Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Radiodrama-kompetisie vier sy mondigwording met meer prysgeld
2017-02-17Die RSG en Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie vier sy mondigwording met prysgeld ter waarde van R90 000. Hier is nog inligting.
wys my jou gogga by die US Woordfees 2017
2017-02-16Kunsuitstalling: wys my jou gogga by die Slee Galery van 3 tot 10 Maart 2017.
Alex Hamilton: An interview about the US Woordfees 2017
2017-02-16“The local art world is currently undergoing a spring season. There are currently more working, or career artists in South Africa than ever before. This creates a wonderful positive creative energy.”
The Mother by die Fugard-teater: ’n resensie
2017-02-16"Dis ’n emmer koue water in jou gesig, maar ’n diep treffende stuk wat deur almal gesien moet word."
Stoker: "'n Goeie rock song moet jou dadelik vang"
2017-02-16"Musiek is wanneer ek op my eerlikste is, en daai konneksie tussen ‘n band se lede is iets wat jy nie in 'n ander verhouding of vriendskap gaan beleef nie."
Nêrens, Noord-Kaap by US Woordfees 2017: ’n onderhoud
2017-02-15"Dis snaaks, dis hartseer, en ek dink mense wat Amper, Vrystaat gekyk het sal weer dieselfde eerlikheid en deernis kan verwag."
Boerneef sing Palissandertaal by US Woordfees 2017
2017-02-15Die toonsettings van Boerneef en C Louis Leipoldt wat in hierdie konsert gebruik word, word omlyn deur die spreektaal van digters wat grootgeword het in die Hantam, Bokkeveld en die Sederberge.
Moulood-un-nabi @ Mashidul Quds
2017-02-14At a time when the world was threatening to build walls and institute travel bans, I was offered a bridge of kindness, I was offered food, water and hospitality. / Ek is toegelaat om die binneste van die moskee te betree en is totale vryheid gegun.
Landskap by die US Woordfees 2017
2017-02-14Laurinda Hofmeyr, Anna Davel en Lizanne Barnard skep ’n landskap van musiek met woorde uit gedigte.
Francois van Coke: "Ek is nie deel van enige scene nie"
2017-02-13"Ek dink ek sit weer op 'n plek dat ek nie regtig inpas in die alternatiewe óf pop-kant nie en ek is baie gelukkig daar."
The Vivid orphan
2017-02-13"Volunteering to help those in need is indeed noble. Yet, more often than not, it is the volunteer benefiting the most ..."
Invitation: Keiskamma Art Project launch
2017-02-10You are invited to the launch of the Keiskamma Art Project in Cape Town on Saturday 18 February 2017.
Emily Hobhouse: Onthou ons steeds net die “Madonna”?
2017-02-09“Die dag toe ek, soos ‘n snuffelhond, die spoor van Emily Hobhouse geneem het, was die ellende van die Anglo-Boereoorlog juis nié my fokus nie.”
Konnexi debuteer by die US Woordfees 2017
2017-02-08Konnexi, met Luna Paige, Pops Mohamed en Schalk Joubert, is ’n oudiovisuele reis deur die lewens van doodgewone Suid-Afrikaners.
Filmresensie: La-la Land
2017-02-07"So tussen die pret en vrolikheid deur raak hierdie fliek geleidelik donkerder en ernstiger, sodat die bittersoet einde my behoorlik onkant betrap het."
Bouwer Bosch: "As iets perfek of predictable is, is dit vervelig"
2017-02-06"Ek probeer maar altyd iets doen wat ander nie doen nie."
Medicine Boy: "Ons doen al van dag een af net wat ons wil"
2017-02-06"Ons het vir die eerste keer die selfvertroue gehad om die musiek en plaat te laat word presies wat dit wou – natuurlik."
Kennisgewing: Saadjies, die kuratorlose beeldhouersversameling
2017-02-06Saadjies by die Universiteit Stellenbosch se Botaniese Tuin, 17–18 Februarie 2017.
Kommapunt by die US Woordfees – ’n onderhoud
2017-02-06"Verskillende mediums, soos sang, fisieke teater, digkuns en storievertelling, word gebruik om die gehoorlede in die binnekamer van die spelers se privaatste herinneringe in te laat."
Koos Roets, ’n onderhoud
2017-02-03Christiaan J de Swardt gesels met die bekroonde rolprentmaker Koos Roets oor kreatiwiteit, erkenning en kritiek.
