Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Skryfkompetisie: Vroue wat my inspireer
2017-08-08In die lig van Nasionale Vrouedag op 9 Augustus nooi LitNet jou om ’n gedig/storie/ware verhaal te skryf oor vroue wat jou inspireer. Hier is die kompetisie-inligting. Die sluitingsdatum is 31 Augustus 2017.
Press release: #cocreatePOETICA ‒ Celebrating the spoken word through collaboration at Open Book Festival 2017
2017-08-08Following the enormous success of the collaboration between Poetica and #cocreateSA last year, #cocreatePOETICA will once again be part of the seventh Open Book Festival from 6 to 10 September 2017.
Press release: Comics Fest programme at Open Book Festival 2017
2017-08-08Comic Fest will take place on 9 September from 09:30 to 18:00 and on 10 September from 09:30 to 17:00 as part of the Open Book Festival 2017.
67 woorde vir Mandela-dag 2017: kortlys
2017-08-07"Hier is die 20 finaliste van die Mandela-dag skryfkompetisie. Altesaam 140 inskrywings is ontvang."
kykNET-Rapport Boekpryse: Kortlyste aangekondig
2017-08-07"Ná maande van intense leesplesier deur die keurders is die kortlyste vir vanjaar se kykNET-Rapportpryse sowel as die Jan Rabie-Rapportprys vir nuwe skryfwerk pas bekend gemaak."
Aardklop 2017: ’n fees na #hartelus
2017-08-04"Met meer as vyf-en-twintig debuutwerke wat hierdie jaar aangebied word, kan mens nie anders as om nou reeds jou dagboek volgens die feesdatums te beplan nie."
67 woorde vir Mandela-dag 2017: inskrywings 2
2017-08-01LitNet het lesers gevra om in die lig van Mandela-dag ’n kort-kortverhaal van 67 woorde te skryf. Hier is van die inskrywings wat tot dusver ontvang is. Die kompetisie sluit op 31 Julie 2017.
Dunkirk: ’n filmbespreking
2017-08-01"’n Ervare en diepsinnige regisseur met ’n ingeligte draaiboekskrywer is dus nodig om die gravitas van hierdie suksesvolle ontruiming en die impak wat dit in die Britse publiek se psige gelaat het, tot vervulling op die silwerskerm te bring."
Persvrystelling: Vlooi en die byekoningin by die Kunstekaap
2017-07-31Vlooi is in Augustus en September vir die 17de jaar weer op die planke. Daar is beperkte sitplekke beskikbaar – skole en die publiek sal moet spring.
Filmresensie: EXHIBITION ON SCREEN: Goya – Visions of Flesh and Blood
2017-07-27"Goya was ’n selfopgeleide kunstenaar wat eers op ses-en-dertig sy eerste opdragwerk van ’n Spaanse koninklike ontvang het, maar danksy toewyding en brandende ambisie is hy uiteindelik aangestel as die belangrikste hofkunstenaar van koning Charles III."
Foto's: Vrystaat Kunstefees 2017
2017-07-27Die Vrystaat Kunstefees het vanjaar van 18 tot 22 Julie in Bloemfontein plaasgevind. Izak de Vries deel van sy feesfoto's.
Megaboere: ’n resensie
2017-07-27"In Megaboere neem Wynand Dreyer, die vervaardiger van die TV-reeks, die leser tot op die voorstoep van 19 merkwaardige boere. Dis visionêre individue wat ’n ongelooflike ondernemingsgees openbaar en nie konformeer tot middelmatigheid of hulle omstandighede nie."
Churchill: ’n mening
2017-07-27"Churchill sal nou nie enige prys vir historiese akkuraatheid wen nie, maar die verloop van die storie sal ook nie ’n persoon verveel nie."
ATKV se nasionale instrumentale klassiekemusiekkompetisie vir die eerste keer in Kaapstad
2017-07-26"ATKV-Muziq is die ATKV se jaarlikse bydrae tot instrumentale klassieke musiek in Suid-Afrika. Dit vind plaas in die vorm van ’n klassiekemusiekkompetisie vir jong volwasse musici en het ’n totale prysgeld van R180 000."
Kook & Geniet: ’n onderhoud met Eunice van der Berg
2017-07-25"Uiteindelik is die reeks ’n wonderlike erkenning vir my ma se lewenstaak."
Baby driver: a film review
2017-07-24"All in all, Baby driver is an unexpectedly beautiful dance between love, music and kick-ass car chases."
67 woorde vir Mandela-dag 2017: inskrywings 1
2017-07-21LitNet het lesers gevra om in die lig van Mandela-dag ’n kort-kortverhaal van 67 woorde te skryf. Hier is van die inskrywings wat tot dusver ontvang is. Die kompetisie sluit op 31 Julie 2017.
The Odyssey: ’n filmresensie
2017-07-21"Met planeet Aarde se voortbestaan wat ernstig bedreig word, is die verskyning van hierdie biografiese prent oor die oseanograaf Jacques Cousteau (puik vertolk deur Lambert Wilson) tydiger as ooit."
Die ontelbare 48 by die Vrystaat Kunstefees: ’n teaterresensie
2017-07-21"Mense in magsposisies moenie namens ander praat nie. Ek vind die toneelstuk het slim hiermee omgegaan: dis kragtig om nie almal se stories te vertel nie, maar dit jou net te laat verbeel."
Kuns maak ons vry: Oor die Sol Plaatje-lesing deur Antjie Krog
2017-07-20"Kom ons vier die lewe en die werk van ’n man wat ver van hier gewoon het, jare gelede, en wat ons vry maak omdat kuns vry maak. Kom ons wees vry soos wat kuns ons vry maak, ’n viering van kuns."
