Henk Serfontein se nuwe solo-uitstalling, Handskrif: 'n onderhoud

“Henk Serfontein se nuwe solo-uitstalling, Handskrif, open die naweek by die Breytenbach Galery in Wellington tydens die Tuin van Digters-fees. In Handskrif bou Serfontein voort op die samewerking met Afrikaanse digters wat in sy bekroonde uitstalling Winterslaap begin is.”