Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Digter Petersen en ander gehuldig by Suidoosterfees 2017

LitNet Feeste 2017-04-20

"Die pad tussen Vredenburg en Paternoster het in Junie 1997 ’n groot gees uit die Afrikaanse letterkundige wêreld geëis. Nou, twee dekades later, word hulde aan die dominee, digter en uitgewer Patrick James Petersen gebring."

Suidoosterfees 2017: 'Ons moet al die variëteite van Afrikaans omhels'

Menán van Heerden, Willa Boezak Feeste 2017-04-20

"Dit is amper weer tyd om die diversiteit van Afrikaans by die jaarlikse Suidoosterfees te vier. Menán van Heerden het met die Khoisan-navorser en skrywer, Willa Boezak, oor die dansproduksie Die riel van hip-hop, taal en identiteit gesels."

KKNK 2017: Afrikaners in the time of Trump

Edward-John Bottomley Menings 2017-04-20

"All of these productions were entertaining and professional, yet it was hard not to shake the feeling that we’d had these conversations many times before. In a world moving so quickly, it was troubling to see a cultural dialogue that was more of a comforting murmur."

Debuutproduksies ryg talle Kanna-benoemings in

LitNet KKNK 2017-04-19

Die benoemings vir die KKNK se Kannas vir 2017 is nou bekend. Hier is die volledige lys.

Karin Hougaard, ’n onderhoud

Christiaan J de Swardt, Karin Hougaard Onderhoude 2017-04-18

“Lyk my soos ons ouer word, leer ’n mens aanvaar die lewe is ’n konstante proses van wortels optrek, horisonne agterlaat – van tot siens sê; net om ook weer hallo te sê!”

Scenes from an execution: ’n teaterresensie

Danie Botha Teater 2017-04-12

"Jy word telkens verras. Jy sukkel nie om te hoor en te sien nie. En dan is daar die inhoude oor menslike verhoudings met al die motiewe wat daarby betrokke is, en die botsings tussen die kunste en die staat."

’n Fotoalbum uit China

Elkarien Fourie Reis 2017-04-12

Elkarien Fourie het jare lank in China gewoon, Vat jou hele hart geskryf en deel hier sommige van haar foto’s van dié land.

Die rebellie van Lafras Verwey – ’n onderhoud met Simon Barnard

Anna-Marie Jansen van Vuuren, Simon Barnard Film 2017-04-12

"Daarom wil ek toekomstige kykers van Die rebellie uitdaag om dieper te kyk. Na jouself. ĺn jouself. En na ander. Want die storie van eensaamheid, al is jy tussen mense, is nie net Simon of Lafras se storie nie. Dis ons elkeen se storie."

Die reuk van appels by KKNK 2017: ’n onderhoud

Johan van der Merwe, Steyn du Toit Teater 2017-04-12

"Dit was van die begin af vir ons belangrik dat dit Die reuk van appels op die verhoog moes wees, en nie bloot ’n toneelstuk wat daarop gegrond is nie."

ATKV-Mediaveertjies 2017: finaliste

LitNet ATKV-Portaal 2017-04-11

Dis weer ATKV-Mediaveertjietyd, waar uitblinkers in die Afrikaanse media vir uitstaande bydraes in die voorafgaande jaar bekroon word. Hier is die finaliste!

Luna Paige: "Die belangrikste was om die projek met integriteit aan te pak"

Henry Cloete Musiek 2017-04-07

"Ek dink ook dit het gehelp dat nie een van ons werklik bekommerd was of gefokus het daarop om iets kommersieel te doen nie."

Händel se Messias: 275 jaar later

Naomi Meyer Musiek 2017-04-06

"Dié oratorium word onder leiding van Louis van der Watt uitgevoer. Hy dirigeer die Canticum Novum-studentekerkkoor, die USSO-orkes, en die sangstudente van die Departement Musiek. Die resultaat is 'n gevoelvolle en opheffende ervaring."

Hidden Figures: ’n filmresensie

Suzette Myburgh Film 2017-04-04

"Hidden Figures word hoog aanbeveel. Dit belig ’n uiters interessante stuk geskiedenis terwyl dit jou volkome intrek op emosionele vlak, tot by die baie bevredigende einde."

Jagveld: ’n mening

Réney Warrington Film 2017-04-04

Reney Warrington deel haar indrukke van Jagveld.

Priscilla Queen of the Desert: ’n resensie

Maryke Roberts Teater 2017-04-04

"Maar alle suurpruime se vooroordeel ter syde, dit was een van my gunsteling-blyspele nog. Ek het lanklaas so lekker gelag, gehuil en my verwonder aan die pragkostuums."

Illustrasiekompetisie: Verbeel dit!

LitNet Kuns 2017-04-03

Protea Boekhuis is op soek na buitengewone opkomende illustreerders. Is jy een van hulle? Die sluitingsdatum vir inskrywings is 15 Mei 2017.

Koos Kombuis: "Die liedjies het hulleself geskryf"

Henry Cloete Musiek 2017-04-03

"Ek weet dis moeilik om te verduidelik, maar twee jaar terug was ek baie meer negatief oor Suid-Afrika as vandag."

ATKV Oesfees 2017: Fotoalbum 2

Naomi Bruwer ATKV-Portaal 2017-03-31

Die ATKV-Oesfees het op 25 Maart by Solms Delta in Franschhoek plaasgevind. Naomi Bruwer deel haar foto's en video.

Händel se Messias: ’n onderhoud met Louis van der Watt

Louis van der Watt Onderhoude 2017-03-30

Louis van der Watt is vanjaar 21 jaar lank dirigent van die Canticum Novum-koor. Hy vertel vir Naomi Meyer van dié koor se uitvoering van Händel se Messias wat 1 en 2 April in Stellenbosch plaasvind.

Kalushi: The story of Solomon Mahlangu – ’n filmresensie

Suzette Myburgh Film 2017-03-30

"Kalushi belig ’n belangrike hoofstuk in ons land se hartseer, komplekse geskiedenis en as sulks is dit ’n noodsaaklike fliek om te gaan kyk – des te meer omdat regisseur Mandla Dube hom weerhou het van ’n eendimensionele blik daarop."

Top