
Wen!
Stuur jou woord voor middernag op 10 Desember 2018 aan litnetwoord2018@litnet.co.za.
Die redaksie van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal deel hul mees aktuele woorde van 2018:
- vergrypkyk (binge watching)
- gryswater
- grondgryp
- rommelstatus
- demoondwelm
Wat is jou #litnetwoord2018? Neem hier aan die kompetisie deel.
- Lees hier inskrywings I, inskrywings II en inskrywings III.

