenner is bepaal deur middel van ’n gelukstrekking.
Dankie aan NB-Uitgewers, wie die boeke geskenk het!
Thealene wen die volgende boeke:
In my drome
Malene Breytenbach
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624086239

Ter wille van geluk
Naretha Franken
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624086284

Omdat jy my liefhet
Elsa Winckler
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624086178

Keur 18
Ena Murray
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624084877

Melodie Omnibus 3
Malene Breytenbach, Elsa Hamersma, Annelize Morgan
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624084679


