Persverklaring: Plekspesifieke drama neem voortou by KKNK se Kannas
2026-04-23Die KKNK se Kanna-pryse word deur ’n onafhanklike paneel beoordeel en bekroon jaarliks uitnemendheid by dié fees in die Klein Karoo.
Die klein oomblikke wat die KKNK nog 30 jaar gaan laat gedy
2026-04-09"Dit vat 'balls of steel', hope vertroue in die mensdom en waarskynlik ook ’n groot skeut kinderlike geloof van mense soos Hugo Theart, Saartjie Botha, Alexa Strachan en Jana Hattingh om die ondankbare taak van 'feesdirekteur' op hulle CV’s te wil skryf."
Was dit die laaste KKNK-fees ooit?
2026-04-09"En ons was toe ook daar, ja, by daardie eerste fees. Ek was toe nog nie getroud nie."
Spoel: Laat die nostalgie oor jou spoel met dié 2026 KKNK Karoo Kaarte-produksie
2026-04-09"Dit het ons ook die geleentheid gegee om na die politieke geskiedenis van fotografie in Oudtshoorn te kyk, wat natuurlik baie algemeen is met Saamstaan en mense soos Derek Jackson en hierdie ongelooflike figure wat betrokke was by daardie beweging van daardie koerant. Dit het hulle dikwels amper hul lewens gekos om foto's te neem van onwettige gebeure of wat deur die polisie verbied is. En natuurlik was daar in daardie dae film en die magie van die donkerkamer."
Die KKNK se kuns, en meer, in my truspieëltjie
2026-04-07"Tyd is altyd ’n kwessie by so ’n fees. Ten spyte van die tyd wat ek aan die kuns afgestaan het, en die moeite om talle uitstalruimtes te gaan besoek, het ek nie eens alles gesien nie."
Boklied en Verwelkingslied by die KKNK
2026-04-07"Die uiteinde is dat ek ná die tyd dankbaar was vir puik teater, puik akteurs en ’n grootse Afrikaanse letterkunde. Ek gee nie voor ek het alles verstaan nie, maar dis ook goed. Ek het die voorreg gehad om dit te erváár."
KKNK 2026: Die gebed van ’n halfmens – ’n onderhoud
2026-04-01"Dit verskil hemelsbreed van die sepiewêreld waarin ek my al 26 jaar bevind. Dis ’n ontdekkingsreis wat lei na ’n wêreld van opwinding en onsekerheid."
Hortjies dig by die KKNK
2026-04-01"Die klein leefruimte van die Blums se laaste dae is met groot sorg aan detail vir die kykers gebied. Dit het geloofwaardigheid geskep aan Hetta se lewe en ’n ruimte vir Peter se verskynings geskep."
Persverklaring: Stories onnerie DAK by KKNK 2026
2026-04-01Stories Onnerie DAK is ’n unieke één-volle-uur-ervaring vir storie-liefhebbers! Kom luister en gesels saam by die KKNK!
Ek is nie Danie by die KKNK
2026-03-30"Ek het nog altyd gedink Schalk Joubert is goed. Ek is nie Danie het dit bevestig. En Albert Verkleurmannetjie Pretorius bly my verstom."
Boesman en Lena by die KKNK: ongelukkig erg relevant
2026-03-30"Veronique Jephtas het geskitter as Lena, Brendon Daniels het die broeiende Boesman absoluut tot sy reg laat kom, en Tshamano Sebe het die dolende ou oom vertolk. En daar praat Boesman en Lena beide Afrikaans!"
Lemoene, lemoene, lemoene, lemoene, lemoene by die KKNK
2026-03-30"Die prokureur uiter nie die woord 'Orwellian' verniet as ’n deel van sy toegelate 140 nie."
Woordenaar by die KKNK: die ware Afrikaner-verklaring
2026-03-30"Ná die tyd het iemand egter opgemerk dat die vertoning met die bekeerdes praat. Dis jammer. Veel meer mense moet Woordenaar kan hoor."
KKNK 2026: Zonkie en die laaste boomhuis – ’n onderhoud
2026-03-27"Kinderteater en storievertelling is nie net belangrik vir jong kinders nie, maar vir elke liewe mens ... Die krag van teater is eindeloos en vir almal van waarde."
Persverklaring: KKNK se 30ste viering skop dié naweek af
2026-03-24Ingesluit op die teaterprogram is verskeie debuutproduksies, met van gevestigde gunstelinge en ervare kunstenaars op die verhoog, tot opwindende nuwe stemme, wat werklik iets vir elke feesganger se smaak en belangstelling bied.
KKNK 2026: Sade in Hollandse kombuise – ’n onderhoud met Christine Hees
2026-03-19"Afrikaans is ’n taal met soveel kleurvolle uitdrukkings en spraakbeelde dat dit naas onmoontlik is om af te skud. Sommige probeer, maar dit werk nie altyd nie. Dis die bittereinders wat Afrikaners is. Dit sal aan jou kleef soos die knapsekêrels in die bosveld."
Press release: Lemoene, lemoene, lemoene debuts at Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) with upcoming run at Suidoosterfees
2026-03-18In a South Africa where citizens are permitted only 140 spoken words per day, two young lovers must learn to live with silence – and to fight with words.
KKNK 2026: Elvis Blue oor Die lewe en die langpad – ’n onderhoud
2026-03-16"Ek dink wanneer ek musiek maak, doen ek dit omdat ek daarvan hou, maar op die ou einde is musiek ’n geskenk vir my wat ek dan baie graag vir ’n gehoor wil gee. ’n Hoogtepunt vir my is wanneer die gehoor dit ontvang en werklik geniet, en ’n mens kan dit vóél wanneer dit gebeur."
KKNK 2026: Eugène Marais se siel in musiekteaterproduksie ontbloot
2026-03-16"Ter voorbereiding het ek in die literatuur self geklim – dit wat Marais só beroemd gemaak het. Daar is iets so verfynd, maar tog so gebroke en melancholies omtrent sy werk. Ons is gelukkig om die gedigte en sy ander literêre werke as ’n portaal na die gedagtes van Marais te hê."
Woordenaar by die KKNK: Churchil veg vir Afrikaans
2026-03-04"Een van die debuutproduksies by die 30ste KKNK op Oudtshoorn vanjaar is Woordenaar, met Churchil Naudé, Jackie Lätti, Riku Lätti en Jannie van Tonder."
