
Na watter produksies sien jy die meeste uit op vanjaar se US Woordfees-program? Stuur jou keuse van drie produksies teen 15 Februarie aan wen@litnet.co.za en staan die kans om deur 'n gelukstrekking 3 x dubbelkaartjies na jou voorkeurproduksies te wen!
Sluitingsdatum: 15 Februarie
Kaartjies vir spesifieke produksies is onderhewig aan beskikbaarheid.


Kommentaar
Toutjies en Ferreira
Tien Duisend Ton
Uit die Bloute