Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

The Mystery of Irma Vep: ’n resensie deur Maryke Roberts

Maryke Roberts Teater 2017-08-11

"Dit gaan nie in almal se smaak val nie; dit gaan te laf en oppervlakkig wees vir sommige ernstige teatergangers, maar vir wie dit kan sien en waardeer vir die lawwigheid, is dit beslis net wat die dokter voorgeskryf het."

Atomic blonde: film review

Réney Warrington Film 2017-08-11

"In Atomic blonde, they managed to find the coolest, yet totally eighties, outfits for Charlize. The styling and lighting as a whole are perfect. The Atomic blonde delivers a love letter to a cold, blue and grimy Berlin, five days before the fall of the Berlin Wall."

Die lewe is ’n lied

Jan JP van der Merwe Menings 2017-08-11

"Op die ouderdom van 16 sien hy die folksanger Pete Seeger in aksie tydens ’n skoolkamp en daar en dan byt die musiekgogga vir Neil Diamond. Kort na hierdie skoolkamp ontvang Neil Diamond sy eerste kitaar, en gou ontpop hy in ’n ywerige liedjieskrywer."

Etienne van Heerden-veldsoirée

Darryl David Feeste 2017-08-11

"Tydens die naweek van 22 tot 24 September gaan die eerste Etienne van Heerden-veldsoirée plaasvind. In Cradock, op Buffelshoek, waar Olive Schreiner se sarkofaag is. Langs die plaas waar Etienne van Heerden lank as kind gebly het. En by Die Tuishuise, waar groot dele van Etienne se jongste roman Die Wêreld van Charlie Oeng geskryf is."

Ou stokke, diep wyn

Gerrit Rautenbach Kos en wyn 2017-08-10

Ouwingerd is ’n term wat al hoe meer aftrek kry by wynmakers en -liefhebbers. Gerrit Rautenbach is onlangs genooi om ’n klompie wyn van uitgesoekte ou wingerde te proe. Dit was aangebied deur die Ouwingerdprojek en hulle het ’n storie te vertel.   

The Mystery of Irma Vep: ’n resensie deur Danie Botha

Danie Botha Teater 2017-08-10

"Die ouditorium is vir jou gepak! Die meerderheid van die groot openingsaandgehoor sal later orent spring of steier vir ’n ovasie. Laasgenoemde klink nes die dreunings en die 'ontploffings' wat telkens onheil aankondig oor lord Edgar en lady Enid se landgoedwoning op Mandacrest."

Teater van die rand: enkele gedagtes oor Fringe-teater in Suid-Afrika

Mareli Stolp Teater 2017-08-10

"Ek bly wel oortuig van die belangrikheid van die 'gees van die Fringe' (spirit of the Fringe), wat inherent radikaal is: die 'vrye toegang'-filosofie, wat verseker dat geen vooropgestelde ideologie van kwaliteit ter sprake kom nie, en wat geen kuratorskap of sensuur in terme van boodskap of inhoud toelaat nie en die kollig wat op eg Suid-Afrikaanse kwessies en probleme geplaas word wanneer teatermakers die forum gegun word om openlik en sonder oorsig hul waarhede te vertel."

Venter en Nystrøm: Musici in verset teen die massamens

Willem de Vries Musiek 2017-08-10

"Vervreemding in musiek is niks nuuts nie, maar tog: Die wyse waarop Venter en Nystrøm verrassende klankpalette skep en bymekaar voeg, vra van ’n gehoor om, weg van die konsertsaal, ánders te luister."

Aardklop 2017: ’n onderhoud met Alexa Strachan

Alexa Strachan, Naomi Meyer Aardklop 2017-08-10

"Ons glo aan balans, en dat elke feesganger sy eie feeservaring moet kan saamstel. Die meer as 35 teaterproduksies, 35 musiekkonserte, 40 gesprekke, 7 uitstallings, die musiekverhoë en 440 stalletjies op die feesterrein spreek hiervan."

Persvrystelling: “En al die bome van die veld sal in die hande klap”

LitNet Kuns 2017-08-10

"Bome word gereeld as metafoor vir verskeie aspekte van die lewe in die digkuns gebruik. Veral in die Afrikaanse letterkunde is daar baie gedigte oor ons inheemse bome te vinde. Deur die gedigte saam met die bome uit te stal, ontstaan daar ’n samespraak tussen gedig en skildery."

Gif/Poison/Ityhefu: an interview with Erwin Maas

Erwin Maas, Naomi Meyer Lifestyle and entertainment 2017-08-10

"At its core, any great piece of theatre has an innate universality in it that people all over can relate to. That’s why certain pieces are being done in numerous languages, and all over the world, again and again. Gif is such a piece."

Afrikaans: Grensloos oor genres heen

ATKV ATKV-Portaal 2017-08-08

Kom kuier op 12 Augustus in die Drostdy-teater vir ATKV-Crescendo se musiekproduksie Grensloos 2017. Puik musiek. Grensloos oor genres heen en in Afrikaans.

Skryfkompetisie: Vroue wat my inspireer

LitNet Skryfkompetisies 2017-08-08

In die lig van Nasionale Vrouedag op 9 Augustus nooi LitNet jou om ’n gedig/storie/ware verhaal te skryf oor vroue wat jou inspireer. Hier is die kompetisie-inligting. Die sluitingsdatum is 31 Augustus 2017.

 

Press release: #cocreatePOETICA ‒ Celebrating the spoken word through collaboration at Open Book Festival 2017

LitNet Feeste 2017-08-08

Following the enormous success of the collaboration between Poetica and #cocreateSA last year, #cocreatePOETICA will once again be part of the seventh Open Book Festival from 6 to 10 September 2017.

Press release: Comics Fest programme at Open Book Festival 2017

LitNet Feeste 2017-08-08

Comic Fest will take place on 9 September from 09:30 to 18:00 and on 10 September from 09:30 to 17:00 as part of the Open Book Festival 2017.

67 woorde vir Mandela-dag 2017: kortlys

LitNet Skryfkompetisies 2017-08-07

"Hier is die 20 finaliste van die Mandela-dag skryfkompetisie. Altesaam 140 inskrywings is ontvang."

kykNET-Rapport Boekpryse: Kortlyste aangekondig

LitNet Boeke en skrywers 2017-08-07

"Ná maande van intense leesplesier deur die keurders is die kortlyste vir vanjaar se kykNET-Rapportpryse sowel as die Jan Rabie-Rapportprys vir nuwe skryfwerk pas bekend gemaak."

Aardklop 2017: ’n fees na #hartelus

LitNet Aardklop 2017-08-04

"Met meer as vyf-en-twintig debuutwerke wat hierdie jaar aangebied word, kan mens nie anders as om nou reeds jou dagboek volgens die feesdatums te beplan nie."

67 woorde vir Mandela-dag 2017: inskrywings 2

LitNet Skryfkompetisies 2017-08-01

LitNet het lesers gevra om in die lig van Mandela-dag ’n kort-kortverhaal van 67 woorde te skryf. Hier is van die inskrywings wat tot dusver ontvang is. Die kompetisie sluit op 31 Julie 2017.

Dunkirk: ’n filmbespreking

Emile Coetzee Film 2017-08-01

"’n Ervare en diepsinnige regisseur met ’n ingeligte draaiboekskrywer is dus nodig om die gravitas van hierdie suksesvolle ontruiming en die impak wat dit in die Britse publiek se psige gelaat het, tot vervulling op die silwerskerm te bring."

Top