Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Jacques Brel: 5e Gents Colloquium over het Afrikaans

Herman Meulemans NeerlandiNet 2018-10-09

"In Vlaanderen pakken de grote schouwburgen nu uit met een grote muzikale hommage aan Jacques Brel, die op 9 oktober 1978, juist 40 jaar geleden, in Frankrijk overleed. Ook in Zuid-Afrika spreekt de zanger, componist en tekstschrijver nog altijd tot de verbeelding."

Persvrystelling: Al die wenners van die ATKV-Tienertoneelfinaal 2018

LitNet Teater 2018-10-08

Jong voornemende teatermakers het die afgelope week die Roodepoortteater se verhoog warm gespeel, gehore vermaak, ontroer en bekoor om uiteindelik ’n kans te staan om as die wenner van die 54ste ATKV-Tienertoneelfinaal bekroon te word. Hier is die wenners!

Aardklop-toekennings 2018: Wenners bekendgemaak

LitNet Aardklop 2018-10-05

"Na hierdie Aardklop-week, van grootse teater en selfs groter diepte voel ons verander, verbeter, verryk. Geluk aan al die kunsmakers, teatermakers en vermakers!"

Aardklop-toekennings 2018: genomineerdes bekendgemaak

LitNet Aardklop 2018-10-05

“Die kreatiwiteit en gehalte van die werk by vanjaar se fees het ons genoop om ekstra toekennings te gee.” Hier is die genomineerdes!

Aardklop 2018: Olu Oguibe deel van visuelekunsprogram

LitNet Kuns 2018-10-05

"Konseptuele kunstenaar Olu Oguibe se blombedding van 23 meter met 4 000 lewende pienk en wit petunias herdenk elke jaar van Nokuphila Kumalo se kortstondige lewe, en roer ook die kwessie van geslagsverwante geweld aan."

Etienne van Heerden Veldsoirée 2018: fotogalery (4/4)

LitNet Feeste 2018-10-04

Vanjaar se Etienne van Heerden Veldsoirée, wat onlangs in Cradock en Somerset-Oos aangebied is, het ’n Kelderkelkie vir die organiseerders en besoekende skrywers in die kelder van die Victoria Manor Hotel aangebied. Foto’s is deur Izak de Vries, Johan Kotzé en Etienne van Heerden verskaf.

Etienne van Heerden Veldsoirée 2018: fotogalery (3/4)

LitNet Feeste 2018-10-04

Die tweede Etienne van Heerden Veldsoirée is pas verby, en lesings en voordragte is onder meer in die Victoria Manor Hotel op Cradock en by Buffelshoek Dirosie Lodge buite Cradock aangebied. Foto’s is bygedra deur Johan Kotzé, Amy Coetzer, Izak de Vries, Etienne van Heerden en Menán van Heerden.

Etienne van Heerden Veldsoirée 2018: fotogalery (2/4)

LitNet Feeste 2018-10-04

Tydens die pas afgelope Etienne van Heerden Veldsoirée is ’n veldskool vir ontwikkelende skrywers in die Victoria Manor Hotel op Cradock aangebied. Veldsoiréegangers het ook vanjaar ’n middag in Somerset-Oos deurgebring, in samewerking met die Jakes Gerwel Stigting. Foto’s is verskaf deur Amy Coetzer, Johan Kotzé, Izak de Vries en Etienne van Heerden.

Etienne van Heerden Veldsoirée 2018: fotogalery (1/4)

LitNet Feeste 2018-10-04

Tydens die onlangse Etienne van Heerden Veldsoirée, deur Darryl David georganiseer,  het soiréegangers die Cradock Vier-gedenktuin by Cradock, die Olive Schreiner-graf op Buffelshoek in die distrik, en die Walter Battiss-museum in Somerset-Oos besoek. Dit was die tweede Etienne van Heerden Veldsoirée, en Izak de Vries, Amy Coetzer, Johan Kotzé en Etienne van Heerden het foto’s geneem.

