Video: Tom Lanoye en Antoinette Kellerman lees voor uit Koningin Lear
Tom Lanoye se drama Koningin Lear word volgende jaar by die 25ste KKNK vertoon. Dit is vir die fees in Afrikaans vertaal. Lanoye en Antoinette Kellerman het by die feesbekendstelling uit die Vlaamse en Afrikaanse tekste voorgelees.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed