Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

US Woordfeesprogram 2017: Woordkuns

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-11-17

US Woordfeesprogram 3–12 Maart 2017: Woordkuns

US Woordfeesprogram 2017: Coetzenburg

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-11-17

US Woordfeesprogram 3–12 Maart 2017: Coetzenburg

US Woordfeesprogram 2017: Begin

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-11-17

US Woordfeesprogram 3–12 Maart 2017: Begin

US Woordfeesprogram 2017: Diskoers

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-11-17

US Woordfeesprogram 3–12 Maart 2017: Diskoers

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016

LitNet LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2016-11-17

Wat is 2016 se Afrikaanse woorde wat ontstel, prikkel, of die heersende gesprek saamvat? Laat weet ons teen 6 Desember 2016. Jy kan R1 000 kontant losslaan.

US Woordfeesprogram 2017: Stand up

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-11-17

US Woordfeesprogram 3–12 Maart 2017: Stand up

US Woordfeesprogram 2017: Leefstyl

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-11-17

US Woordfeesprogram 3–12 Maart 2017: Leefstyl

Huldeblyk: Nico Carstens, musikale genie

Schalk D van der Merwe In memoriam 2016-11-17

"Komponis, trekklaviervirtuoos, rockster. Zen. Hy was ‘n onortodokse buitestander wat terselfdertyd sentraal staan in populêre Afrikaanse musiek."

Teaterresensie: My fat friend by Theatre on the Bay

Maryke Roberts Teater 2016-11-16

"Die regisseursaanslag is só knap dat jy spyt is as die gordyn sak. Die akteurs word só vindingryk gelei dat jy soms lag, al voel jy eerder hartseer."

A Tribe Called Quest’s first studio album since 1998 and the potency of conscious hip hop

Annie Klopper Opinion 2016-11-15

"The most important hip hop album of 2016 – and one of the biggest releases of the year – dropped in the same week Republican Donald Trump stunned the world with a surprise presidential victory over Democratic rival Hillary Clinton."

Oor Jans Rautenbach se Jannie Totsiens

Gert Rautenbach Film 2016-11-14

"Jannie Totsiens, die geheime Jannie Totsiens, was die droomwêreld van Uysie se begraafplaas wat uiteindelik soos 'n teaterstel van onder opgerys het vir die wêreld om te sien." 

RSG Kunstefees 2016: Volledige program

LitNet Feeste 2016-11-14

Die RSG Kunstefees se volledige program is nou beskikbaar. Laai dit hier af.

Hersenspinsels oor die Week van de Afrikaanse roman 2016

Lien Botha NeerlandiNet 2016-11-11

"Nederlands wieg teen mens aan soos ’n skip wat kraak teen ’n wye see. Maar ook hoor jy breinaalde."

Pass 'ie torch aan

ATKV Leefstyl 2016-11-11

Die ATKV-tak op Atlantis het besluit om twaalf vroue as fakkeldraers te vereer. Hierdie vroue is pioniers. Hulle is bakens, elkeen dra hulle eie lig na die donkerste dele van die gemeenskap.

Gee jou hart vir Richmond

Valda Jansen Feeste 2016-11-11

“Ek wens ek kon al hierdie woorde in hierdie vertrek in my hande opvang en buite in die straat gaan uitdeel. In die kinderhande wat so bakhand staan. Woorde wat sê: ek sien jou raak, ek hou jou vas, neem, dit is my liggaam. Ek wens ons kon die deure óópgooi.”

Foto-onderhoud: Bibi Slippers oor Fotostaatmasjien

Bibi Slippers, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-11-09

"Die 'foute' in die fotostate is wat in forensiese ondersoeke gebruik word om die masjien te eien. Dit was vir my ‘n mooi metafoor vir die digter se stem ..."

Foto's: Leesfees 2016

Marlene Malan Feeste 2016-11-09

Die vyfde Leesfees  het verlede naweek op Prince Albert plaasgevind. Marlene Malan deel haar foto's.

Persverklaring: Kom sit aan by US Woordfees 2017 se programbekendstelling

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-11-09

Die US Woordfees se program vir 2017 word op Donderdag 17 November feestelik in Ryneveldstraat, Stellenbosch, bekendgestel. Die geleentheid in in die vorm van ‘n lang tafel en die publiek word genooi om dit by te woon. Hier is nog inligting.

Persverklaring: Inskrywings vir US Woordfeesbundel verdubbel

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-11-09

Byna twee keer soveel inskrywings is ontvang vir die US Woordfees se kortverhaalkompetisie vir 2017 as vir die bundel se eerste uitgawe in 2016.

Filmresensie: Shepherds and Butchers

Suzette Myburgh Film 2016-11-08

"Hierdie fliek is eintlik verpligte kykstof. Dit belig ’n gruwelike stuk geskiedenis in detail, en dit sal enige kyker se begrip van kompleksiteit oneindig verruim."

Top