Foto's: Vrystaat Kunstefees 2017

  • 0

Die Vrystaat Kunstefees het vanjaar van 18–22 Julie in Bloemfontein plaasgevind.
Izak de Vries deel van sy feesfoto's.

Feeskafee

Jaco en Elize Jacobs

Kleinboer en Johann Rossouw

Rudi van Rensburg

Sophia Kapp, Dina Botha en Ilse Salzwedel

Francois Smith en Naomi Meyer

Maretha Maartens (regs) en haar twee dogters, Daniela Liebenberg en Naomi Meyer

Pret vir die jongspan

Thana Nel

Suzanne van Niekerk (LAPA) en Thana Nel

Flori Schrikker en Deidre le Hanie, besturende direkteur van die ATKV

Fred Kumalo, Francois Smith en Willem Anker

Fanie Viljoen

Eben Pienaar (NB Uitgewers) en Naomi Meyer

Johan Jack Smith, redakteur van ATKV se Taalgenoot

Koelsoem Kamalie en Sylvia de Wet, hoof van LAPA

Flori Schrikker, Shihaam Domingo en Koelsoem Kamalie

Die stel van Nag van Legio

 
Theo Kemp was vanjaar in beheer van die Boekprogram. ’n Nuutjie wat hy ondersoek het, was om vir sekere kosgesprekke ook happies voor te berei uit die boeke wat bespreek is.
 
The Jack & Jill Food Co het dus resepte uit die boeke gekies en voorberei vir die fees.

The Jack & Jill Trading Co

Beetsop

Gedatmelk

Kantkoekies

Patattert

Perskefritters

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top