Tuin van Digters 2018: Foto's

  • 0

Die Tuin van Digters 2018 se tema vanjaar was "buite die boek". Die program was saamgestel om diversiteit in en deur Afrikaans uit te beeld. Naomi Bruwer en Gerrit Rautenbach deel van hulle foto's.

Handskrif

Henk Serfontein se uitstalling Handskrif is vanjaar by die Tuin van Digters geopen. Lees hier meer daaroor.

Henk Serfontein
Foto: Naomi Bruwer

I wish I'd said – AVBOB-poësieprojek

I wish I'd said bevat gedigte in al 11 amptelike landstale. Dit is saamgestel uit gedigte wat in 2017 vir die AVBOB-poësieprojek ingeskryf is.

Daniel Hugo (Afrikaanse redakteur van die bundel) en die opdragdigters Jolyn Phillips, Danie Marais en Johan Myburg
Foto: Naomi Bruwer

Jolyn Phillips
Foto: Naomi Bruwer

Danie Marais en Johan Myburg
Foto: Naomi Bruwer

Daniel Hugo
Foto: Naomi Bruwer

ConVerse in drie tale

InZync Poetry het vanjaar ConVerse, ’n vertaalbundel van jong digters, in samewerking met die US Woordfees gepubliseer. Die bundelbekendstelling is by die Tuin van Digters aangebied as deel van PEN International se Free the Word-projek. PEN Afrikaans, met die finansiële steun van PEN International, het 100 bundels gratis aan die gehoor uitgedeel.

Adrian van Wyk
Foto: Naomi Bruwer

Siphokazi Jonas
Foto: Naomi Bruwer

Siphosethu Phikelela
Foto: Naomi Bruwer

Pieter Odendaal en Adrian van Wyk
Foto: Naomi Bruwer

Zandra Bezuidenhout bestudeer die ConVerse-bundel.
Foto: Naomi Bruwer

Willemien/Philomène&
Foto: Naomi Bruwer

Trienke Laurie
Foto: Naomi Bruwer

Mercy Kannemeyer (voor) en Jolyn Phillips (agter)
Foto: Naomi Bruwer

Annari van der Merwe
Foto: Naomi Bruwer

Breyten in Engels

Die stemkunstenaar Johan Nel het van Breyten Breytenbach se gedigte voorgelees, soos in Engels vertaal deur Ampie Coetzee.

Ampie Coetzee praat oor die probleme by die vertaling van Breytenbach se gedigte.
Foto: Naomi Bruwer

Johan Nel
Foto: Naomi Bruwer

Identiteit en die poësie van hip-hop

Annie Klopper het verlede jaar haar doktorale studie oor identiteitskonfigurasies in wit Afrikaanse rapmusiek voltooi. Sy het met die rapper en digter Jaco van der Merwe van Bittereinder daaroor gesels.

Jaco van der Merwe en Annie Klopper
Foto: Naomi Bruwer

Annie Klopper
Foto: Naomi Bruwer

Kabous Meiring gesels met Anne-Ghrett en Ampie Coetzee.
Foto: Gerrit Rautenbach

Digby digters
Foto: Gerrit Rautenbach

ConVerse: Verse, digters, tale

Danie Marais het gesels met die samestellers en van die digters: Annel Pieterse, Jolyn Phillips, Pieter Odendaal en Siphokazi Jonas.

Danie Marais
Foto: Naomi Bruwer

Annel Pieterse
Foto: Naomi Bruwer

Pieter Odendaal
Foto: Naomi Bruwer

Danie Marais, Annel Pieterse, Jolyn Phillips, Pieter Odendaal en Siphokazi Jonas
Foto: Naomi Bruwer

Parys Suite en Parys Etudes

Parys Suite is ’n poësiefilm deur Diek Grobler met ’n trio van gedigte deur Carina van der Walt. In aansluiting hierby is Parys Etudes is ’n kunstenaarsboek waarin Carina haar belewing van Parys verwoord, deur Diek Grobler geïllustreer. Bernard Odendaal en Franci Greyling het met hulle gesels.

Diek Grobler, Carina van der Walt, Bernard Odendaal en Franci Greyling
Foto: Naomi Bruwer

Carina van der Walt
Foto: Naomi Bruwer

Bernard Odendaal
Foto: Naomi Bruwer

Diek Grobler
Foto: Naomi Bruwer

Kostyd
Foto: Gerrit Rautenbach

Hannes Coetzee en Tribal Echo Trio

Tribal Echo, met Frazer Barry (hoofsanger), Earl Witbooi (baskitaar) en Deniel Barry (tromme) het vanjaar vir Hannes Coetzee saamgebring. Hannes het bekendheid as lepel-kitaarspeler verwerf.

Frazer Barry
Foto: Gerrit Rautenbach

Hannes Coetzee
Foto: Gerrit Rautenbach

Afrique Mon Désir

Laurinda Hofmeyr het ’n gedeelte van die produksie Afrique Mon Désir na die Tuin van Digters gebring. Saam met haar was Schalk Joubert (baskitaar), Chris Bakalanga (kitaar en sang) en Dea Kinzunga-Walo (sang).

Laurinda Hofmeyr
Foto: Gerrit Rautenbach

Dea Kinzunga-Walo
Foto: Gerrit Rautenbach

Schalk Joubert
Foto: Gerrit Rautenbach

Afrique Mon Désir het die gehoor op hulle voete gehad.
Foto: Gerrit Rautenbach

Ruk die musiek uit die boek

Die Wasgoedlyn het die fees afgesluit met musiek uit die boonste rakke. Riku Lätti en Jacki Lätti het die verhoog met oa Churchil Naudé, Frazer Barry en Bacchus Nel gedeel.

Riku Lätti en Frazer Barry
Foto: Gerrit Rautenbach

Churchil Naudé aan die woord
Foto: Gerrit Rautenbach

Pieter Odendaal en Jolyn Phillips
Foto: Naomi Bruwer

Jolyn Phillips, Daniel Frazer en Churchil Naudé
Foto: Naomi Bruwer

Bacchus Nel
Foto: Naomi Bruwer

Lees ook

Video: ConVerse conversation at Tuin van Digters

Henk Serfontein se nuwe solo-uitstalling, Handskrif: 'n onderhoud

Tuin van digters en vertaalkuns: Hugo en T’Sjoen aan die woord oor literêre vertaling en die poësie van De Coninck, Van hee en Nolens

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top