Wen!
Stuur jou woord voor middernag op 10 Desember 2018 aan [email protected].
Rudie van Rensburg se Afrikaanse woord van die jaar is “dagbreek”:
"Ná byna ’n dekade van nag onder Zuma het daar immers nou ’n nuwe dag in Suid-Afrika gebreek."
Wat is jou #litnetwoord2018? Neem hier aan die kompetisie deel.
- Lees hier inskrywings I, inskrywings II en inskrywings III.