Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
US Woordfees 2018: Korreltjie Kantel
2018-03-07"Waar stemkunstenaars vantevore verantwoordelik was vir die dialoog tussen die liedjies, word die beeldskone Christine Truter en die talentvolle Wessel Pretorius ingespan om in ’n klein en intieme spasie gestalte aan die vuurwarm verhouding te gee."
US Woordfees 2018: INK gratis beskikbaar – Uitgawe drie
2018-03-07’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees Woensdag se uitgawe.
US Woordfees 2018: Die feëkoningin, ’n resensie
2018-03-07"Henry Purcell se Die feëkoningin is ’n semi-opera, en soos Izak Grove se programnota vir Kaapstad Opera se nuwe produksie aandui, beteken die term presies wat dit sê: dit is ’n werk wat slegs ten dele uit konvensionele opera bestaan en wat, benewens die sang, uitgevoer word met dans- en spraakrolle, sowel as instrumentale items."
US Woordfees 2018: Tjieng Tjang Tjerries – ’n onderhoud met Jason Jacobs
2018-03-07"Wanneer hy skep, wil en moet jy luister en kyk."
Present laughter: ’n resensie deur Maryke Roberts
2018-03-07"As jy Shakespeare soek, ry eerder Maynardville toe, maar as jy wil agteroorsit en lekker lag, koop beslis jou kaartjie en kom sommer nog ’n keer vir nog ’n dosis, om al die fyn humor waarmee die stuk aanmekaar geweef is en jy dalk die eerste maal gemis het, op te let."
US Woordfees 2018: Kook & Geniet – foto's
2018-03-06Hier is ’n paar foto's van Eunice van den Berg en Lise Swart se kosdemonstrasie van disse uit die immergewilde Kook & Geniet.
US Woordfees 2018: INK gratis beskikbaar – Uitgawe twee
2018-03-06’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees Dinsdag se uitgawe.
US Woordfees 2018: Fotoblad 1
2018-03-06Liné Enslin deel foto's van interessante gesprekke wat op Maandag 5 Maart plaasgevind het.
US Woordfees 2018: Gespreksgenoot: ’n brieweboek
2018-03-05"Liesbeth sê haar ma was ’n baie emosionele mens en het ’n lewe van dankbaarheid gelei. Haar groot vreugde in die lewe was boeke en mense."
US Woordfees 2018: INK gratis beskikbaar – Uitgawe een
2018-03-05’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees die eerste uitgawe.
US Woordfees 2018: Pieter en die wolf, gedagtes van ’n ma
2018-03-05"Philip de Vos is ook daar, ewe aanwesig as die son, en hy is in alle opsigte die ster van die vertoning. Sy manier om die storie van Pieter en die wolf te vertel is fantasties."
US Woordfees 2018: Joernalistiek tussen demokrasie en disaster
2018-03-05"Die uitdaging vorentoe is om waaksaam te wees en nie toe te laat dat politici, amptenare of belangegroepe aan die media vertel slegs wat hulle wil hê die publiek moet weet nie."
I, Tonya – a bruising comedy
2018-03-05"I, Tonya is billed as a film about skating, about the rivalry between Tonya Harding and Nancy Kerrigan. In truth, it is so much more than that. It is a searing depiction of domestic violence, it takes on society’s expectation of how a woman should act, and it finally delivers an endearing portrait of a rather difficult woman who refused to be a victim."
Three billboards outside Ebbing, Missouri – it deserves the Oscars
2018-03-05"It’s a fierce film that does, refreshingly, not offer real redemption to any of the characters, but that does portray them as terribly flawed and utterly human."
US Woordfees 2018: Grepe van Karin Hougaard se lewe en musiek
2018-03-03"Sy vertel haar lewensgrepe deur te sing."
Inzync Collective: ConVerse launch
2018-03-02Monday 5 March, 20:30, Drostdy Theatre, Stellenbosch: "Come join InZync for our first event of 2018 as we publish the long-awaited ConVerse, a collection that showcases some of the best new voices in South African poetry in translation, including Koleka Putuma, Jolyn Phillips, Sindiswa Busuku-Mathese, Nathan Trantraal and Mbongeni Nomkonwana."
Three Billboards outside Ebbing, Missouri: ’n filmresensie
2018-03-01"Daar was lanklaas ’n fliek van hierdie kaliber op ons kringloop. Three Billboards outside Ebbing, Missouri kry loshande my stem as vanjaar se Oscar-wenner vir beste film ..."
Adam Small-fees 2018: fotoblad
2018-03-01Die Adam Small-fees het vanaf 23 tot 25 Februarie 2018 in Pniël plaasgevind. Darryl David deel sy foto's van die fees.
US Woordfees 2018: Nederlandse skrywer Ray Kluun
2018-03-01"Ik hou van toneel en muziek, vooral rap en hiphop, ben fan van Die Antwoord en Cooler as ekke van Jack Parow is een van mijn favorieten."
