Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
US Woordfees 2018: Skop stof in jou taal by die Alumni Tuiskoms Veldtrap met Woorde
2018-02-21"Die US Woordfees vind vanjaar van 2 tot 11 Maart in en om Stellenbosch plaas. Dié gebied, ryk aan kultuur, bied vanjaar vir die sewende jaar ’n sportfees aan vir alle adrenalienslawe en sportentoesiaste."
US Woordfees 2018: ’n Onderhoud met Karin Hougaard
2018-02-21Karin Hougaard is geen onbekende in Suid-Afrikaanse geledere nie. Sy kom kuier binnekort in Suid-Afrika en vertel vir Naomi Meyer van haar toerprogram.
Darryl David oor die tweede Adam Small-fees
2018-02-21"Die fees gaan by die Pniël Museum plaasvind. Mense kan nie die pragtige kerk misloop nie. Dis waar jy moet parkeer. Alle lesings is gratis. Behalwe Peter Braaf se opvoering van Joanie Galant en What about the Lô wat R50 kos. En Ghaireyah se opvoering kos ’n skamele R5 per leerling."
Persvrystelling: ’n Middagete geïnspireer deur die druif
2018-02-20Die druiwekorrel, hoewel klein en beskeie, is verantwoordelik vir ’n wêreldwye fenomeen wat ’n ontsaglike verskeidenheid wyne en wynstyle insluit en die mens reeds vir duisende jare vreugde en genot verskaf. Op Saterdag 24 Maart bring Anthonij Rupert Wyne hulde aan hierdie vrug.
US Woordfees 2018: Die Kaap is weer Frans
2018-02-20"Die produksie is ... ’n natuurlike uitvloeisel van die musiek waarby ek die afgelope tyd baie betrokke was. ... Die Weste ontmoet Afrika op een verhoog. Die feit dat die Franse Hugenote vanjaar ook 330 jaar gelede Kaap toe gekom het, gee uiteraard verdere stukrag aan die geleentheid."
Op pad Athlone toe saam met Cyril Ramaphosa
2018-02-20Toe president Cyril Ramaphosa gewone mense uitnooi om vanoggend saam met hom te stap, kon Izak de Vries nie anders as om daar te wees nie. Hy draf kaalvoet saam.
US Woordfees 2018: Chronologiese skrywersfees- en leefstylitems
2018-02-19Hier is die jongste en bygewerkte skrywersfees- en leefstylitems op vanjaar se Woordfeesprogram!
NB-Uitgewers by US Woordfees 2018
2018-02-19Hier is besonderhede van boekgesprekke waarby NB-Uitgewers op vanjaar se US Woordfeesprogram betrokke is. Kom luister en gesels saam!
LAPA by US Woordfees 2018
2018-02-19LAPA is trots om deel te wees van die US Woordfees 2018. Kyk hier watter LAPA-skrywers is vanjaar op die program!
Adam Small-fees 2018: Volledige feesprogram
2018-02-16Die Adam Small-fees vind vanaf 23 tot 25 Februarie 2018 in Pniël plaas. Hier is die volledige program!
kykNET Fiësta vir lewensbydrae aan Carel en Petru: Commendatio-video
2018-02-15Die egpaar Carel Trichardt en Petru Wessels is vanjaar met 'n kykNET Fiësta vir hul lewensbydrae tot die bedryf vereer.
kykNET Fiësta vir lewensbydrae aan Trix Pienaar: Commendatio-video
2018-02-15Die aktrise Trix Pienaar is vanjaar met 'n kykNET Fiësta vir haar lewensbydrae tot die bedryf vereer.
kykNET Fiësta vir lewensbydrae aan Simon Bruinders: Commendatio-video
2018-02-15Die akteur en skrywer Simon Bruinders is vanjaar vereer met 'n kykNET Fiësta vir sy lewenslange bydrae tot die bedryf.
Review: When swallows cry
2018-02-09"The motivation for the play is clear, and this can be a very important piece of theatre: the refugee crisis is, sadly, an ongoing one, and in some wealthy parts of the world, like Trump’s America, refugees – or people fleeing to have better lives – are not welcome."
Persvrystelling: Aardklop is Suid-Afrika se gewildste kunstefees!
2018-02-09“Dit is nie sleg vir ’n fees wie se deure twee jaar terug toegemaak is nie. In so ’n kort tydperk is die fees van niks af opgebou tot die gewildste fees in die land!”
kykNET Fiëstas 2018: Wenners
2018-02-09Vanjaar se kykNET Fiëstas het op Donderdag 8 Februarie by Montecasino Teatro in Johannesburg plaasgevind en was oudergewoonte regstreeks op kykNET, DStv-kanaal 144 uitgesaai. Hier is vanjaar se wenners.
Darkest hour: ’n resensie
2018-02-07"Darkest hour is die moeite werd om te kyk. Die dinamika van die verhoudings tussen Churchill en die mense met wie hy daagliks en weekliks in verbinding was, bewys hoe angstig en onseker hy gedurende sy eerste ampstermyn was."
Revolting rhymes – deliciously revolting
2018-02-05"The animated film Revolting rhymes, based on the 1982 Roald Dahl collection of poems for children, co-animated by Cape Town-based Triggerfish, has picked up critical claim and several awards. It has just been nominated for a 2018 Oscar for best animated short. The film is deserving of all the praise."
Metode en Tegniek: "Dis net jy in hierdie mal, groteske realiteit"
2018-02-05"Maar 'Metode en Tegniek' is ook ’n verwysing en spottende tonguitsteek na die dood – spesifiek na selfmoordmetodes en -tegnieke."
Spoegwolf: "Daar is magic in woorde"
2018-02-05"Ons wil maar net iets vasvang met die musiek. Die musiek skryf maar haarself tussen die biere en bure deur."
