Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Drama-doenig: ’n gesprek met opkomende teatermakers
2018-05-16"Opkomende teatermakers Des-Lee McKenzie, Du Toit Albertze en Igna Botha het met die voorsitter van VER[r]AS, SZ Minnaar, in gesprek getree oor hoe hulle die huidige Afrikaanse teaterlandskap in Suid-Afrika ervaar." Hier is foto's en ’n video-opname van die geleentheid.
Mark Felt: ’n filmresensie
2018-05-16"Mark Felt is ten spyte van die stewige skeut heldeverering ’n boeiende drama wat aanbeveel word vir geskiedenisvrate en politieke diere."
Foto's: Kanna-wenners van die KKNK 2018
2018-05-14Die Kanna-wenners in die 15 kategorieë, wat twee nuwe kategorieë vir tegniese uitnemendheid en beste teaterontwerp insluit, is Sondagaand 13 Mei by ’n spesiale geleentheid op Nasdak in Kaapstad bekend gemaak.
You suck! (And other inescapable truths): agtergrond en indrukke
2018-05-14"Die geleentheid om jou storie te kan vertel en sodoende direk met ’n gehoor te kan kommunikeer is die rede waarom Klara in die eerste plek besluit het om drama te studeer."
Press release: Slave Route Challenge
2018-05-10Slave Route Challenge: Sunday 13 May 2018 in Cape Town
NRNNSA slaan die spyker op die kop
2018-05-10"Die produksie NRNNSA, nuutgeskrewe deur talentvolle jongelinge, slaan die spyker op die kop en bewys dat vandag se teater nie skroom om moeilike vrae te vra nie. Daar is geen heilige koeie nie en die geselskap van NRNNSA huiwer nie om kwessies aan die orde van die dag op die naam te noem nie. Die toneelstuk is op die man af. Dis tong-in-die-kies, die dialoog is pittig en die temas uiters relevant."
Sasolburg: Common “birds” of South Africa: ’n onderhoud met Candice von Litsenborgh en Daneel van der Walt
2018-05-09"Daar is ook sterk sosiale kommentaar in die stuk en alhoewel jy vir die karakters (en ’n bietjie ook vir jouself) lag, kom daar temas van onderdrukking en vooroordeel deur wat nie geïgnoreer kan word nie."
Darling Collection word dARTling
2018-05-09"Dit was nog eens ’n besonderse geleentheid om die fees in Darling by te woon. Die volgende fees gaan interessant wees, want die idee van die Darling Collection was samewerking tussen Europeërs en mense van Afrika wat baie wysheid in pag het. Die idee agter dARTling is om die kennis van die Europese studente en die talent op eie bodem te laat werk."
’n Blik op die toekomswaarde van Afrikaans
2018-05-08"Ek weet dat dit vir sommige taalaktiviste nie genoeg is dat mense net Afrikaans praat nie – dit moet op tersiêre gebied ook prioriteit geniet. En ek stem gedeeltelik saam, maar Afrikaans gaan moet leer om ander tale te omarm, sodat die taal nie op ’n eiland groei nie."
Suidoosterfees 2018: Wat is die toekomswaarde van Afrikaans? – Conrad Steenkamp
2018-05-08"Daar bestaan ’n noue band tussen die ekonomiese waarde van Afrikaans en die lewenskragtigheid van die taal as huis- en onderrigtaal. Ook ouers se persepsies hieroor, positief of negatief, speel ’n sleutelrol."
Cape Town Ramadaan & Lifestyle Expo 2018: fotogalery
2018-05-07"Van Vrydag 4 Mei tot Sondag 6 Mei het die Radio 786 Cape Town Ramadaan & Lifestyle Expo 2018 by Kaapstad se Internasionale Konvensiesentrum (KIKS) plaasgevind. Menán van Heerden het foto’s geneem van die Nikaah- (huwelik-) seremonie en die uitstalling From the cradle to the grave (insluitend Kaapse Moslem-Afrikaans, Arabiese Afrikaans en die geboorte van Islam aan die Kaap)."
Hoe maak jy jou kind lief vir lees? Wenners aangekondig!
2018-05-07LitNet het lesers gevra vir raad oor hoe om jou kinders aan te moedig om te lees en ’n liefde vir lees by hulle te kweek. Hier is die kompetisiewenners!
Suidoosterfees 2018: Wat is die toekomswaarde van Afrikaans? – Christo van der Rheede
2018-05-03"’n Taal sonder toekomswaarde is ’n dooie taal. Niemand praat dit meer nie en niemand gee daarvoor om nie! Dit is nie die geval met Afrikaans nie."
Suidoosterfees 2018: ’n teateroorsig
2018-05-03"Dit is die ideale plek vir ons samelewing en die Kaapse omgewing om hande te vat, saam te lag en vermaak uit die boonste rakke te geniet."
Suidoosterfees 2018: Wat is die toekomswaarde van Afrikaans? – Anne-Marie Beukes
2018-05-03"Hierdie woorde van Jakes Gerwel, nl 'die grammatika van saamlééf in geregtigheid', is ’n sleutel waarmee die waarde van ’n toekoms in en vir Afrikaans oopgesluit kan word, ’n toekoms wat ’n naasbestaan tussen al die ander tale in ons land insluit."
Jong Matie-student bekroon as “beste opkomende kunstenaar” by WoordTROfees: ’n onderhoud met Carla Smith
2018-05-03"Die kunste verwelkom nuwelinge, maar daar is nie tyd vir tydmors of ’n passasier wees nie – as jy hard werk en met nuwe idees vorendag kom, wil ek glo dat daar ’n toekoms kan wees."
Wonderlus: ’n filmresensie
2018-05-02"Om die waarheid te sê, ek het ook nog nie iets soortgelyks in Engels of vertaalde vorm gesien nie. Dis die millenniërs wat worstel met die liefde – wat iewers tussen die wonder en die lus van die titel lê."
Cape Town Ramadaan & Lifestyle Expo 2018: ’n onderhoud met Fatima Allie
2018-05-02Van 4 tot 6 Mei 2018 vind die Cape Town Ramadaan & Lifestyle Expo 2018 by Kaapstad se Internasionale Konvensiesentrum (KIKS) plaas. Menán van Heerden het met Fatima Allie gesels oor haar passie vir Afrikaans, asook die viering van erfenis, kultuur en Islam in die suidelike halfrond.
Wonderlus se Johan Cronjé: Aweregs, natuurlik en gemaklik
2018-05-02"Ek wou ’n fliek maak wat die romantiese ideaal op sy kop draai."
7 Days in Entebbe: ’n filmresensie
2018-04-30"As die kompleksiteite van Suid-Afrika se woordestryd oor wie se land dit is ’n mens wil oorweldig, gee hierdie film oor Israel/Palestina nogal perspektief."
