Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Uitnodiging: Cape Consort-kooroptrede

LitNet Musiek 2016-09-22

Die Cape Consort-koor nooi almal na hul konsert, Polychoral Splendour, wat op Sondag, 25 September om 4 nm in die wonderlike argitektoniese ruimte van die Lutherse Kerk in Strandstraat, Kaapstad, plaasvind.

Hulde aan ‘n skitterende, veelkantige mens in die Tuin van Digters

Francois Venter Feeste 2016-09-21

"Inderdaad, sê Gibson, het Izak de Villiers ‘n besondere sin vir woorde gehad. Dit was asof hy met ‘n prisma geskryf/geskuif het om te weet dat elke woord nét dáár hoort."

Foto's: Tuin van Digters 2016

Naomi Bruwer Feeste 2016-09-21

Die Tuin van Digters het die afgelope naweek by die Breytenbach Sentrum in Wellington plaasgevind. Naomi Bruwer deel 'n paar feesfoto's.

Week van de Afrikaanse Roman 2016: Bijna familie deur Ena Jansen

Herman Meulemans NeerlandiNet 2016-09-16

Ena Jansen het op Woensdagaand die 14de September in Leuven omtrent haar boek Bijna familie gesels. Herman Meulemans deel sy indrukke.

Tuin van Digters 2016: Onderhoud met Vusi Beauchamp

Vusi Beauchamp, Elsibe Loubser McGuffog Kuns 2016-09-15

Die Boekmerke-uitstalling vind Vrydag, 16 September 2016 by die Breytenbach Sentrum plaas. Elsibe McGuffog, een van die deelnemende kunstenaars aan Boekmerke, het ‘n onderhoud met een van die ander kunstenaars, Vusi Beauchamp, gevoer.

'n Oorsig van die kortfilms van kykNET Silwerskermfees 2016

Réney Warrington kykNET Portaal 2016-09-15

"Die algemene standaard van die 2016 Silwerskermfees kortfilms was besonder hoog. Dit was inderdaad moeilik om te besluit vir watter film/akteur/regisseur om te stem, maar op die ou einde is ek baie gelukkig met die wenners wat ons aangewys het."

Persverklaring: Wenverhaal in US Woordfeesbundel 2017 kry R30 000

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-09-15

"Die US Woordfees se baie suksesvolle eerste kortverhaalbundel, wat in 2016 tydens die Woordfees bekend gestel is, sal in 2017 selfs meer skop hê wanneer die skrywer van die wenverhaal wat in die bundel opgeneem word, R30 000 losslaan."

Noem my Skollie vertel een van ons stories

Réney Warrington Film 2016-09-15

"Die storie gee mens insig in die ontstaan van bendes, in die bekoring van behoort aan iets. Tien uit tien daarvoor."

Sy klink soos lente is bloot lekker

Réney Warrington Film 2016-09-15

"Sy lyk soos lente sal jou laat hardop lag en verlang na goeie vriende."

Tess – goed, maar nie sonder foute nie

Réney Warrington Film 2016-09-15

"Daar is omtrent geen dialoog in die film nie. Die afwesigheid daarvan, die stilte wat dit skep, het vir Christia baie speelruimte gegee."

Tuin van Digters: Fees skop af met ’n Bohm

LitNet Feeste 2016-09-14

“As die dag mense laat praat oor gedigte is dit goed, as dit mense laat gedigte lees, is dit beter, en as dit mense dryf om gedigte te skryf, is dit wonderlik.”

Alexandra May: "It’s trial and error sometimes"

Henry Cloete Musiek 2016-09-13

"I’m pretty new to creating my own music and being involved in the process of bringing it to life."

The Betsie Beers: "Vir nou vat ons dit maar eers gig vir gig"

Henry Cloete Musiek 2016-09-13

"Ons het nie regtig gedink ons sal sommer ’n album maak nie, dit was net iets wat oor ons pad gekom het, gelukkig."

Kortfilms Silwerskermfees 2016

Suzette Myburgh Film 2016-09-13

"Ná verlede jaar se uitstaande kortfilms was die vraag: Sal dit vanjaar weer so wees, of was 2015 net ’n uitskieter? Die antwoord is gelukkig dawerend: eersgenoemde!"

Onderhoud: Toast Coetzer en Erns Grundling oor Weg Agterpaaie

Erns Grundling, Toast Coetzer, Naomi Meyer kykNET Portaal 2016-09-13

"Op ’n agterpad sien jy iets wat die deursnit-toeris dalk misry op die hoofpad. ’n Agterpad vat jou na plekke en mense waarvan jy nooit sou kon droom nie."

#DIGKUNSVIRALMAL: Tuin van digters – 16 tot 18 September 2016

LitNet Feeste 2016-09-10

Die Breytenbachsentrum op Wellington se "Tuin van digters" vind vanjaar van 16 tot 18 September plaas.

Filmresensie: Johnny is nie dood nie

Réney Warrington Film 2016-09-08

"Postrevolusie blues is ’n universele verskynsel en die gehalte van die film, die toneelspel en die musiek sal grense oorsteek."

Dis koue kos, skat – snaaks, maar sielvol

Réney Warrington Film 2016-09-08

"Dit is werklik snaaks, en nie enigsins soetsappig of pretensieus nie."

“Geskryf in ons eie taal”

Menán van Heerden, Blaq Pearl Skrywersonderhoude 2016-09-08

Blaq Pearl se selfgepubliseerde digbundel Karadaaa!!! is in Afrikaaps en Engels geskryf. Sy tree vanjaar by die Open Book Festival in Kaapstad op. Menán van Heerden het meer gaan uitvind oor haar jongste projek.

Die SBA se koorfees: Afrikaans Sing!

Nelmari Kemp Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans-portaal 2016-09-08

"Die uitgangspunt was juis dat ons kore van verskeie kulture en agtergronde saambring. Groot fokus is geplaas op gemeenskapskore wat andersins nooit geleentheid sou kry om op 'n teaterverhoog op te tree nie."

Top