Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Many stories to tell: an interview with Kanna award-winning playwright

Menán van Heerden, Chenal Kock Onderhoude 2017-07-18

"Theatre holds great power in introducing the youth to stories – important stories. These stories being told on stage often trigger hidden stories within the youth that they are afraid to tell or explore." 

Krotoa: ’n mening

Réney Warrington Film 2017-07-18

"Die storie van Krotoa is fassinerend en behoort vertel te word, maar op ’n geloofwaardige en respekvolle manier."

Poetry in McGregor: gedigtekompetisie vir ongepubliseerde digters

LitNet Skryfsake en rubrieke 2017-07-17

"Vir liefhebbers van die woordkuns lei alle paaie binnekort weer na die mooi plattelandse dorpie McGregor. Die vyfde jaarlikse Poetry in McGregor vind vanjaar van 25 tot 27 Augustus plaas."

Web deur Naomi Meyer by die Vrystaat Kunstefees

LitNet Feeste 2017-07-17

Naomi Meyer sal op Saterdag 22 Julie by die Vrystaat Kunstefees met Francois Smith gesels oor haar roman Web. Hier is nog inligting.

Die wêreld van Charlie Oeng by die Vrystaat Kunstefees

LitNet Feeste 2017-07-17

"Vanjaar is die gasskrywer by Fees van die sintuie die alombekende Etienne van Heerden, wat sy nuwe roman, Die wêreld van Charlie Oeng, op die fees bekendstel."

Wanneer wolke sing by die Vrystaat Kunstefees: ’n onderhoud

François Maree, Naomi Meyer Feeste 2017-07-14

"Daar word gelag oor ou stories, gedroom oor pynlose visies en gekla oor die hitte. Daar word geworstel met ’n groot siekte en onkonvensionele verhoudings. Die hitte is die verbryselde eerlikheid van die platteland. Sy wrokkige bedoelings laat die sweet aftap en die tonge praat."

Die klein prinsie by die Vrystaat Kunstefees: ’n onderhoud

Naòmi Morgan, Naomi Meyer Feeste 2017-07-14

"Ek het al so baie van en oor Saint-Exupéry gelees dat ek deur al hierdie leeservarings beïnvloed word wanneer ek Die klein prinsie lees. Ek dink dit gaan oor die intense verlange wat ons soms het na die kind wat ons nie meer is nie, ’n verlange na onskuld, opregtheid, maar ook geloof, hoop en liefde."

Nul is nie niks nie: ’n onderhoud met Antoinette Louw

Antoinette Louw, Naomi Meyer Film 2017-07-13

"Alhoewel Jaco Jacobs se boek ’n jeugroman is, is die film vir beide kinders en ouers. Almal kan met die storie en emosies identifiseer en word daardeur geraak. Dis ’n storie oor lewe en dood, en veral hoop."

Skryfkompetisie: 67 woorde vir Mandela-dag 2017

LitNet Skryfkompetisies 2017-07-13

In die lig van Mandela-dag op 18 Julie nooi LitNet jou om ’n kort-kortverhaal van 67 woorde te skryf. Hier is die kompetisie-inligting. Die sluitingsdatum is 31 Julie 2017.

Foto's: Innibos 2017

Louise Pieterse Feeste 2017-07-12

Die Innibos Kunstefees het vanjaar van  5 tot 8 Julie in Mbombela plaasgevind. Louise Pieterse het die feesatmosfeer in foto's vasgevang.

Wintermiddag met Eugène Marais

Jean Oosthuizen Leefstyl 2017-07-11

"Die legendariese digter, skrywer, wetenskaplike en morfinis Eugène N Marais se lewe en werk is op 18 Junie luisterryk in Pretoria gevier tydens die tweede Eugène Marais-gedenklesing wat by die Brooklynteater plaasgevind het."

Boekbekendstelling: Deeg deur Theresa de Vries

LitNet Kos en wyn 2017-07-11

Die bekendstelling van Deeg deur Theresa de Vries vind op Donderdag 20 Julie 2017 in die Paarl plaas.

Video's: Reis en vleis – Gerrit Rautenbach gesels met Johan Bakkes

Liné Loff Reis 2017-07-11

"Die eerste Reis en vleis-geleentheid het op 4 Julie by Twaalf in Stellenbosch plaasgevind. Gerrit Rautenbach het met Johan Bakkes gesels oor reis en skryf, en Riku Lätti het ook ’n paar van sy liedjies gesing."

Africa Open presents: The Daniel-Ben Pienaar lectures

LitNet Musiek 2017-07-07

The Daniel-Ben Pienaar lectures will take place from 17 to 20 July 2017 at Gallery University of Stellenbosch (GUS).

20th Century Women: ’n filmresensie

Suzette Myburgh Film 2017-07-06

"20th Century Women is nie ’n uitstaande fliek nie, daarvoor is die struktuur te los en rammelrig, maar dit het ’n groot, warm hart. Gaan kyk gerus."

The Fantastic Grifizzi Brothers at the Athletics Club in Fish Hoek

LitNet Teater 2017-07-06

The Story of the Moon is presented Thursdays at 6pm, Fridays at 5pm and 7pm, Saturdays at 11pm, 2pm, 5pm and on Sundays at 2pm and 4pm.

Op die spoor van Vincent van Gogh se verlore oor, 23 Desember 1888

Cas Vos Seminare en essays 2017-07-06

"Van Gogh se geestestoestand het sy lewe lank soos ’n donker wolk oor hom gehang. Die antwoord lê dalk op ’n verrassend ander vlak. Murphy kom tot die slotsom dat Van Gogh sy oor doelbewus en bewustelik afgesny het." 

Die nag van Legio deur PG du Plessis

LitNet Teater 2017-07-04

Die nag van Legio is vanjaar by die Innibosfees en ook die Vrystaatse Kunstefees. Hier is nog inligting.

Johnny Clegg: The Final Journey-toer

Stephen Fourie Musiek 2017-07-04

"Johnny Clegg is ’n ware seun van Afrika en 'n Suid-Afrikaanse legende. Ons sê tot siens, maar nie vaarwel nie."

Press release: Beginners’ Playwriting Workshop

LitNet Lifestyle and entertainment 2017-07-04

Siyasanga Cape Town Theatre Company will be presenting a Beginners’ Playwriting Workshop at Artscape on Saturday 15, Sunday 16 and Saturday 22 July 2017.

Top