Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
BoekeJol 2017: fotoblad 2
2017-08-21Die BoekeJol het van 16 tot 20 Augustus in Pretoria plaasgevind. Reney Warrington deel nog foto's en video's van die Digmaraton en ander boekgeleenthede.
King Kong – Legend of a boxer: ’n teaterresensie
2017-08-21"Dis die tipe produksie wat weer die land moet toer en deur soveel moontlik mense gesien moet word."
Press release: Artscape/Cape Town Philharmonic Orchestra Youth Music Festival 2017
2017-08-21"This prestigious annual event offers accomplished musicians the opportunity of playing with a symphony orchestra on a professional concert stage. The emphasis of the festival is that it is a celebration of young musical talent and not a competition."
Video: Launch of On Record by Schalk van der Merwe
2017-08-18Schalk van der Merwe's On Record – Popular Afrikaans Music & Society, 1900–2017 was launched on Tuesday, 15 August in Stellenbosch.
BoekeJol 2017: fotoblad 1
2017-08-18Die BoekeJol vind van 16 tot 20 Augustus in Pretoria plaas. Reney Warrington deel ’n paar van haar foto's.
Fotoblad: Schreiner Karoo Skrywersfees 2017
2017-08-17Die sewende Schreiner Karoo Skrywersfees het van 27 tot 30 Julie vanjaar op Cradock plaasgevind. Amy Coetzer het die fees gedokumenteer.
ATKV-Muziq: Van klein dorpie na wêreldstede
2017-08-17"Op 29 Julie 2017 het Sulayman Human afgereken met die room van Suid-Afrika se jong musici. Nou, ná sy oorwinning in ATKV-Muziq, wag die wêreld se verhoë vir hierdie boorling van Dysselsdorp."
Press release: The Fall wins prestigious Scotsman Fringe First Award
2017-08-15"The play lifted a veil on the unspoken truth of so many thousands of students, their hardships, their realities; and the pain suffered by so many."
The Mystery of Irma Vep: ’n resensie deur Maryke Roberts
2017-08-11"Dit gaan nie in almal se smaak val nie; dit gaan te laf en oppervlakkig wees vir sommige ernstige teatergangers, maar vir wie dit kan sien en waardeer vir die lawwigheid, is dit beslis net wat die dokter voorgeskryf het."
Atomic blonde: film review
2017-08-11"In Atomic blonde, they managed to find the coolest, yet totally eighties, outfits for Charlize. The styling and lighting as a whole are perfect. The Atomic blonde delivers a love letter to a cold, blue and grimy Berlin, five days before the fall of the Berlin Wall."
Die lewe is ’n lied
2017-08-11"Op die ouderdom van 16 sien hy die folksanger Pete Seeger in aksie tydens ’n skoolkamp en daar en dan byt die musiekgogga vir Neil Diamond. Kort na hierdie skoolkamp ontvang Neil Diamond sy eerste kitaar, en gou ontpop hy in ’n ywerige liedjieskrywer."
Etienne van Heerden-veldsoirée
2017-08-11"Tydens die naweek van 22 tot 24 September gaan die eerste Etienne van Heerden-veldsoirée plaasvind. In Cradock, op Buffelshoek, waar Olive Schreiner se sarkofaag is. Langs die plaas waar Etienne van Heerden lank as kind gebly het. En by Die Tuishuise, waar groot dele van Etienne se jongste roman Die Wêreld van Charlie Oeng geskryf is."
Ou stokke, diep wyn
2017-08-10Ouwingerd is ’n term wat al hoe meer aftrek kry by wynmakers en -liefhebbers. Gerrit Rautenbach is onlangs genooi om ’n klompie wyn van uitgesoekte ou wingerde te proe. Dit was aangebied deur die Ouwingerdprojek en hulle het ’n storie te vertel.
The Mystery of Irma Vep: ’n resensie deur Danie Botha
2017-08-10"Die ouditorium is vir jou gepak! Die meerderheid van die groot openingsaandgehoor sal later orent spring of steier vir ’n ovasie. Laasgenoemde klink nes die dreunings en die 'ontploffings' wat telkens onheil aankondig oor lord Edgar en lady Enid se landgoedwoning op Mandacrest."
Teater van die rand: enkele gedagtes oor Fringe-teater in Suid-Afrika
2017-08-10"Ek bly wel oortuig van die belangrikheid van die 'gees van die Fringe' (spirit of the Fringe), wat inherent radikaal is: die 'vrye toegang'-filosofie, wat verseker dat geen vooropgestelde ideologie van kwaliteit ter sprake kom nie, en wat geen kuratorskap of sensuur in terme van boodskap of inhoud toelaat nie en die kollig wat op eg Suid-Afrikaanse kwessies en probleme geplaas word wanneer teatermakers die forum gegun word om openlik en sonder oorsig hul waarhede te vertel."
Venter en Nystrøm: Musici in verset teen die massamens
2017-08-10"Vervreemding in musiek is niks nuuts nie, maar tog: Die wyse waarop Venter en Nystrøm verrassende klankpalette skep en bymekaar voeg, vra van ’n gehoor om, weg van die konsertsaal, ánders te luister."
Aardklop 2017: ’n onderhoud met Alexa Strachan
2017-08-10"Ons glo aan balans, en dat elke feesganger sy eie feeservaring moet kan saamstel. Die meer as 35 teaterproduksies, 35 musiekkonserte, 40 gesprekke, 7 uitstallings, die musiekverhoë en 440 stalletjies op die feesterrein spreek hiervan."
Persvrystelling: “En al die bome van die veld sal in die hande klap”
2017-08-10"Bome word gereeld as metafoor vir verskeie aspekte van die lewe in die digkuns gebruik. Veral in die Afrikaanse letterkunde is daar baie gedigte oor ons inheemse bome te vinde. Deur die gedigte saam met die bome uit te stal, ontstaan daar ’n samespraak tussen gedig en skildery."
Gif/Poison/Ityhefu: an interview with Erwin Maas
2017-08-10"At its core, any great piece of theatre has an innate universality in it that people all over can relate to. That’s why certain pieces are being done in numerous languages, and all over the world, again and again. Gif is such a piece."
Afrikaans: Grensloos oor genres heen
2017-08-08Kom kuier op 12 Augustus in die Drostdy-teater vir ATKV-Crescendo se musiekproduksie Grensloos 2017. Puik musiek. Grensloos oor genres heen en in Afrikaans.
