Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
US Woordfees 2017: Satan en demone is ’n feit, sê Isak Burger
2017-03-16"Hy het gelowiges gewaarsku teen die massa-TV-evangeliste wat links en regs demone wil uitdryf. 'God en die geesteswêreld kan net bereik word as die geeste hulleself aan die mens openbaar.'"
US Woordfees 2017: Emily Hobhouse was nie aan die Boere se kant nie
2017-03-16Elsabé Brits: “Sy het herhaaldelik gesê sy staan verwyderd van die oorlog en verag oorlog. Sy het Suid-Afrika toe gekom om die vroue en kinders wat as gevolg van die oorlog gely het, te help en het geen saak met mans gehad wat hulleself in ’n oorlog dompel nie.”
’n Fraksie van die US Woordfees in kiekies
2017-03-15Die US Woordfees oorrompel jou, smokkel met jou sinne en tart jou uithouvermoë. Agter die skerms is ’n enorme operasie. Op die verhoog is mense wat jou inspireer. Izak de Vries deel ’n aantal foto's.
US Woordfees 2017: Afrikaanse mense kom van ver af
2017-03-15“Ons val so vas in ’n groef met die vraag wat gaan van Afrikaans as onderrigtaal word dat ons maklik vergeet Afrikaans lewe in die harte van elke aspek van mense se lewens, en spesifiek bruin mense se lewens.”
Record number of 56 productions on the 2017 Baxter Zabalaza Theatre Festival line-up this March
2017-03-14"Young and rising talent, along with some stalwarts and previous participants, will fill the Baxter stages over the eight-day event where the focus this year is on fresh and innovative ideas."
Twee tuistes vir Uitkampteater by KKNK 2017
2017-03-13"Uitkampteater is vanjaar met die Fiëstas se Blou Stoel bekroon en was volgens die Fiëstapaneel verantwoordelik vir 'die mees opwindende teaterervaring van 2016'."
Pa, maak vir my ’n vlieër, pa by US Woordfees 2017, ’n resensie
2017-03-13"As mens agter hulle dialoog en toneelspel inklim, is daar ’n ander boodskap wat na vore kom: ’n boodskap van die geroetineerde bestaan van die hedendaagse volwassene, wat presies weet hoeveel treë hy elke dag na sy kantoor stap, en by hoeveel skoorstene hy verbystap."
Keeping up with the Kandasamys, a film review
2017-03-13"It is touted as a love story and as a rivalry between the two moms, but, in the end, it deals with family and class with surprising depth (for a rom com)."
Die jeug sê: Afrikaans ja – en ook ons ander tale
2017-03-13“Alle inheemse tale moet mettertyd tot akademiese tale ontwikkel word sodat al Suid-Afrika se kinders die beste geleentheid kan kry om hul volle potensiaal te ontsluit.”
Kan ’n skrywer ’n ander kultuur se hoed opsit?
2017-03-10"Veral wanneer jy skryf oor iemand se trauma, vernedering of verlies, kan dít wat jy skryf die persoon weer van vooraf seermaak. Die skrywer moenie deel raak van die probleem nie."
Hoener met die rooi skoene, ’n mening
2017-03-10"As resensent word mens onderwerp aan ’n spektrum van films. Van goed tot sleg."
US Woordfees: Ryk Hattingh is almal se vriend
2017-03-10"Met Huilboek nooi Hattingh jou soos ’n troue vriend tot binne-in sy hart om saam met hom te stap deur die pad van sy veelbesproke lewe. Jy wil saam met hom lag en saam met hom huil, soos almal wat by die Woordfees saam met hom om ’n tafel kon sit en bier drink."
Filmresensie: Tess
2017-03-10"Laat ek volstaan deur te sê dis een van die beste flieks wat ek al ooit gesien het. As enigiemand nog bewyse soek dat ons plaaslike filmbedryf werk van wêreldgehalte kan lewer – hier is dit."
Oh wide and sad land: Adam Small vertaal NP Van Wyk Louw
2017-03-09"In 1975 verskyn Adam Small se vertalings van ’n keur uit NP Van Wyk Louw se gedigte as Oh wide and sad land. Dit is nog steeds die omvattendste versameling gepubliseerde vertalings uit Louw se oeuvre."
US Woordfees 2017: Fotoalbum 1
2017-03-09LitNet wys wat gebeur by die Woordfees. Naomi Bruwer deel haar eerste feesfoto's en -video's.
US Woordfees 2017: Wat moet ons met ons kerk doen?
2017-03-09“Hoe kan ’n Afrikaner nie oor die kerk skryf nie, want feitlik alle Afrikaners kom uit ’n agtergrond waar die kerk geweldig voorskriftelik was en bepaalde vrae in mense se gemoed gelaat het.”
