US Woordfees 2017: Fotoalbum 5

  • 0

'n Keuse van Naomi Bruwer se feesfoto's en -video's.

Harry Kalmer: Op soek na Bram Fischer

Die struggleaktivis en Rivonia-beskuldigde Denis Goldberg, die vriend in wie se arms Bram Fisher die laaste twee nagte in die tronk geslaap het, gesels met Harry Kalmer en Jan-Jan Joubert na aanleiding van Kalmer se dramateks, Die Bram Fischer Wals.

Denis Goldberg, Harry Kalmer en Jan-Jan Joubert

Denis Goldberg

Harry Kalmer

Naomi Meyer: Web

LitNet se inhoudsbestuurder Naomi Meyer gesels met Francois Smith oor haar fiksiedebuut.

Naomi Meyer

Naomi Meyer

‘Vir inspirasie lees ek ’n docket’

Andrew Brown (Good Cop, Bad Cop), Duane Aslett (Goudduiwel) en Dibi Breytenbach (Vrediger) gesels met prokureur en skrywer Bettina Wyngaard.

Bettina Wyngaard

Andrew Brown

Duane Aslett

Dibi Breytenbach

Kom praat saam en word wys

In samewerking met Vriende van Afrikaans

Saartjie Botha, direkteur van die Woordfees, gesels met oudregter en struggle-veteraan Albie Sachs.

Saartjie Botha en Albie Sachs

Albie Sachs

Andy Martin: Reacher Said Nothing

Local Jack Reacher fans Karin Brynard, Joanne Hichens en Dibi Breytenbach speak to British author of Reacher Said Nothing – Lee Child and the Making of Make Me and the forthcoming With Child, on Child’s fan community.

Dibi Breytenbach, Andy Martin, Joanne Hichens and Karin Brynard

Andy Martin

Nathan Trantraal: Alles het niet kom wôd

Aangebied deur NB-Uitgewers

Danie Marais gesels met Nathan Trantraal oor Alles het niet kom wôd.

Nathan Trantraal en Danie Marais

Nathan Trantraal

Dan Sleigh: 1795

Aangebied deur NB-Uitgewers

Thys Human gesels met Dan Sleigh oor sy bekroonde 1795.

Thys Human en Dan Sleigh

Dan Sleigh

Deon Maas: Melk die heilige koeie

Aangebied deur NB-Uitgewers

Erns Grundling gesels met Deon Maas.

Deon Maas

Erns Grundling

Digtersparadys

Aangebied deur NB-Uitgewers

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top