Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
ATKV-Crescendo: vanjaar se finale ronde
2017-12-20"ATKV-Crescendo het landswyd getoer om liedjieskrywers op te spoor. Uiteindelik is die finaliste na ’n intensiewe sessie genooi wat van 4 tot 9 Desember in die Slanghoek-konferensiesaal by ATKV-Goudini Spa plaasgevind het." Hier is ’n aantal foto's.
Molly's game: a film review
2017-12-20"The film is based on the fascinating story of Molly Bloom, an intriguing real-life person. It’s worth buying your ticket just for that. Don’t expect well drawn characters or anything outside of the Hollywood soapbox, though."
Jumanji – so much fun
2017-12-20"Jumanji is good, old-fashioned entertainment guaranteed to put you in a fantastic mood."
Liewer deur Tertius Kapp: ’n boekresensie
2017-12-20"Met Liewer bewys Kapp weer eens waarom hy die Hertzogprys waardig is."
Wenner: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2017
2017-12-19Een leser wen ’n R1 000 met die weninskrywing van die #litnetwoord2017-kompetisie en hier is die wenner!
Adam Small vereer in die Kunstekaap
2017-12-19"Op Saterdag 16 Desember 2017, Versoeningsdag, is ’n borsbeeld van Adam Small in die Marmerfoyer van die Kunstekaap-teaterkompleks onthul. Die beeld is geskenk deur die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans en is ontwerp deur Johannes du Plessis."
Bekendes se inskrywings vir LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2017 (IV)
2017-12-18As jy één woord mag kies, waaraan laat 2017 jou dink? Hier is nog bekendes se inskrywings. Let wel: Hierdie kompetisie het reeds gesluit.
Inskrywings vir LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2017 (III)
2017-12-18As jy één woord mag kies, waaraan laat 2017 jou dink? Hier is nog ’n paar van ons lesers se inskrywings. Let wel: Hierdie kompetisie het reeds gesluit.
Flieks 2017: Suzette Kotzé-Myburgh se toptienlys
2017-12-18"Ek het vanjaar altesaam 59 flieks gesien – nege minder as laas jaar, wat die knaende gevoel bevestig dat daar al minder kykbare films op ons kringloop wys as jou smaak afwyk van die gewone aksie-oordaad, superheldsages en kinderflieks."
Press release: The Fugard Theatre's New Year's Eve production of King Kong – The Musical
2017-12-18"King Kong – The Musical will be performed at 2pm on Sunday 31 December, New Year's Eve."
EVITA by die Kunstekaap: ’n resensie
2017-12-14"Emma Kingston se vertolking toon wisseling; sy skep kontraste. Sy gee nie net strelende, soet sang nie. Sy klink ook soms verbete, skerp en aggressief. Want haar sang en toneelspel vorm ’n eenheid. Haar groot én kleiner bewegings verhelder die betekenisse van die lirieke."
Die WAT se inskrywings vir LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2017
2017-12-13Die redaksie van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal deel hul mees aktuele woorde van 2017.
Coenie de Villiers se woord van die jaar 2017
2017-12-13Wat is Coenie de Villiers se #litnetwoord2017?
Nog inskrywings: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2017 (II)
2017-12-13As jy één woord mag kies, waaraan laat 2017 jou dink? Hier is nog ’n paar van ons lesers se inskrywings.
"Ek voel anders as ander mense": wenners aangekondig
2017-12-13Hier is die wenners van LitNet se mees onlangse skryfkompetisie vir skoolleerders: “Ek voel anders as ander mense”. Baie geluk!
