Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Kom kook en geniet op kykNET
2017-05-22"Kook en geniet het geen bekendstelling nodig nie. Dié eg Suid-Afrikaanse kookboek, wat ook die grootste verkoper in ons land se geskiedenis is, kry nuwe lewe en sal vanaf 5 Julie as ’n reeks op kykNET uitgesaai word."
Kiekies van die KKNK se Kannas 2017
2017-05-22"Die Kannas, wat jaarliks kreatiewe uitnemendheid by die KKNK beloon, is Maandagaand (15 Mei) op die Nasdak oorhandig. Hier volg ’n aantal visuele indrukke van die aand, soos gesien deur Izak de Vries se lens."
The play that goes wrong by Theatre on the Bay
2017-05-19"Britse gehore het dit beskryf as Fawlty Towers gemeng met Noises off en ’n raker beskrywing is bykans onmoontlik. Maak nie saak wat jou bui is as daardie teaterligte doof nie, jy kan nie vir lank stug bly nie."
Kunste Onbeperk: paneelgesprekke oor die stand van Afrikaanse musiek by kunstefeeste
2017-05-18"Die gehalte van musiek by feeste is iets waaroor gehore al vir jare kla. By vanjaar se KKNK het Deon Maas opskudding in musiekkringe en op sosiale media veroorsaak met sy rubriek oor musiek wat in Krit verskyn het."
"Nazi"-plakkate op Stellenbosch: Benewelde denke en skimsimboliek
2017-05-18"Soos dinge uitgewerk het, het die twee prente wat hulle van Nazi’s aangepas het, net hul eie simpel denke vergestalt. Geen ironie dáár nie – rassisme in Suid-Afrika is ’n snerpende en gevaarlike patologie."
Eurovision-liedjiekompetisie 2017: meertaligheid, diversiteit en die siel van Europa?
2017-05-17"En hier is die raakpunt tussen Suid-Afrika en die Eurovision-liedjiekompetisie: niemand praat oor dit wat werklik saak maak nie."
Karoo Moose wen groot by KKNK Kannas
2017-05-17Die Kannas, wat jaarliks kreatiewe uitnemendheid by die KKNK beloon, is Maandagaand in Kaapstad oorhandig. Hier is vanjaar se wenners.
Baxter Theatre Centre launches 40/80 public fundraising initiative
2017-05-16"This simple and accessible campaign is a fundraising drive inviting the public and the business sector to join them in turning a 40-year legacy into an 80-year commitment, thereby ensuring that this illustrious legacy will continue for future audiences and artists."
Guardians of the galaxy Vol 2: a film review
2017-05-15"I admit my heart once again fluttered when I sat down and ogled the fans, lights and race car-type seats. Would going to the movies become an experience again? Would I anxiously anticipate the release of intriguing titles?"
Local film clinches 8th award at New York film festival
2017-05-15"Local film Krotoa will only be released in South Africa in August, yet it has already managed to conquer the hearts of international film lovers and critics."
Veer in die hoed vir mediapresteerders
2017-05-15"Vrydagaand is daar vir ’n paar uur van die uitdagings en spertye vergeet en tydens die jaarlikse ATKV-Mediaveertjies gefokus op die belangrike rol wat die media in die samelewing speel." Hier is vanjaar se wenners.
Die stand van Afrikaans aan universiteite
2017-05-12"Dit sal futiel wees as die gesprek slegs tussen politici en bestuurspanne plaasvind en nie ook met en deur die studente, dosente en ander personeel, wat die ergste daardeur geraak word nie."
Eseltjiesrus se Reuse Boekefees 2017
2017-05-09"Die tiende jaarlikse Reuse Boekefees word Vrydag 19 Mei tot Sondag 21 Mei op McGregor naby Robertson in die Breederiviervallei gehou. Wat hierdie boekemakietie uniek maak, is dat dit ten bate van gehawende donkies is!"
Stellenbosch City Orchestra presents Best of Broadway
2017-05-08The Stellenbosch City Orchestra, conducted by Paul van Zuilenburg, will be performing with Niël Rademan and Janelle Visagie at Lourensford on 26 and 27 May.
Sophia Andrews-Van Rooyen: Manjifieke klein mezzo se groot stem word stil
2017-05-05"Sophia Andrews was die hoofmezzosopraan van die Eoan Opera-groep van 1956 tot die vroeë 1970’s. Sy was een van die topsangers wat Eoan opgelewer het en was veral bekend vir haar rol as Azucena in Il Trovatore."
Suidoosterfees 2017: Oorsig
2017-05-05"Die Suidoosterfees is slegs vir almal. Dit is die woorde wat deurgaans by die fees geëggo is en dit dra baie waarheid – die fees was divers, vars, opwindend en die deure was oop vir almal."
Filmresensie: Lion
2017-05-05"Die Indië-deel van Lion is werklik uitstaande – soos met Queen of Katwe wys dit ’n wêreld van ekstreme armoede, maar met ’n ryk geskakeerde gemeenskapslewe."
Jannie du Toit: Een kunstenaar (en sy vriende) = een kunstefees
2017-05-05"Ek sing in meer tale as wat ek praat, en ek het geen twyfel dat 'n mens se ervaringsveld verbreed word deur elke taal wat jy beleef nie."
Suidoosterfees 2017: Die Riel van Hip Hop bring ’n boodskap van hoop
2017-05-05"Myns insiens kom Die Riel van Hip Hop op ’n gepaste tyd – die mense van Suid-Afrika het nodig om deur middel van iets soos kuns te glo in diversiteit, eenheid en hoop."
KKNK 2017: Die naakte waarheid
2017-05-04"Christiaan J de Swardt loer hóé aanvaarbaar naaktheid, seks, geweld en vooroordeel op die verhoog geword het."
