Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Nuwe teaterstem bring toekomsdrama, Kudu, na die Baxter

LitNet Teater 2018-02-27

"Kudu open op 28 Februarie om 7.30nm, met ’n voorskouvertoning op 27 Februarie 7.30nm. Op 2, 6 en 8 Maart om 11vm word oggendvertonings met die oog op skoolgroepe aangebied. Daars ook ’n middagvertoning op Saterdag 3 Maart."

On the unlawful banning of Inxeba (The wound) by the Films and Publications Board (FPB)

Niq Mhlongo Opinion 2018-02-27

"It’s apparent that the appeal board has missed out on the other important aspects of the film, which include same-sex relationships, safe sex, love, the challenges of patriarchal societies, finding the balance between modernity and tradition, negotiating the rural and urban landscapes, as well as the beauty that is embedded within the isiXhosa culture and the traditional rite of passage into manhood."

Adam Small-fees: Ramaphosa moet homself eers bewys

Jean Oosthuizen Menings 2018-02-27

"Die enigste drie pilare wat die land tot dusver in stand gehou en gesorg het alles stort nie in duie nie, is die howe, die media en die burgerlike samelewing, sê Pauw. Hy het die burgerlike samelewing aangemoedig om nie nou op hulle louere te rus omdat Ramaphosa die land se nuwe president is nie. Ramaphosa alleen kan die land nie red nie."

US Woordfees 2018: 100% Stellenbosch

Mercy Kannemeyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-26

"Dit het gevoel asof ek uitgenooi is na ’n partytjie by iemand belangrik se huis, met die deelnemers as die gaste, en hulle het almal iets gemeen."

US Woordfees 2018: 100% Stellenbosch — een indruk van honderd stories

Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-26

"Ek het meer raakpunte as verskille tussen mense gesien."

Persverklaring: US Woordfees 2018 maak planne vir waterbesparing  

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-26

"Vir die Woordfeesbestuur was twee dinge met die beplanning van die 2018-fees duidelik: Stellenbosch kan nie ’n fees hou wat die streek se waterkrisis vererger nie, maar die dorp kan ook nie bekostig om nie vanjaar ’n Woordfees aan te bied nie – die ekonomiese skade sal net te groot wees."

Bittereinder: "Die musiek beteken werklik nog iets"

Henry Cloete Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-23

"Dan gebeur daar elke nou en dan net sulke transcendental oomblikke in die middel van ’n show wat mens remind hoekom jy dit doen."

Wilken Calitz: "Almal wil ’n spreekwoordelike standbeeld agterlaat"

Henry Cloete Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-23

"Die aanvanklike vonk mbt ’n nuwe idee vir ’n musiekstuk is bedwelmend. Maar sodra die vonk begin taan, is dit óf klaarmaaktyd óf weggooityd."

100% Stellenbosch: A whole town on a stage

Menán van Heerden, Naomi Meyer, Helgard Haug Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-23

"What if we tried to get a whole city on a stage! These were the starting questions of the 100% project! What would we face if Stellenbosch was represented by a cross section of 100 people?"

US Woordfees 2018: Toneel

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-22

Hier is ’n keuse van die teaterresensies, onderhoude en toekennings van produksies wat by vanjaar se US Woordfees opgevoer word om jou te help besluit watter kaartjies jy moet koop.

kykNET Fiëstas 2018: Indrukke

Bibi Slippers kykNET Portaal 2018-02-22

"Op hierdie aand het dit nie gevoel of iemand op ’n hardhandige en geforseerde wyse iets opkook wat op die oog af divers lyk nie – dit was Afrikaans soos hy werklik is, in al sy uiteenlopende vorms en geure, wat afgestof, blink gepoets en opgetof is, en vir sy praters en liefhebbers en feesgangers ’n show opgesit het wat niemand vinnig sal vergeet nie."

US Woordfees 2018: ’n Onderhoud met Saartjie Botha

Naomi Meyer, Saartjie Botha Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-21

"100% Stellenbosch is vanjaar die US Woordfees se vlagskipproduksie en ons pak dit aan saam met Rimini Protokoll, ’n Duitse teatergroep uit Berlyn wat soortgelyke produksies al in 34 stede regoor die wêreld aangebied het."

US Woordfees 2018: Skop stof in jou taal by die Alumni Tuiskoms Veldtrap met Woorde

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-21

"Die US Woordfees vind vanjaar van 2 tot 11 Maart in en om Stellenbosch plaas. Dié gebied, ryk aan kultuur, bied vanjaar vir die sewende jaar ’n sportfees aan vir alle adrenalienslawe en sportentoesiaste."

US Woordfees 2018: ’n Onderhoud met Karin Hougaard

Naomi Meyer, Karin Hougaard Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-21

Karin Hougaard is geen onbekende in Suid-Afrikaanse geledere nie. Sy kom kuier binnekort in Suid-Afrika en vertel vir Naomi Meyer van haar toerprogram.

Darryl David oor die tweede Adam Small-fees

Naomi Meyer, Darryl David Feeste 2018-02-21

"Die fees gaan by die Pniël Museum plaasvind. Mense kan nie die pragtige kerk misloop nie. Dis waar jy moet parkeer. Alle lesings is gratis. Behalwe Peter Braaf se opvoering van Joanie Galant en What about the Lô wat R50 kos. En Ghaireyah se opvoering kos ’n skamele R5 per leerling."

Persvrystelling: ’n Middagete geïnspireer deur die druif

LitNet Kos en wyn 2018-02-20

Die druiwekorrel, hoewel klein en beskeie, is verantwoordelik vir ’n wêreldwye fenomeen wat ’n ontsaglike verskeidenheid wyne en wynstyle insluit en die mens reeds vir duisende jare vreugde en genot verskaf. Op Saterdag 24 Maart bring Anthonij Rupert Wyne hulde aan hierdie vrug.

US Woordfees 2018: Die Kaap is weer Frans

Naomi Meyer, Leon Albert Oosthuizen Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-20

"Die produksie is ... ’n natuurlike uitvloeisel van die musiek waarby ek die afgelope tyd baie betrokke was. ... Die Weste ontmoet Afrika op een verhoog. Die feit dat die Franse Hugenote vanjaar ook 330 jaar gelede Kaap toe gekom het, gee uiteraard verdere stukrag aan die geleentheid."

Op pad Athlone toe saam met Cyril Ramaphosa

Izak de Vries Leefstyl 2018-02-20

Toe president Cyril Ramaphosa gewone mense uitnooi om vanoggend saam met hom te stap, kon Izak de Vries nie anders as om daar te wees nie. Hy draf kaalvoet saam.

US Woordfees 2018: Chronologiese skrywersfees- en leefstylitems

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-19

Hier is die jongste en bygewerkte skrywersfees- en leefstylitems op vanjaar se Woordfeesprogram!

NB-Uitgewers by US Woordfees 2018

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-19

Hier is besonderhede van boekgesprekke waarby NB-Uitgewers op vanjaar se US Woordfeesprogram betrokke is. Kom luister en gesels saam!

Top