Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran: ’n teaterresensie

Dalene Vermeulen Feeste 2018-07-06

"Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran is oorspronklik ’n Franse roman getiteld Monsieur Ibrahim et les fleurs du Coran deur Eric-Emmanuel Schmitt, na Afrikaans vertaal deur Naòmi Morgan. Die teks is ook deur haar vir die verhoog verwerk. Hierdie eenmanvertoning vertel die ontroerende verhaal van Moses, ’n dertienjarige Joodse seun wat op die Reu Bleue in die Joodse buurt in Montmartre, Parys, woon."

Press release: Audacious new play to be introduced at Karoo Writers’ Festival in Cradock

LitNet Lifestyle and entertainment 2018-07-05

MEIN CAMP will be read/performed by actor Emil Lars in the role of Le Clerq Goldberg, the central character, though the actor slips into several other characters during the course of the story, including BJ Vorster, Verwoerd, Adolf Hitler, and Saint Peter at the Pearly Gates.

Innibos 2018: Fotoblad

Louise Pieterse Feeste 2018-07-05

Die Innibos Kunstefees het vanjaar van  27 tot 30 Junie in Mbombela plaasgevind. Louise Pieterse het die feesatmosfeer in foto's vasgevang.

Kennisgewing: World Choir Games: kykNET saai opening- en afsluitingseremonie uit

LitNet kykNET Portaal 2018-07-04

kykNET het die uitsaairegte vir die opening- en afsluitingseremonie van World Choir Games bekom en kykers kan op 4 Julie en 14 Julie inskakel op kykNET NOU! (DStv-kanaal 146) om hierdie merkwaardige produksies regstreeks te kyk.

Innibos 2018: Boek-boek Innibos

Ronelda Jordaan Feeste 2018-07-04

"Tydens die pas afgelope Innibos Laeveldse Nasionale Kunstefees in Nelspruit was daar meer as genoeg kopkos met die prikkelende boeke-produksies en -gesprekke wat aangebied is."

Significant Other by die Fugard-teater: ’n teaterresensie

Maryke Roberts Teater 2018-07-04

"Dis regtig een van daardie verhoogstukke wat weer en weer oor ons pad moet kom om ons te laat terugkeer na die egte dinge van die lewe."

Isle of Dogs: ’n filmresensie

Suzette Myburgh Film 2018-07-04

"Die film is volgens Anderson geïnspireer deur die Japannese filmmaker Hayao Miyazaki en toon ook invloede van houtblok-drukwerk, wat sorg vir ’n visuele fees in selfs die lelikste omgewing. Veral die honde se lyftaal is ’n plesier van begin tot einde, met vermaaklike dialoog daarby."

#JustMen by die Baxter-teater: ’n teaterresensie

Mercy Kannemeyer Teater 2018-07-03

"Die stuk handel oor verkragtingskultuur en die geweld wat gepleeg word teen vroue en kinders. Dit plaas mans en hul aksies in die kollig en hoe hulle moet begin opstaan en verantwoordelikheid neem vir hul gruweldade en ook nie moet toelaat dat ander mans daarmee wegkom nie."

Persvrystelling: Die Stellenbosch Universiteitskoor is op pad na Londen, Wallis en die Wêreldkoorspele in Tshwane

LitNet Musiek 2018-06-29

Die internasionaal bekroonde US Koor vertrek 29 Junie op ’n konserttoer wat hulle via Londen en Wallis na die 2018 Wêreldkoorspele in Tshwane sal neem.

The 44th National Arts Festival hits Grahamstown

Marli van Eeden, Ashraf Johaardien Feeste 2018-06-28

“Very few other festivals in the country have the demographic diversity of our audience. By numbers, we’re also the largest multi-arts festival of this kind on the continent, and we’ve also been around a lot longer than most.” Marli van Eeden chats to Ashraf Johaardien, executive producer of the National Arts Festival. The 44th National Arts Festival is taking place from 28 June until 8 July in Grahamstown.