’n Onderhoud met Eloïse Cupido

Eloïse Cupido, Yolanda du Toit Onderhoude 2018-10-04

"Dink Vetkoekpaleis, Ontbytsake en Proesstraat. Eloïse Cupido is ’n veelsydige kunstenaar wat enigiets kan doen waarop sy haar toespits; van stemkunstenaar tot toneelspel en meer onlangs ook sangeres. Alles wat dié Overbergse nooi haar hand aan waag, is gelaai met energie en deursettingsvermoë."

Persvrystelling: Leierboere besin by Aardklop oor grondhervorming

LitNet Menings 2018-10-03

"Kabous Meiring lei vanaand, 3 Oktober, ’n gesprek oor plattelandse herlewing. Ivor Price se paneelgesprek Donderdagaand gaan oor die plase van die toekoms, en Vrydagaand oor die rol van landbou-organisasies ná die 2019-verkiesing."

Festival voor het Afrikaans 2018: Fonteine in die Dorsland en meertaligheid

Anina Peens NeerlandiNet 2018-10-03

"Die saal waar die gesprek plaasgevind het, was stampvol. Mense het van heinde en verre gekom om die Afrikaanse fees by te woon en die gesprek oor Afrikaans in Suid-Afrika was vir die Nederlanders baie belangrik. Hoewel die tyd beperk was, het die gesprek ontwikkel in ’n debat met die gehoor wat vir ure kon voortduur."

Ellen: ’n filmresensie

Suzette Myburgh Film 2018-10-03

"Dis asof die hele span, van draaiboekskrywer en regisseur tot elkeen van die akteurs, saamgewerk het aan ’n atmosfeer van ingetoë onderbeklemtoning – en juis daarin lê die film se besondere trefkrag."

The Recce: ’n filmresensie

Réney Warrington Film 2018-10-02

"Die probleem is, mooi beligting, goeie stilering en goeie kamerawerk is nie genoeg om van ’n film ’n kunsfilm te maak nie."

Aardklop 2018: Kunssafari

LitNet Kuns 2018-10-02

Aardklop het gisteraand afgeskop met die jaarlikse Kunssafari. Hier is foto's van die geleentheid.

Gesnaarde gedigte by Aardklop: ’n onderhoud met Hilandi du Toit

Marius Boonzaier, Hilandi du Toit Leefstyl 2018-10-01

"Mense lag (want June is só fantasties en vrek snaaks); hulle huil oor die onregverdigheid van die lewe; en hulle word opnuut trots om Afrikaans en Suid-Afrikaans te wees."

“Ek beskou myself as bevoorreg en werk soos ’n malle elke dag”: ’n onderhoud met Nataniël

Marli van Eeden, Nataniël Leefstyl 2018-10-01

"Waarmee ek ook al tans besig is, is my hoogtepunt. Ek is mal van vrees, obsessief oor detail, naar van spanning, smagtend na aanvaarding, neuroties oor my geheue en doodbenoud iemand sien ’n kostuum vir ’n tweede keer."

Aardklop 2018: Maboneng Township Arts Experience, an interview

Siphiwe Ngwenya, Yolanda du Toit Aardklop 2018-09-27

Siphiwe Ngwenya, founding director of Maboneng Township Arts Experience, and his team arrange tours for festival visitors from the Aardklop festival venue to visit local houses in Ikageng that have been converted into art galleries. During such a tour festival visitors get a unique opportunity to meet the home owners and artists.

Aardklop 2018: ’n onderhoud met Tinarie van Wyk Loots oor Swerfgoed

Tinarie van Wyk Loots, Marli van Eeden Aardklop 2018-09-27

"Ons lag vir hulle omdat hulle grotesk is. En dit maak ons ​​ongemaklik. En hopelik vanuit hierdie ongemak, word ons self dit op die hart gedruk om beter te wees."

Aardklop 2018: Opwindende vennootskap bekendgemaak!

LitNet Feeste 2018-09-27

"Beide van ons glo in die bevordering van entrepreneurskap, in gesonde bestuur, en om persoonlik in voeling met ons mense te bly."

Top