Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

US Woordfees-program 2018: Chronologiese dagprogram

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-11-16

US Woordfees, 2–11 Maart 2018: Chronologiese dagprogram

US Woordfees-program 2018: Tuiskoms / Homecoming

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-11-16

US Woordfees, 2–11 Maart 2018: Tuiskoms / Homecoming

US Woordfees-program 2018: Skrywersfees

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-11-16

US Woordfees, 2–11 Maart 2018: Skrywersfees

US Woordfees-program 2018: Leefstyl

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-11-16

US Woordfees, 2–11 Maart 2018: Leefstyl

US Woordfees-program 2018: Diskoers

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-11-16

US Woordfees, 2–11 Maart 2018: Diskoers

US Woordfees-program 2018: Toneel

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-11-16

US Woordfees, 2–11 Maart 2018: Toneel

US Woordfees-program 2018: Stand-up komedie

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-11-16

US Woordfees, 2–11 Maart 2018: Stand-up komedie

US Woordfees-program 2018: Klassieke musiek

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-11-16

US Woordfees, 2–11 Maart 2018: Klassieke musiek

US Woordfees-program 2018: Universiteit van die Woordfees

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-11-16

US Woordfees, 2–11 Maart 2018: Universiteit van die Woordfees

US Woordfees-program 2018: Sanlam Musiekfees

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-11-16

US Woordfees, 2–11 Maart 2018: Sanlam Musiekfees

US Woordfees-program 2018: Filmfees

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-11-16

US Woordfees, 2–11 Maart 2018: Filmfees

US Woordfees-program 2018: Visuele kuns

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-11-16

US Woordfees, 2–11 Maart 2018: Visuele kuns

US Woordfees-program 2018: Woorde open wêrelde (WOW)

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-11-16

US Woordfees, 2–11 Maart 2018: Woorde open wêrelde (WOW)

Die dans van die watermeid: ’n teaterresensie

Mercy Kannemeyer Teater 2017-11-15

"Hier is dus ’n sterk en goeie voorbeeld van teater wat die samelewing kan transformeer, en teater wat lig laat skyn op onderwerpe wat wil voorkom asof daar nie teater van gemaak kan word nie."

Persvrystelling: RSG Skatkis vol woordwalse

LitNet Leefstyl 2017-11-10

"RSG Skatkis is ’n splinternuwe konsep waarmee RSG sy luisteraars vir vier dae lank met drama, woordkuns, ’n dokumentêr en boonop ’n eksklusiewe dubbeldoor-bekendstelling gaan bederf."

Murder on the Orient Express (2017) deur Kenneth Branagh: ’n resensie

Jaco Barnard-Naudé Film 2017-11-09

"Maar bowenal laat hierdie nuwe weergawe mens onder die indruk van die ontsettende impak wat verbonde is aan die verlies van 'n kind, aan hoe één ontydige dood 'n netwerk van lewens omver kan werp en verwoes."

Hip-hop en edutainment: ’n onderhoud met rymkletser Siep

Menán van Heerden, Siep Onderhoude 2017-11-09

"Afrikaans die mooiste taal het baie dialekte – mense underestimate my onmiddellik as ek praat in my slang, my dialek, maar oë raak gou groot as hulle kom meet hoe toor ek met woorde en soe word hulle ge-edutain."

Die naderende dood van queer-rolprentkuns: die LGBT-films by die Cape Town International Film Market & Festival (CTIFMF)

Jaco Barnard-Naudé, Pierre de Vos Film 2017-11-09

"Film is maar altyd ’n soort spieël, en die afwesigheid (in meer as een opsig) van queer by die LGBT-films op die CTIFMF – wat in bykans dolleë ouditoriums vertoon is – is nie toevallig nie. Net soos dit ook nie toevallig is dat die beste queerfilm wat op die fees gedraai het se titel Screwed is nie."

Gaan spoor jouself op in Klein-Tibet

Gerrit Rautenbach Reis 2017-11-08

Het jy al ooit gewonder of daar méér is? Of daar ’n deel van jouself is wat jy nog moet leer ken? As jy meer van jouself en meer van jou plek in die lewe wil ontdek, kan Streetschool die antwoord wees met hul unieke toere, avonture en werkswinkels in Dharamsala in die noorde van Indië. Gerrit Rautenbach het gaan kyk hoe werk dit doer in die Himalaja.

The play that goes wrong: ’n teaterresensie

Danie Botha Teater 2017-11-08

"Moet asseblief nie twee sekondes twyfel nie! Gáán na hierdie kragtige komedie. ’n Mens moet heeltemal sonder ’n sin vir humor wees as jy glad nie sal glimlag, grinnik of skaterlag nie."

Top