US Woordfees 2018: Fotoblad 5

  • 0

Franz Marx: Spieëlbeeld

Schalk Schoombie gesels met Franz Marx oor sy debuutroman, Spieëlbeeld.

Foto: Gerrit Rautenbach

Franz Marx

Foto: Gerrit Rautenbach

Schalk Schoombie en Franz Marx

Foto: Gerrit Rautenbach

Franz Marx

Foto: Gerrit Rautenbach

Izak du Plessis: Boereverneukers

Izak du Plessis gesels met Martelize Brink oor Boereverneukers

Foto: Gerrit Rautenbach

Izak du Plessis

Foto: Gerrit Rautenbach

Izak du Plessis

Foto: Gerrit Rautenbach

Martie Meiring meets Achmat Dangor

Martie Meiring en Achmat Dangor

Foto: Gerrit Rautenbach

Achmat Dangor

Foto: Gerrit Rautenbach

Voorlesing deur Adrie van Eeden

Foto: Gerrit Rautenbach

Marion Erskine: Vlerke vir almal

Ilza Roggeband gesels met Marion Erskine en Vicky Davis oor Vlerke vir almal. Davis het die teksverwerking en regie vir die teaterproduksie gedoen.

Foto: Naomi Bruwer

Marion Erskine

Foto: Naomi Bruwer

Vicky Davis en Marion Erskine

Foto: Naomi Bruwer

Boekklub: My laaste gesprek met Karel Schoeman

Frederick de Jager gesels met Willem Landman, 'n lid van Dignity SA se uitvoerende komitee, oor die laaste dae in die lewe van Karel Schoeman.

Foto: Naomi Bruwer

Frederick de Jager

Foto: Naomi Bruwer

Willem Landman

Foto: Naomi Bruwer

Antoinette Kellerman het voorlesings gedoen uit Schoeman se Slot van die dag.

Foto: Naomi Bruwer

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top