Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Battle of the sexes: ’n filmresensie

Suzette Myburgh Film 2018-02-01

"Hierdie puik film oor die epiese tenniswedstryd tussen die Wimbledon-kampioen Billie Jean King en voormalige nommereenspeler Bobby Riggs draai die horlosie terug na 1973 – en ’n mens se mond hang behoorlik oop oor die soort seksisme wat veertig jaar gelede die aanvaarde norm was."

The Post: ’n filmresensie

Suzette Myburgh Film 2018-02-01

"As jy The President’s Keepers verslind het, is hierdie net die fliek vir jou!"

Op twee wiele oor die Himalaja

Gerrit Rautenbach Reis 2018-02-01

"’n Goeie omvattende en verduidelikende definisie van avontuur beskryf dit as ’n blootstellende gebeurtenis met ’n onseker gevolg of uitkoms ..."

KKNK 2018: Programbekendstelling

Mercy Kannemeyer Feeste 2018-01-31

"In die woorde van Crispin Sonn, beywer die KKNK hulle vir uitnemendheid en kwaliteit. So, sien jou in Oudtshoorn!"

Burgeoning Estonian festival seeks more African film

Clifford Roberts Film 2018-01-30

"'The selections from Africa up to now have mostly come from recommendations from friends,' says event founder and director Tiina Lokk-Tramberg. 'It is one of the areas where I would really like to get more submissions.'"

Persvrystelling: Plaaslike film ding mee by internasionale rolprentfees

LitNet Film 2018-01-29

"Ellen, die storie van Ellen Pakkies is die ontstellende verhaal van ’n vrou wat deur die strafproses geplaas word, teregstaan op ’n moordaanklag en gedryf is deur ’n onwrikbare liefde vir haar seun. Dit delf in die innerlike psige van ’n familie wat deur dwelms vernietig word in een van die gevaarlikste gemeenskappe in Suid-Afrika."

The Taming of the Shrew: Maynardville

LitNet Teater 2018-01-26

"A historic production of Shakespeare’s popular comedy, The Taming of the Shrew, will be presented at the Maynardville Open-Air Theatre this year, directed by Tara Notcutt and featuring an all-female cast and creative team."

The shape of water: film review

Réney Warrington Film 2018-01-26

"The shape of water is beautifully styled and filmed and the actors give it their all, but the lack of substance and a stock-standard script lets the whole production down."

Persvrystelling: KKNK se 24ste feesprogram prikkel kunskierheid

LitNet KKNK 2018-01-25

“’n Kenmerk van die 24ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se program is dat dit ’n familiefees is. Die program bied iets vir almal, met snykantteater, uiteenlopende musiek en hope jeug- en kindervermaak.”

Persvrystelling: Kunstenaarsbeurse beskikbaar vir bywoning van die US Woordfees 2018

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-01-25

"Met die nuwe Kunstenaarsbeurse bied die Woordfees vyf kunstenaars die geleentheid om hul kreatiewe batterye te herlaai en vanjaar se fees ten volle te beleef." Aansoeke sluit op 12 Februarie 2018.

Indrukke en foto's van Fokofpolisiekar - Kirstenbosch-somerkonserte Januarie 2018

Stephen Fourie Musiek 2018-01-25

"Die Karre is steeds honger, angstig, dringend, omstrede, relevant en weer eens gereed om ’n hele klomp middelklas Afrikaners se emosies om te krap."

Bybel in Kaaps-kompetisie: wenners aangekondig

LitNet Bybel in Kaaps 2018-01-19

LitNet het mense wie se moedertaal Kaaps is, genooi om ’n gedeelte uit Genesis 1 in húlle Kaaps te vertaal. Hier is die wenners!

Die beste lesersindruk van 2017 aangekondig

LitNet Lesersindrukke 2018-01-17

Alle lesersindrukke wat tot en met 15 Desember op LitNet verskyn het, het in aanmerking gekom vir ’n
R1 000-kontantprys. Bibi Slippers het die inskrywings beoordeel en hier is die wenner!

Skryfkompetisie: Liefde is ...

LitNet Skryfkompetisies 2018-01-15

Met die oog op Valentynsdag het LitNet lesers genooi om ’n gedig met die tema "Liefde is ..." te skryf. Die kompetisie het reeds gesluit.

Die 157ste L’Ormarins Queen’s Plate- (LQP-) resiesfees

Stephen Fourie Leefstyl 2018-01-12

"Hulle noem die LQP ’n viering van kuns, passie en ruiteruitnemendheid. Ons kan 'swier, mode en ’n tikkie ekshibisionisme' byvoeg."

2018-Oorlewingsgids: agt leefstyl-apps waarvan jy moet weet

Liné Loff Leefstyl 2018-01-11

"Dis geen geheim dat daar deesdae ’n app vir alles is nie. Hier is ’n paar gratis leefstyl-apps vir Android- en Apple-toestelle wat op welstand, ontspanning en vermaak gemik is."

Waar is die “magic” heen?

Anna-Marie Jansen van Vuuren Film 2018-01-11

"En met die koms van digitaal kon [Koos] Roets sien hoe regisseurs en tegniesespanlede nie skroom om skoot ná skoot te neem en dít wat hulle nie op stel regkry nie, na die tyd in die redigeerkamer reg te maak nie. Dus kan hy nie anders as om te mymer nie: 'Waar is die magic van movie maak heen?'."

2018-Oorlewingsgids: agt volhoubare gesonde eetgewoontes

Liné Loff Kos en wyn 2018-01-05

"In die warboel van eetwenke wat nie alles ewe betroubaar en goed nagevors is nie, kan ’n gesonde eetplan soos ’n onbegonne taak voel. Soos gym-bywoning, is dit ook nie altyd volhoubaar nie."

Hartklop – iets om te beleef

Izak de Vries Teater 2017-12-21

"Gisteraand was die opening van Hartklop, ’n splinternuwe drama deur Jan Groenewald wat in die Kunstekaap speel. Die stuk berus op verskeie verhale wat Susan Vosloo, die bekende hartoorplanter, aan Jan Groenewald vertel het."

Is ons musiek outentiek? (Deel 2)

Luna Paige Musiek 2017-12-20

"Baie voel dat ons Suid-Afrikaanse musiek nie werklik outentiek is nie en dat ons musiek as't ware voorgeskryf word deur platemaatskappye se voorafbepaalde idees van wat die massas wil hoor en wat in daardie raamwerk die meeste inkomste gaan genereer."

Top