Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Filmresensie: Exhibition on screen: The Curious World of Hieronymus Bosch

Suzette Myburgh Film 2017-05-04

"Sy werk getuig van ’n besonder fyn insig in die donker onbewuste van die menslike psige omtrent vierhonderd jaar voor Sigmund Freud dit sou navors en omskryf. En juis dít tref ’n mens telkens van Bosch se skilderye: hoe 'modern' dit lyk."

Johnny is nie dood nie, Albert Maritz se indrukke

Albert Maritz Film 2017-05-04

"Dis eg, soos die baard agter baardolie. Dié is jou kans. Die land beweeg. Jy kom regop. Jy sien die ander kant. Spring in die Olwagen, op die glybaan na die reënboogkant."

KKNK 2017: ’n Hunkering na ontvlugting

Christiaan J de Swardt Feeste 2017-05-04

"Die verlede. Kuns, kultuur en tradisie. Soeke. Behoeftes. Hunkering. Identiteit. Seksualiteit. Vergrype. Oorlewing. Om te behoort, te deel; om (iemand of) iets te wees. ’n Smagting na liefde. Ontvlugting. Die toekoms. Dit is die temas wat vanjaar se KKNK oorheers het."

Eredoctor van UGent gecensureerd

Yves T'Sjoen NeerlandiNet 2017-05-04

"Schokkend is het nieuws over de verbanning van vijfenzeventig kunstwerken uit het patrimonium van de University of Cape Town (UCT). ... De nieuwssite GroundUp meldt dat drie schilderijen van Breyten Breytenbach deel uitmaken van de zwarte lijst."

Wen Kokkedoor-boeke met kykNET se Kokkedoortjie – wenner aangekondig!

LitNet Wen 2017-05-03

Een gelukkige leser het drie lekker kookboeke uit die kykNET-Kokkedoor-stal losgeslaan. Hier is die wenner!

Kunstefees in die kleine met Jannie du Toit en vriende

LitNet Feeste 2017-05-03

"Op Sondag 7 Mei sorg Jannie du Toit vir ’n uitsonderlike kuns- en kulinêre geleentheid waartydens hy nie minder nie as vier verskillende produksies aanbied."

Hemelruim in die Fugardteater, ’n resensie

Naomi Meyer Teater 2017-05-02

"Hemelruim verdien ’n hele handvol sterre."

Booking opens for EVITA at the Artscape Opera House

LitNet Teater 2017-05-02

"Booking has opened for Andrew Lloyd Webber and Tim Rice’s seven-time Tony Award-winning musical EVITA, coming to the Artscape Opera House from 1 December 2017."

Suidoosterfees 2017 se konsert van hoop

Naomi Meyer Feeste 2017-04-28

"Toe Mango Groove se 'Dance some more' ten slotte 'n massa-uitvoering word, is die gehoor op hul voete en dans saam."

Tartuffe, 'n teaterresensie

Danie Botha Teater 2017-04-27

"Sylvaine Strike, die spelers en die tegnici verdien hoë lof. ’n Mens beleef nie dikwels sulke toneelkuns nie."

KKNK 2017 – soos beleef deur Mercy Kannemeyer

Mercy Kannemeyer Menings 2017-04-27

"Die 23ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees onder die tema 'Beleef dit' spreek van ervaringe wat wyd strek en wyd beleef kan word. Dit is ’n verwelkomende tema wat mense uitnooi om saam fees te vier, en dis presies wat ek met my besoek aan vanjaar se KKNK kon doen."

US WoordTROfees 2017: Teater en musiek

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-04-26

"Die wenners van vanjaar se US WoordTROfees is Dinsdagaand tydens ’n funksie by Landtscap-wynlandgoed net buite Stellenbosch bekendgemaak. Hier is die wenners."

US WoordTROfees 2017 vereer skrywers

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-04-26

"Die belangrike rol wat boeke by die US Woordfees speel, is weer uitgelig met die oorhandiging van die WoordTROfees vir 2017."

US WoordTROfees aan WOW se Onderwyser en Skool van die Jaar

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-04-26

"Die US Woordfees gee jaarliks erkenning aan besondere onderwysers en skole wat die WOW-projek (Woorde Open Wêrelde) steun en saam met ons ’n verskil aan kinderlewens wil maak deur opvoedkundige aktiwiteite in die kinders se moedertaal en ’n blootstelling aan teater en kultuur."

Angus se profesie laat land gons

Jean Oosthuizen Menings 2017-04-26

"Die byeenkoms was ’n mengelmoes van goeie bedoelings, fopnuus en allerlei vergesogte aansprake en oordrywings van verskillende aard. Dit het gewissel van buitensporige getalle tot goddelike ingryping wat sou plaasvind of binnekort gaan gebeur."

Die Bergengel deur Carina Stander: ’n boekbekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2017-04-26

"Om ’n Bergengel te wees, is om alleen deur die ondergrondse gange van ’n kapel te stap terwyl daar gesing word – jy hoor nie net die musiek en die stemme nie, jy hoor ook hoe dit eggo in die toekoms." Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Die Bergengel deur Carina Stander.

Die rebellie van Lafras Verwey, ’n mening

Réney Warrington Film 2017-04-25

"Visueel is die film suksesvol. Karakterdiepte en ’n geloofwaardige storielyn het egter in die slag gebly."

Suidoosterfees 2017: Onderhoud oor boekprogram

Heindrich Wyngaard, Naomi Meyer Feeste 2017-04-24

"’n Mens hoop dat mense eerstens sal opdaag om na die gesprekke te luister – en dan saam te praat, saam te sorg vir lekker gesprekvoering, én, ongetwyfeld, aangesien dit ’n Kaapse byeenkoms is: lekker lag."

Illustrasiekompetisie: ’n onderhoud

Rentia Bartlett-Mohl, Naomi Meyer Onderhoude 2017-04-21

"Ek dink dit is belangrik dat ’n prenteboek kinders se verbeelding moet aangryp en dat dit genot moet verskaf. Is dit ’n illustrasie wat jou asem wegslaan omdat dit ’n wêreld optower wat tot die verbeelding spreek? Só moet ’n wenillustrasie lyk!"

Koöperasiestories by die Bellville Burgersentrum

LitNet Teater 2017-04-20

"Ek dink daar is min dinge so Afrikaans soos Koöperasiestories – die dorpie en sy mense met hulle teenstrydighede, voorbehoude en voorliefdes, maar veral warmte."

Top