Een gelukkige leser kan ’n geskenkpak van lekker liefdesverhale wen, perfek vir daai lui-lekker uitspandae by die see!
Al wat jy moet doen om hierdie boeke te wen, is om ’n e-pos te stuur aan wen@litnet.co.za met die opskrif "liefdesverhale".
In die e-pos moet jou naam en van, adres en ’n kontaktelefoonnommer verskyn. Die kompetisie sluit op 18 Desember 2018 om 8:00 die oggend. Die boeke sal slegs na ’n Suid-Afrikaanse adres gestuur kan word. Pakkies sal gestuur word na die naaste PostNet.
Dankie aan NB-Uitgewers, wie die boeke geskenk het!
Die boeke is:
In my drome
Malene Breytenbach
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624086239

Ter wille van geluk
Naretha Franken
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624086284

Omdat jy my liefhet
Elsa Winckler
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624086178

Keur 18
Ena Murray
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624084877

Melodie Omnibus 3
Malene Breytenbach, Elsa Hamersma, Annelize Morgan
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624084679


