Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Kortlys: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016
2016-12-08Hier is die kortlys van woorde wat meeding om die titel van die #litnetwoord2016!
Bonjour Monsieur Brel by Die Boer-restaurantteater
2016-12-07Bonjour Monsieur Brel is op 16 Desember 2016 by Die Boer te sien. Jannie du Toit vertolk Jacques Brel se beeldryke chansons, wat elke aspek van menswees bekyk, in vier tale: Frans, Afrikaans, Nederlands en Engels.
Sunita Keyser se #litnetwoord2016
2016-12-06Hier is Sunita Keyser se voorstel vir die Afrikaanse woord van 2016.
Teaterresensie: Annie by die Kunstekaap
2016-12-06Twiet: weeskind loop weg, sing wêreldbekende lied vir hond, verower hart van miljardêr - wat haar so lief kry soos haar eie pappa. #annie
Twee splinternuwe rieldanskampioene gekroon
2016-12-06Dit was die rieldansers van Clanwilliam wat met hul vernuftige voetwerk in die stof koning gekraai het tydens die ATKV-Rieldansfinaal van 2016.
Teaterresensie: Madness: Songs of hope and despair by die Baxter-teater
2016-12-06"Die produksie is ’n uitsonderlike voorbeeld van hoe ’n komplekse, abstrakte ervaring met behulp van drie mediums – woord, musiek en kuns – vir die gehoor byna tasbaar gemaak kan word."
Darryl David se #litnetwoord2016
2016-12-06Hier is Darryl David se voorstel vir die Afrikaanse woord van 2016.
Jean Oosthuizen se #litnetwoord2016
2016-12-05Hier is Jean Oosthuizen se voorstel vir die Afrikaanse woord van 2016.
Boekresensie: De Vette Mossel deur Niël du Bois
2016-12-05"Die staaltjies sal jou laat glimlag en die gedeelde kennis sal vir seker enigiemand meer behendig agter die seekospotte maak."
Elize Zorgman se #litnetwoord2016
2016-12-05Hier is Elize Zorgman se voorstel vir die Afrikaanse woord van 2016.
Suidoosterfeesbekendstelling 2017: Japie Gouws se toespraak
2016-12-02"[K]om ons soek die waardevolle goed, al het die dak afgewaai; kom ons wees trots op Afrikaans se prestasies; kom ons belong ..."
Oloff de Wet se #litnetwoord2016
2016-12-02Hier is Oloff de Wet se voorstel vir 2016 se Afrikaanse woord.
Giselle Botha se #litnetwoord2016
2016-12-01Hier is Giselle Botha se voorstel vir 2016 se Afrikaanse woord.
Teaterresensie: Hashtag Lottering! by die Baxter-teater
2016-12-01"Marc Lottering weet hoe om gehore te vermaak."
Richard Stirton: "It's about the message"
2016-12-01"I always wrote for myself, but I now try to write more for the listener and how best I can structure the song so the message reaches him or her quickly and concisely."
'n Onderhoud oor die Adam Small-fees in Pniël
2016-12-01"Maar 24–26 Februarie 2017 gaan ‘n geskiedkundige naweek wees. ‘n Fees vir Adam Small. Niemand verdien dit méér nie."
Chanette Paul se #litnetwoord2016
2016-12-01Hier is Chanette Paul se voorstelle vir 2016 se Afrikaanse woord.
Riette Hugo se #litnetwoord2016
2016-11-30Riette Hugo deel haar voorstelle vir die Afrikaanse woord van 2016.
Danie van Wyk se #litnetwoord2016
2016-11-29Hier is Danie van Wyk se voorstel vir die Afrikaanse woord van 2016.
Filmresensie: Vir die voëls
2016-11-29"Vir die voëls is uiters geslaagd as ’n komedie, maar net so oortuigend as ’n drama wat temas soos die grensoorlog, drankmisbruik en geweld binne die gesin aanroer."
