Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Dazzling stellar line up for 2017 Fugard Bioscope season

LitNet Teater 2017-02-01

Now in its sixth phenomenally successful year, the Fugard Bioscope presents screenings of the world’s best theatre, opera and ballet productions to be enjoyed from the comfort of a Fugard Theatre seat.

Program: Adam Smallfees, Pniël

LitNet Feeste 2017-02-01

Hier is die voorlopige program van die Adam Smallfees wat 24–26 Februarie 2017 in Pniël plaasvind.

 

Die vlammende fez

Lindi-Heila Smit, Naomi Meyer Feeste 2017-02-01

Lindi-Heila Smit vertel vir Naomi Meyer van Die vlammende fez – ’n produksie wat by die US Woordfees, die KKNK en die Suidoosterfees te sien is.

Filmresensie: Manchester by the sea

Suzette Myburgh Film 2017-02-01

"Dis kleurloos en uitsigloos – ’n briljante studie in onderbeklemtoning van begin tot einde."

Bevrore landskappe en bewegende beelde: die Tromsø Internasionale Filmfees

Martin Botha Film 2017-01-30

"Die toegesneeude stad met sy ryk kultuuraktiwiteite en ’n wêreldklas filmfees is ’n besliste moet op enige filmliefhebber en reisiger se spyskaart."

Twelfth Night by Maynardville, ’n resensie

Danie Botha Teater 2017-01-26

"Dié opvoering en die individue daarin kan gerus bekroon word."

Saartjie Botha-onderhoud: US Woordfees 2017

Saartjie Botha, Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-01-25

"’n Fees kan net opwindend bly as daar elke jaar nuwighede en verrassings op die program is. Ons is verbind tot die groter gemeenskap van Stellenbosch en is opgewonde om HS Cloetesville se skoolsaal vir die eerste jaar as venue te gebruik."

Die Kandidaat en Citizen Kane

Gert Rautenbach Film 2017-01-25

"Die verskyning van Die Kandidaat in 1968 was ’n gebeurtenis in Afrikaanse flieks vergelykbaar met die eerste vertoning van Citizen Kane in Hollywood in 1941."

Teaterresensie: Dowwe Dolla gee jou ’n lekker dosis vitamine D(olla)

Maryke Roberts Teater 2017-01-20

"Dowwe Dolla is terug met ’n nuwe vertoning, #dowwedolla, want sy glo alles word deesdae 'ge-hashtag'."

Filmresensie: Sing

Suzette Myburgh Film 2017-01-18

"As jy reeds 'Die jaar sleep ...' wil kreun hier so halfpad deur Januarie, is daar net een oplossing: gaan kyk Sing."

Onderhoud met Ingrid Glorie: Deelnemers van Week van de Afrikaanse roman 2017 bekend

Ingrid Glorie, Naomi Meyer Feeste 2017-01-12

Die name van die Afrikaanse skrywers wat in September en Oktober op ’n literêre avontuur deur die Lae Lande gaan, is bekend. Naomi Meyer gesels met Ingrid Glorie, koördineerder van die derde Week van de Afrikaanse roman.

Jackal and the Wind: "Ons doen dit net vir pure genot"

Henry Cloete Musiek 2017-01-11

"Ons klassifiseer onsself nie onder een spesifieke genre nie, maar bring alle elemente van musiek by ons liedere in."

Gedigkompetisie: huis, woning, tuiste

LitNet Skryfkompetisies 2017-01-06

Skryf voor 28 Februarie 2017 ’n gedig oor jou huis, jou woning, jou tuiste en staan ’n kans om R1 000 kontant of ’n boekpakkie propvol lekker boeke los te slaan.

Persvrystelling: Chris Barnard-radioverhaal kry lewe op die silwerskerm

LitNet Film 2016-12-22

"Komedie, drama en elemente van fantasie word verweef in ’n aangrypende storie van ’n man wat kans sien om die onmoontlike aan te durf om sy droom van ’n beter wêreld vir almal te verwesenlik."

Stig Anderson, ABBA se bestuurder

Jan JP van der Merwe Menings 2016-12-20

"Stig Anderson was van die begin af ABBA se bestuurder, en word vandag allerweë beskou as die suksesverhaal agter ABBA se gewildheid. Maar wie was Stig Anderson?"

Musiekgesprek: Tien vrae oor Mahai

Herman van den Berg, Naomi Meyer Musiek 2016-12-19

“Ek glo vas dat dit iets is wat met jou gebeur, amper asof die musiek jou gekies het as ’n voertuig ...”

Kunste Onbeperk-teksmark: 'n Dag saam met Tom Lanoye

Naomi Meyer Teater 2016-12-15
Kunste Onbeperk in samewerking met die Vlaamse regering en SASNEV het op 13 Desember 'n werksessie met die Vlaamse skrywer Tom Lanoye aangebied. Dit was die eerste in 'n reeks van meesterklasse en werkwinkels met internasionale skrywers as deel van die Teksmark-inisiatief. Hier is 'n oorsig.

Wenner: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016

LitNet LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2016-12-15

Een leser wen 'n R1000 met die weninskrywing van die #litnetwoord2016-kompetisie en hier is die wenner!

ATKV-Crescendo: Grensloos bekendgestel

Izak de Vries ATKV-Portaal 2016-12-14

Grensloos, ATKV-Crescendo se jongste CD, is Saterdag 10 Desember in Atlantis vrygestel. Daar was 'n paparazzo om alles vas te vang.

Persvrystelling: 25 verhale in 2017 US Woordfees kortverhaalbundel

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-12-14

"Die verhale wat vir die bundel gekeur is, bestaan uit ’n lekker mengsel van gevestigde skrywers, waarvan sommige ook in 2016 se bundel opgeneem is, en vars nuwe stemme."

Top