Wen!
Stuur jou woord voor middernag op 10 Desember 2018 aan litnetwoord2018@litnet.co.za.
Ernst Kotzé se Afrikaanse woord van die jaar is “populisme, as die dryfveer vir politieke korrektheid, van die kant van beide die ANC en die EFF om volgende jaar se verkiesing te probeer wen.”
Wat is jou #litnetwoord2018? Neem hier aan die kompetisie deel.
- Lees hier inskrywings I, inskrywings II en inskrywings III.


