Foto's: KKNK25 word bekendgestel

  • 0

Die KKNK word in 2019 vir die 25ste keer aangebied. Hierdie mylpaal is Sondag by die indrukwekkende Norval-stigting in Tokai gevier. By dié geleentheid is teruggekyk oor die afgelope 25 jaar en is vier belangrike rolspelers in die kunstebedryf vereer. Naomi Bruwer en Gerrit Rautenbach het foto's geneem.

Tertius Kapp
Foto: Naomi Bruwer

Alexa Strachan en Lizz Meiring
Foto: Naomi Bruwer

Anna-Mart van der Merwe gesels met Mannie Manim.
Foto: Naomi Bruwer

Frazer Barry
Foto: Naomi Bruwer

Amelda Brand
Foto: Naomi Bruwer

Johan van Lill en Pieter-Jan Kapp
Foto: Naomi Bruwer

Schalk Burger
Foto: Gerrit Rautenbach

Jarrod Fortes, met Brian Figaji en Japie Gouws agter
Foto: Gerrit Rautenbach

Erns Grundling en Tracey Lange
Foto: Gerrit Rautenbach

Anet Vosloo
Foto: Naomi Bruwer

Jesse Julies
Foto: Naomi Bruwer

Karen Meiring gesels met Bravo se televisiespan.
Foto: Naomi Bruwer

Bridgitte Mathews
Foto: Naomi Bruwer

Erns Grundlingh gesels met Ton en Anet Vosloo.
Foto: Gerrit Rautenbach

Die Norval-stigting se tuine is versier met landskapskuns.
Foto: Gerrit Rautenbach

Jarrod Fortes
Foto: Naomi Bruwer

Brian Figaji, Japie Gouws en Johan Rademan
Foto: Naomi Bruwer

Deniel Barry
Foto: Naomi Bruwer

Pieter Fourie
Foto: Naomi Bruwer

Peuselhappies uit die boonste rakke is bedien.
Foto: Gerrit Rautenbach

Ton Vosloo
Foto: Naomi Bruwer

Lynelle Kenned
Foto: Naomi Bruwer

Martelize Brink
Foto: Naomi Bruwer

Paul Amas en Nina Swart was die aanbieders van die aand.
Foto: Gerrit Rautenbach

Mannie Manim, Paula Fourie en Athol Fugard
Foto: Naomi Bruwer

Crispin Sonn, voorsitter van Kunste Onbeperk, het die gaste verwelkom.
Foto: Naomi Bruwer

Colan Sylvester, burgemeester van Oudtshoorn, het aangekondig dat daar 'n kunste-akademie op Oudtshoorn gevestig gaan word.
Foto: Gerrit Rautenbach

Wicus Pretorius, Media24 se verteenwoordiger op die Kunste Onbeperk-direksie.

Faeez Davids van Absa het dié borg se volgehoue steun bevestig.
Foto: Naomi Bruwer

Twee van die voormalige uitvoerende hoofde, Karen Meiring en Pieter Fourie, het met Nina Swart oor die fees se geskiedenis gepraat.
Foto: Gerrit Rautenbach

Die Kunste Onbeperk-pryswenners het beelde deur Marieke Prinsloo ontvang.
Foto: Naomi Bruwer

Die Kunste Onbeperk-prys vir Jong Stem is aan Lynelle Kenned toegeken.
Foto: Naomi Bruwer

Die Kunste Onbeperk-prys vir Diens aan die Kunste is toegeken aan Lizz Meiring.
Foto: Naomi Bruwer

Paul Boekkooi het die commendatio gelewer vir die lewensbydrae-prys aan Amanda Strydom.
Foto: Naomi Bruwer

Amanda Strydom is vereer met die Kunste Onbeperk-prys vir Lewensbydrae tot die Kunste  – Musiek
Foto: Naomi Bruwer

Mannie Manim het die commendatio gelewer vir die lewensbydrae-prys aan Athol Fugard.
Foto: Naomi Bruwer

Athol Fugard is vereer met die Kunste Onbeperk-prys vir Lewensbydrae tot die Kunste  – Teater
Foto: Naomi Bruwer

Hugo Theart, waarnemende uitvoerende hoof van die KKNK
Foto: Naomi Bruwer

Tom Lanoye se Koningin Lear is vir die fees in Afrikaans vertaal.
Foto: Naomi Bruwer

Antoinette Kellerman en Tom Lanoye het uit die Vlaamse en Afrikaanse tekste van Koningin Lear voorgelees.
Foto: Gerrit Rautenbach

Amanda Strydom sing na afloop van die formaliteite.
Foto: Gerrit Rautenbach

Lynelle Kenned se sang was deel van die aand se vermaak.
Foto: Naomi Bruwer

Kyk ook

Video: Tom Lanoye en Antoinette Kellerman lees voor uit Koningin Lear

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top