Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Wen ’n prys met Kaaps!
2017-08-31LitNet is al ’n geruime tyd besig met ’n projek om dele van die Bybel in Kaaps te laat vertaal. Indien jou huistaal Kaaps is, nooi ons jou uit om die onderstaande bekende gedeelte uit die Bybel in jóú Kaaps te vertaal.
O my goeie volk by Die Boer
2017-08-30"Ses vroue. Afrikaans. Elk op haar eie manier uniek verteenwoordigend van die Afrikaner-vrou. In haar eerste eenvroukomedie blaas Esther von Waltsleben lewe in ’n rits rustelose karakters wat jou hardop sal laat lag."
Krotoa: uit ’n historiese oogpunt
2017-08-30"Ek hoop dat hierdie rolprent oor Krotoa wel ’n aansporing sal wees vir vervaardigers en maatskappye wat produksies kan befonds om te erken dat gehore nie histories-gebaseerde rolprente sommer sal verafsku nie – veral nie as dit ’n hoë vlak van akkuraatheid het nie!"
Tuin van digters 2017: program
2017-08-30"Haal uit die digwoorde, gryp die digbundels en koop jou kaartjie. Dit is tyd vir die 6de Tuin van digters op 15 en 16 September 2017 by die Breytenbach Sentrum in Wellington."
Silwerskermfees 2017: Die wonderwerk van ons onvertelde stories
2017-08-30"Ons leef in hierdie land in ’n tyd van ontnugtering op soveel vlakke. Die gesprek by die fees na die vertoning oor Krotoa het laasgenoemde weer eens duidelik gemaak. Maar ek dink tog dat ons by vanjaar se Silwerskermfees by meer as een geleentheid die 'eruption of the miraculous in life' op die silwerdoek kon meemaak."
Aardklop 2017: ’n onderhoud met Henque Heymans oor DEURnis
2017-08-29"Anders as ander teaterervarings, waar jy gemaklik verlore raak in die gehoor en absolute anonimiteit geniet, word jy hier ’n karakter. Sonder om ’n woord te uiter besef jy wie jy as gehoor 'speel' en bevind jy jou in iemand anders se skoene."
67 woorde vir Mandela-dag 2017: wenner aangekondig
2017-08-29"Altesaam 140 inskrywings is vir LitNet se skryfkompetisie, '67 woorde vir Mandela-dag', ontvang. 20 deelnemers het die kortlys gehaal, en een van hulle is die wenner van ’n heerlike boekpakkie."
67 woorde vir Mandela-dag: ’n onderhoud met die kompetisiewenner
2017-08-29"Iets van ons hoop en vrese het oornag weggeraak en ek staan moedig en statig en wag vir die terugkeer daarvan, wanneer 'Mama Afrika' weer die banier van sin en herstel sal hys vanuit die wêreld wat om ons aan die brand is."
Press release: Open Book Festival programme 2017
2017-08-28The seventh Open Book Festival will take place from 6 to 10 September at The Fugard Theatre, District Six Homecoming Centre, A4 Arts Foundation, PH Centre, Central Library Cape Town, Elsies River Library, Kuyasa Library and The Book Lounge from 10:00 to 21:00 each day.
Silwerskermfees 2017: indrukke van die kortfilms
2017-08-28"Vanjaar se oes bevestig net weer dat ons bedryf oor uitstaande talent beskik, veral wat betref akteurs, regisseurs, musiek, tegniese versorging en kinematografie."
Wenners van die kykNET Silwerskermfees 2017
2017-08-28Die wenners van die sewende kykNET Silwerskermfees is op Saterdag 26 Augustus 2017 by The Bay Hotel in Kampsbaai aangekondig. Hier is ’n lys van die wenners.
The Fantastic Grifizzi Brothers: Word weer kind met dié sirkus
2017-08-25"Die laaste paar jaar is sirkusse meestal ’n hartseer ervaring met kostuums en tente en mense wat eens in hul fleur was, maar nou half desperaat vasklou aan die magiese van vervloë dae. Dis nou tot jy by die vlaggies van die boheemse The Fantastic Grifizzi Brothers op die Van der Stel-sportgronde op Stellenbosch indraai."
Silwerskermfees 2017: kortfilms
2017-08-24"Die 2017 Silwerskermfees het weer eens ’n opwindende versameling films gelewer. Die gehalte is deurlopend indrukwekkend, en boonop is daar met verskillende genres gewoeker, gespeel en kanse gevat."
Midlands Literary Festival 2017: Programme
2017-08-24"The seasons literally and figuratively turn the page from 2 to 3 September when the 8th Midlands Literary Festival, now something of an institution in Howick, takes place at Fern Hill Hotel, one of the jewels of the Midlands Meander."
Welgemeend se “Maand van kuns”
2017-08-24"Hierdie maand is die fokus op die 'vergete' kunstenaars van die periode van die 1950’s tot die 1970’s wat deel was van die abstraktekuns-beweging wat internasionaal wyd aanklank gevind het."
BoekeJol 2017: ’n oorsig
2017-08-23"En wat ’n program was dit nie. As die noordelike provinsies se lesers afgeskeep voel omdat die oorwig van veral Afrikaanse skrywers in Kaapstad en omstreke is, was dit hul geleentheid om min of meer almal wat die afgelope jaar of wat ’n boek die lig laat sien het, te ontmoet."
Press release: Jozi Book Fair 2017 programme
2017-08-22The 9th Jozi Book Fair takes place from 31 August to 3 September in Johannesburg. The theme is Women and literature.
Luna Paige at Towerbosch Earth Kitchen
2017-08-22Luna Paige will be performing at the Towerbosch Earth Kitchen on Saturday 2 September. Tickets include a delicious Towerbosch Feast Style lunch.
Albert Frost Trio: ’n aand by Die Boer
2017-08-22"Albert Frost, Schalk Joubert en Jonno Sweetman vorm die klassieke blues rock-trio wat herinner aan Cream van die laat ‘60’s. Elke lied word gelewer met oorgawe en gereelde improvisasie en die volume word oopgedraai tot na aan die rooi."
Persvrystelling: Vier universiteitskore saam op Stellenbosch by Kuesta-koorfees 2017
2017-08-21"Kuesta, die tweejaarlikse byeenkoms van die voorste Suid-Afrikaanse universiteitskore, word op 8 en 9 September in Stellenbosch aangebied."