Innibos 2018: Kleedkamer Blues – ’n teater-onderhoud met die bekroonde teaterveteraan Marthinus Basson

Christiaan J de Swardt, Marthinus Basson Teater 2018-06-28

"Ek vind gehore meer konserwatief deesdae as in die verlede – selfs soverre satire, kritiek, bereidwilligheid om hulle bloot te stel aan idees, tekste van elders, stories wat nie 'ons' is nie.  Dit geld nie net gehore nie, maar ook akteurs."

Innibos 2018: Kleedkamer Blues – ’n teater-onderhoud met die akteur en skrywer Ludwig Binge

Christiaan J de Swardt, Ludwig Binge Teater 2018-06-28

"’n Kleedkamer is tradisioneel nogal ’n intieme, private ruimte waar die publiek nie toegelaat word nie. Dit is egter juis die plek waar die gehoorlid die mens agter die karakter kan leer ken."

Innibos 2018: Die magiese drie – ’n teater-onderhoud oor die produksie 3 Susters

Christiaan J de Swardt, Louis Pretorius Teater 2018-06-27

"Daar’s ernstige temas wat met ’n onderliggende komiese element vertel word. Ek glo dis altyd die beste mengsel vir ’n storie, want ek voel dis maar die lewe en deel van die Suid-Afrikaner se psige."

Independent filmmaking: “Get out there and make movies”

Marli van Eeden, Ryan Kruger Film 2018-06-27

"On 24 May, the South African Independent Film Festival, or SA Indie Film Fest for short, took place at the Labia Theatre in Cape Town, celebrating independent filmmaking. The festival showcased 22 short films, documentaries, music videos and even VR films from all around the world."

Innibos 2018: Rol jy ROF of rol jy RUSTIG ... dit is die vraag

Daleen Mulder Feeste 2018-06-27

Innibos skop vandag af! Een en almal kan daar vir hul feesvoete ’n tuiste vind, hetsy die opskoppers, grapjasse, kunstenaars, musiekliefhebbers, natuurliefhebbers, gholfspelers, woelwaters en natuurlik die literêre fynproewer. Lees meer oor die Innibos-wenspan se ervarings en die hoogtepunte van vanjaar se fees.

Wat is in ’n naam? Dieselfde port, nuwe etiket

Maryke Roberts Kos en wyn 2018-06-27

"Dis vanjaar ’n dekade sedert die landbouhandelsooreenkoms tussen Suid-Afrika en die Europese Unie onderteken is, en van 1 Januarie 2012 af dra alle portwyne wat in Suid-Afrika gemaak word, ’n naam wat bestaan uit 'Cape' gevolg deur naam van die betrokke styl," skryf Maryke Roberts.

’n Tuiskoms: Glencoe, Skotland

Nadia de Kock Reis 2018-06-26

"Tydens my verblyf lok die snerpende koue my keer op keer na buite, waar die vallei se droewe geskiedenis byna tasbaar is. Ek sien dit in elke klip, elke kaal boom, elke mosbegroeide muurtjie en in die fyn slierte mis wat voortdurend tussen loch en berg sweef."

Pluck: ’n filmresensie

Suzette Myburgh Film 2018-06-25

"Ons leef in ’n tyd van broodnodige maatskaplike verandering, maar die keersy daarvan kan ’n humorlose politieke hiperkorrektheid wees – daarom waardeer ’n mens hierdie soort gepluk aan die kollektiewe stertvere des te meer."

Blinde sambok en Meerkat Maantuig: Die aanpassing van boek na fliek

Suzette Myburgh Resensies 2018-06-22

"Lank lewe skrywers en hul verbeelding, en lank lewe filmmakers wat ons sinne betower!"

Vrystaat Kunstefees 2018: Literatuurfees by NALN

LitNet Feeste 2018-06-20

As deel van die Literatuurfees by die Vrystaat Kunstefees (8 tot 14 Julie 2018) bied NALN ook sy eie program aan. Die Hulde aan helde-reeks word voortgesit met paneelgesprekke oor verskeie skrywers en hul nalatenskap. Hier is nog inligting.

Top