Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Gelukstrekking: NB-kookboeke vir Kersfees – wenner aangekondig!

LitNet Wen 2016-11-03

Die wenner van die boekpakkie is pas aangekondig – baie geluk, Marlené Veldman!

Kerk benodig ’n paradigmaskuif oor gays

Chris Jones Geestelik 2016-11-03

"Die buitengewone Algemene Sinode-sitting van die NG Kerk vind volgende week (7–10 November) plaas. Een van die belangrike sake wat bespreek gaan word, handel oor selfdegeslagverhoudings."

Prince Albert Leesfees: 4 tot 6 November 2016

LitNet Feeste 2016-11-02

Die vyfde Leesfees vind eerskomende naweek op Prince Albert plaas. Hier is die volledige program.

In memoriam: Sybil Sands

Albert Maritz In memoriam 2016-11-02

"Meegevoel met die talle wie se lewens sy aangeraak het. Wie se lewens sy kon ophelder met ‘n ster tot die sterre – dié wat sy help maak het, dié wat sy waardeer het en dié vir wie sy geskyn het."

Onderhoud oor Hartskombuis: Boerekos van die Anglo-Boereoorlog tot vandag

Vicky Heunis, Naomi Meyer Kos en wyn 2016-11-01

"Hartskombuis is baie meer as net ‘n kookboek wat tradisionele resepte bevat. Die Anglo-Boereoorlog en sy nagevolge het ‘n groot invloed op ons tradisionele kooktradisie gehad."

Add a little bit of Palesa to it

Izak de Vries Lifestyle and entertainment 2016-11-01

On Saturday, 24 September 2016 Palesa was crowned the winner of ATKV-Muziqanto 2016. “I love the stage,” she told me. “I love an audience.”

Filmresensie: Queen of Katwe

Suzette Myburgh Film 2016-10-28

"Wat ’n mens bybly van hierdie plek-plek skreiende film, is die drie sentrale karakters – die vasberade Phiona, haar vegter-ma en die wyse, ruimhartige Robert – gespeel deur drie akteurs wat mekaar perfek aanvul."

Persverklaring: kykNET wil deel in jou sprokiesbruilof

LitNet kykNET Portaal 2016-10-28

As jy en jou verloofde ’n interessante storie het om te vertel en boonop vriende en familie het wat op TV sal skitter – stuur ’n uitnodiging vir kykNET. Hier is nog besonderhede.

Onderhoud: Wat die hart van vol is

Elmari Rautenbach, Peter Veldsman, Herman Lategan Skrywersonderhoude 2016-10-28

"[Ek glo] dat Peter in Wat die hart van vol is die eerste skrywer is wat die ontwikkeling van die Afrikaanse verbruiker se smaak in, genieting van en voorbereiding van kos dokumenteer – van ’n tyd toe Suid-Afrika afgesluit was van die buiteland en buitelandse invloede, tot vandag waar ons restaurante internasionaal meeding."

Kernontploffings, soutpotte en slaweskepe

Izak de Vries ATKV-Portaal 2016-10-26

’n Dreigende kernoorlog, gesprekke oor soutpotte, die opdiep van slaweskepe en die vraag wie nou eintlik die eerste kletsrymers was: Moet nooit dink die ATKV se gesprekke oor taalefernis is vervelig nie.

Filmresensie: Labyrinth of Lies

Suzette Myburgh Film 2016-10-26

"As jy ernstig oor fliek is, gaan kyk hierdie een. Met apartheid en die WVK so in die agterkop."

Persverklaring: RSG Kunstefees 2016 – met Sarah Baartman, Beyers Naudé, Michelle Breedt en Jan Spies

LitNet Feeste 2016-10-26

"RSG Kunstefees 2016 spog vanjaar met 18 debuutwerke, waaronder dramas oor geskiedkundige figure soos Sarah Baartman en Beyers Naudé. Dit is die vierde radiokunstefees op RSG."

Persverklaring: WOW Spelfees se wenners

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-10-24

"Sowat 300 kinders van ongeveer 100 skole het op Saterdag 22 Oktober 2016 byeengekom om hul spelvermoëns te meet."

Hail King Bob, Noble of literature

Evelyn John Holtzhausen Opinion 2016-10-21

"That's it if you follow the world according to Dylan, a wandering minstrel with his guitar, harmonica and nasal voice – whose commentaries on the 'human condition', for that's what his songs are, have won him a Nobel Prize."

Oor Bob Dylan en sy Nobelprys vir letterkunde

Danie Marais Seminare en essays 2016-10-19

"Die geringskatting van Dylan lyk vir my egter meer na ’n vorm van snobisme as oorwoë literêre kritiek."

Resensie: ATKV se Filmverse 2 spreek beelde

Adean van Dyk Film 2016-10-19

"Al 12 gekose gedigte en die mate waarin dit geanimeer is, is 'n hupstoot vir beide die animasiekuns en die digkuns, wat nuwe generasies van kunstenaars en skrywers sal aanwakker tot die potensiaal wat die Suid-Afrikaanse kunste inhou."

Press release: Maties win debut season of Varsity Sing

LitNet kykNET Portaal 2016-10-14

"The University of Stellenbosch walked away 2016 Varsity Sing champions on Thursday, 13 October ..."

Kunstekaap-resensie: New Voices 2016

Helené Prinsloo Teater 2016-10-11

"Ja, dis moeilik om hier in ons land te mens. Een van die ... goed wat dit egter die moeite werd en selfs soms draaglik maak is teaterkuns soos dit in die Kunstekaap se New Voices-projek gestalte vind."

Amandala: "Om in Afrikaans te sing raak iets aan in my"

Henry Cloete Musiek 2016-10-11

"Die musiek wou soos klokkies klink, iets skitterend wat ’n huilende kind sal laat ophou huil en weer laat glimlag."

Teaterresensie: A steady rain

Emma Kotze Teater 2016-10-11

"Dis ‘n sterk stuk wat staatmaak op uitnemende spel, ‘n boeiende verhaal, en een wat vir genoegsame nabetragting sorg."

Top