Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

VraNet: Nuttige wenke vir kosmaak

Liné Loff, Francois du Preez Menings 2017-05-24

"Onthou net, mens vat nooit ’n mes sonder om ’n ruildingetjie daarvoor te gee nie. Dis ’n ouvroustorie, maar ek het dit nog nie gebreek om uit te vind wat gebeur nie. Ek wil ook nie die kans waag nie."

Chris Chameleon: "Ek moes bontstaan om als vorm te gee"

Henry Cloete Musiek 2017-05-23

"Toe ek eers aan die gang kom, was dit soos ’n lorrie vol waatlemoene waarvan die agterdeur nie mooi toegemaak is nie, wat vinnig teen ’n opdraande wegtrek."

Franschhoekfees 2017: Is ’n plot ’n plan?

François Verster Menings 2017-05-23

"Maar wat saak maak, is wat die drie rillermeesters sê, en Nicol sê as hy nie weet hoe om die verhaal af te sluit nie, los hy dit. Die manuskrip fermenteer dus vir ’n week of selfs ’n maand totdat ’n werkbare einde hom aanmeld."

Grimmig van Battery 9: ’n resensie

Luna Coyne Musiek 2017-05-23

"Die Paul Riekert van Grimmig is ’n ander Riekert as die een aan wie luisteraars en rockers voorheen gewoond geraak het. Hierdie is sy opstanding. Sy revolusie."

’n Nuwe voorsitter vir Kunste Onbeperk

LitNet Menings 2017-05-23

Kunste Onbeperk, die maatskappy wat die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) en Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn aanbied, het ’n nuwe voorsitter. Hier is meer inligting oor die nuwe voorsitter, Crispin Sonn.

Funny Girl – The Musical by die Fugard-teater: ’n resensie

Maryke Roberts Teater 2017-05-23

"Gee jy ’n gewilde semibiografiese musiekblyspel oor ’n bekende Broadway-ster en aktrise oor aan ’n bekwame, vernuwende span plaaslike teatermakers, kry jy hul pragtige vertolking van die oorsese wegholsuksesstorie van Fanny Brice in Funny Girl – The Musical."

Kom kook en geniet op kykNET

LitNet TV 2017-05-22

"Kook en geniet het geen bekendstelling nodig nie. Dié eg Suid-Afrikaanse kookboek, wat ook die grootste verkoper in ons land se geskiedenis is, kry nuwe lewe en sal vanaf 5 Julie as ’n reeks op kykNET uitgesaai word."

Kiekies van die KKNK se Kannas 2017

Izak de Vries KKNK 2017-05-22

"Die Kannas, wat jaarliks kreatiewe uitnemendheid by die KKNK beloon, is Maandagaand (15 Mei) op die Nasdak oorhandig. Hier volg ’n aantal visuele indrukke van die aand, soos gesien deur Izak de Vries se lens."

The play that goes wrong by Theatre on the Bay

Maryke Roberts Teater 2017-05-19

"Britse gehore het dit beskryf as Fawlty Towers gemeng met Noises off en ’n raker beskrywing is bykans onmoontlik. Maak nie saak wat jou bui is as daardie teaterligte doof nie, jy kan nie vir lank stug bly nie."

Kunste Onbeperk: paneelgesprekke oor die stand van Afrikaanse musiek by kunstefeeste

Mercy Kannemeyer Musiek 2017-05-18

"Die gehalte van musiek by feeste is iets waaroor gehore al vir jare kla. By vanjaar se KKNK het Deon Maas opskudding in musiekkringe en op sosiale media veroorsaak met sy rubriek oor musiek wat in Krit verskyn het."

"Nazi"-plakkate op Stellenbosch: Benewelde denke en skimsimboliek

Melvyn Minnaar Kuns 2017-05-18

"Soos dinge uitgewerk het, het die twee prente wat hulle van Nazi’s aangepas het, net hul eie simpel denke vergestalt. Geen ironie dáár nie – rassisme in Suid-Afrika is ’n snerpende en gevaarlike patologie."

Eurovision-liedjiekompetisie 2017: meertaligheid, diversiteit en die siel van Europa?

Naomi Meyer Menings 2017-05-17

"En hier is die raakpunt tussen Suid-Afrika en die Eurovision-liedjiekompetisie: niemand praat oor dit wat werklik saak maak nie."

Karoo Moose wen groot by KKNK Kannas

LitNet KKNK 2017-05-17

Die Kannas, wat jaarliks kreatiewe uitnemendheid by die KKNK beloon, is Maandagaand in Kaapstad oorhandig. Hier is vanjaar se wenners.

Baxter Theatre Centre launches 40/80 public fundraising initiative

LitNet Lifestyle and entertainment 2017-05-16

"This simple and accessible campaign is a fundraising drive inviting the public and the business sector to join them in turning a 40-year legacy into an 80-year commitment, thereby ensuring that this illustrious legacy will continue for future audiences and artists."

Guardians of the galaxy Vol 2: a film review

Réney Warrington Film 2017-05-15

"I admit my heart once again fluttered when I sat down and ogled the fans, lights and race car-type seats. Would going to the movies become an experience again? Would I anxiously anticipate the release of intriguing titles?"

Local film clinches 8th award at New York film festival

LitNet Film 2017-05-15

"Local film Krotoa will only be released in South Africa in August, yet it has already managed to conquer the hearts of international film lovers and critics."

Veer in die hoed vir mediapresteerders

LitNet Leefstyl 2017-05-15

"Vrydagaand is daar vir ’n paar uur van die uitdagings en spertye vergeet en tydens die jaarlikse ATKV-Mediaveertjies gefokus op die belangrike rol wat die media in die samelewing speel." Hier is vanjaar se wenners.

Die stand van Afrikaans aan universiteite

Mercy Kannemeyer Universiteitseminaar | University Seminar 2017-05-12

"Dit sal futiel wees as die gesprek slegs tussen politici en bestuurspanne plaasvind en nie ook met en deur die studente, dosente en ander personeel, wat die ergste daardeur geraak word nie."

Eseltjiesrus se Reuse Boekefees 2017

LitNet Feeste 2017-05-09

"Die tiende jaarlikse Reuse Boekefees word Vrydag 19 Mei tot Sondag 21 Mei op McGregor naby Robertson in die Breederiviervallei gehou. Wat hierdie boekemakietie uniek maak, is dat dit ten bate van gehawende donkies is!"

Stellenbosch City Orchestra presents Best of Broadway

LitNet Musiek 2017-05-08

The Stellenbosch City Orchestra, conducted by Paul van Zuilenburg, will be performing with Niël Rademan and Janelle Visagie at Lourensford on 26 and 27 May.

Top