Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
US Woordfees: WOORDtroFEES-nominasies vir 2017
2017-03-30Die kortlys van nominasies vir vanjaar se US Woordfees WOORDtroFEES-toekennings is pas bekend gemaak. Hier is die lys van genomineerdes.
US Woordfees 2017: Wys ons die Lae Lande in woord en klank
2017-03-30"Die Lae Lande is tydens die afgelope US Woordfees goed verteenwoordig. Buiten die optredes van die Nederlandse en Vlaamse woordkunstenaars Stefan Hertmans, Peter Verhelst, Abdelkader Benali, Pamela Pattynama, Tom Lanoye, Diane Broeckhoven en Kurt Defrancq het die Lae Lande ook in verskeie musiekproduksies opgeklink."
Wen Kokkedoor-boeke met kykNET se Kokkedoortjie
2017-03-29Een gelukkige leser kan drie lekker kookboeke uit die kykNET-Kokkedoor-stal losslaan. Vind hier uit hoe om in te skryf.
ATKV Oesfees 2017: Fotoalbum 1
2017-03-29Die ATKV-Oesfees het op 25 Maart by Solms Delta in Franschhoek plaasgevind. Izak de Vries deel sy foto's en video.
Kokkedoortjie: ’n onderhoud
2017-03-29"Kokkedoortjie wil juis vir gesinne aanmoedig om saam kos te maak – dit skep wonderlike geleenthede vir verhoudinge bou."
Wenners: "Huis, woning, tuiste"-gedigkompetisie
2017-03-29Twee digters wen kontant en boekpakkies met LitNet se gedigkompetisie. Hier is die wenners!
Handful of rain deur Jack Hammer
2017-03-29"Jack Hammer met hulle nuwe akoestiese harmonie het iets geskep wat beskryf moet word as ongekompliseerde rock met al die raakpunte van internasionaal bekende merkers, maar wat nooit die kontinent van hul oorsprong verraai nie."
Persvrystelling: Nuwe bestuurder vir die Breytenbach Sentrum op Wellington
2017-03-28"Francois Lötter, voormalige senior assistentredakteur van Die Burger en Beeld, is met ingang van 1 Mei 2017 aangestel as bestuurder van die Breytenbach Sentrum."
Niël Rademan oor die Suidoosterfees 2017
2017-03-27"Ons is soomloos in ras, kultuur, klas, geloof, taal – met ’n fokus op Afrikaans, vir jonk en oud! Ons is werklik Slegs vir almal!"
The Tale of Peter Rabbit at the Artscape Theatre Foyer
2017-03-24"Beatrix Potter's delightful story for children, The Tale of Peter Rabbit, will be at Artscape Theatre Foyer during the April Easter school holiday."
Kô, lat ons sing! by die Woordfees 2017: ’n resensie
2017-03-24"Vir ’n oomblik, net ’n vlietende oomblik was daar ’n klein, skraal man op die verhoog: sy hare skitterwit. Hy glimlag sag en knik sy kop."
For Friends & Family deur Nicky Stubbs: ’n resensie
2017-03-22"Familiefoto’s uit haar kinderdae verleen ’n ekstra skeut nostalgie en jy kan die onopgesmukte samesyn sien – dis ware familieresepte vir hegte familietye om tafels oraloor."
Three Fleur du Cap awards for the Fugard Theatre
2017-03-20"The Fugard Theatre scooped up three prestigious Fleur du Cap awards at the ceremony which was held at the Artscape Theatre on Sunday, 19 March. Here are our winners."
Onvergeetlik, of grensverskuiwend?
2017-03-20"Is ’n onvergeetlike teaterervaring altyd ’n genotvolle ervaring? Is ’n genotvolle teaterervaring altyd ’n onvergeetlike ervaring? Is ’n onvergeetlike teaterervaring altyd ’n grensverskuiwende ervaring? Is ’n grensverskuiwende teatergebeurtenis altyd ’n onvergeetlike ervaring?"
Die maan val bewusteloos by die KKNK 2017: ’n resensie
2017-03-17"Die maan val bewusteloos is die mees vernuwende kunsrekwisiete-verbeeldingsvlug ooit. Die mees volmaakte gevallestudie van ouderdom, verval, Alzheimers, liefde."
KKNK se boekgesprekke bied insig in nuwe Afrikaanse publikasies
2017-03-17Die ATKV-Boeke-oase is nie net ’n tuiste vir die nuutste boeke teen sakpaspryse nie, maar stel ook met daaglikse boekgesprekke feesgangers bekend aan ons kreatiewe denkers en hul skryfprosesse. Hier is die program vir vanjaar se boekgesprekke by die KKNK.
Die fees wat uithaal en WYS!
2017-03-16"Die 18de Woordfees met die tema 'WYS!' het inderdaad uitgehaal en gewys: Afrikaans is nie dood nie. Lank lewe Afrikaans in al sy variante, kleure en dialekte."
Emily Hobhouse (1860–1926) en haar biograwe: US Woordfees 2017
2017-03-16"Elke generasie stel nuwe vrae en het ander belange; elke biograaf sal daarom vanuit die kennis en ervaring van ‘n bepaalde eie tyd ‘n ander beeld van daardie persoon ontwerp."
