Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Booktown Richmond presents BookBedonnerd X (programme)

Darryl David Feeste 2017-10-18

BookBedonnerd X 2017 is taking place from 25 to 28 October. This year's exciting programme offers a wide variety of book talks, presentations, walkabouts, workshops and much more. The complete programme is available here.

Persvrystelling: Sanlam WOW Spelfees-finaal

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-10-17

"Met meer as 150 skole en 420 leerders van reg oor Suid-Afrika, beloof die finale ronde van die Sanlam WOW Spelkompetisie vir 2017 groot opwinding – en erge senuwees vir die ma’s en pa’s wat die dag gaan bywoon."

An inconvenient sequel: truth to power: ’n filmresensie

Suzette Myburgh Film 2017-10-16

"Hewige orkane en ekstreme vloede, vernietigende brande, droogtes en kosskaarste, die Noordpoolys wat teen ’n verbysterende pas smelt, stygende seevlakke – letterlik elke dag sal ’n mens nuusberigte daaroor sien."

Aardklop 2017: vele hoogtepunte

Ilza Roggeband Aardklop 2017-10-13

"Aardklop is op die regte pad. Die program is net groot genoeg om iets vir almal te wees. Daar is, benewens die toneel, komedie en musiek, steeds gesprekke, boekbesprekings en kunsuitstallings, asook stalletjies vir chip sticks en aarbeie-en-room."

Persvrystelling: Nuwe Afrikaanse drama open by Baxter

LitNet Teater 2017-10-13

"Die dans van die watermeid speel van 1 tot 25 November in die Baxter Golden Arrow Studio. Die speelvak sal saamval met die tweede Teksmark wat deur Kunste Onbeperk aangebied word met die ondersteuning van NATi en die Baxter-teatersentrum."

ARTiculate Africa 2017: A book and art affair

Mikhail Peppas, Sanabelle Ebrahim Lifestyle and entertainment 2017-10-11

"The showcase engages literature and visual arts enthusiasts in conversations around industry best practices and provides an opportunity for the public to meet bestselling and upcoming writers and artists." Mikhail Peppas and Sanabelle Ebrahim share Visual voice's photos of the festival.

ARTiculate Africa 2017: Enkele indrukke

Clinton V du Plessis Feeste 2017-10-11

"Jy sal ver moet gaan soek om na nog so ’n uiteenlopende, imponerende lys sprekers onder een dak te kan luister."

Aardklop Pronk Podium: Wenners bekend gemaak

LitNet Aardklop 2017-10-06

Die wenners van Aardklop se splinternuwe tiener- en studenteprojek, Pronk Podium, is nou bekend. Hierdie projek skep ’n platform vir jong teatermakers.

Persvrystelling: Art Franschhoek 2017

LitNet Kuns 2017-10-05

"In 2016 het die vallei Art Franschhoek bekend gestel, ’n viering van fyn kuns waar besoekers die geleentheid gebied word om tydens Oktober en November kuns uit die boonste rakke te aanskou en geniet."

Persvrystelling: Sewe dae by die Silbersteins in Gucci

LitNet Leefstyl 2017-10-05

"Die 54-bladsy foto-essay bring Etienne Leroux se roman Sewe dae by die Silbersteins tot die lewe in ’n unieke ontmoeting van letterkunde en modeontwerp. Beide die Engelse en Afrikaanse weergawes word Vrydag 6 Oktober in Kaapstad bekendgestel."

Week van de Afrikaanse roman 2017: Jannie du Toit maakt Jacques Brel en Koos du Plessis springlevend in Gent

Herman Meulemans Musiek 2017-10-05

"Jannie du Toit is niet alleen zanger en woordkunstenaar, maar wanneer hij zijn gitaar ter hand neemt, wordt de Bonbonnière-zaal nog een stuk gezelliger."

Raaiselkind: ’n filmresensie

Réney Warrington Film 2017-10-04

"Raaiselkind is my lewe uitgespel op die silwerdoek. Ek was deel van ’n familie wat deur ’n erg gestremde broer vernietig is. Ek het ook kontak gehad met soortgelyke families. Ek kan derhalwe met gesag sê die draaiboek het die chaos perfek vasgevang ..."

Liewe Kersfeesvader: ’n resensie

Réney Warrington Film 2017-09-29

"Liewe Kersfeesvader is ʼn vars, onvergeetlike komedie, met ongelooflike spelers in die rolverdeling en ʼn belowende regisseur (en skrywer) wat nog groot hoogtes gaan bereik."

Aardklop 2017: ATKV-Boeke-oase

LitNet Aardklop 2017-09-29

Die ATKV-Boeke-oase by vanjaar se Aardklop bied ’n propvol boekeprogram gratis aan. Kom luister watter interessante boeke is vanjaar in die nuus en ontmoet die skrywers.

Wen met jou lesersindruk vir LitNet!

LitNet Lesersindrukke 2017-09-29

Lees jy ’n boek waarvan jy ander lesers wil vertel? LitNet nooi alle lesers uit om hul indrukke van ’n boek wat gedurende die laaste twee kalenderjare verskyn het, te skryf en te stuur.

Tuin van Digters 2017: ’n oorsig

Mercy Kannemeyer Menings 2017-09-28

"'Uitdagend skeppend'. Dit was die tema van vanjaar se Tuin van Digters. Die fees was volgepak met besprekings, uitstallings en musiek wat gesorg het dat daar iets op die program is vir almal."

Aardklop 2017: ’n Onderhoud met YOMA

Menán van Heerden, YOMA Onderhoude 2017-09-28

"Saam met taal kom identiteit en kultuur – moet nooit jou moedertaal minag of ander toelaat om dit te doen nie. As jy wil rym in Afrikaans, doen dit dan. Dis ons taal."

Etienne van Heerden-veldsoirée: fotoblad 2

Lien Botha Feeste 2017-09-28

Van 22 tot 24 September is die eerste Etienne van Heerden-veldsoirée in Cradock aangebied. Hier is Lien Botha se foto’s.

Etienne van Heerden-veldsoirée: fotoblad 1

Amy Coetzer Feeste 2017-09-28

Van 22 tot 24 September is die eerste Etienne van Heerden-veldsoirée in Cradock aangebied. Hier is Amy Coetzer se foto’s.

Vroue wat my inspireer vir Vrouedag 2017: wenner aangekondig

LitNet Skryfkompetisies 2017-09-26

"Altesaam 38 inskrywings is vir LitNet se skryfkompetisie, 'Vroue wat my inspireer', ontvang. 7 deelnemers het die kortlys gehaal, en een van hulle is die wenner van ’n heerlike boekpakkie."

Top