Rieldansers van reg oor die land het die afgelope naweek by die ATKV-Rieldansfinaal gedans dat die stof behoorlik staan. Vyf finalisgroepe het in elk van die drie kategorieë deelgeneem.
Foto's: Izak de Vries
Video's: Naomi Bruwer
Seniors
Boesmanland Bitterbessies
Die Boesmanland Bitterbessies was die algehele wenner en wenner van die Grietjie van Gharies-toekenning.

Griekwa Ratelgat Rieldansers
Die Griekwa Ratelgat Rieldansers is as naaswenners in die senior-afdeling aangewys.

Betjies Rooirots Rieldansers
Die Betjies Rooirots Rieldansers het die derde plek onder die seniors verower.

Bitterfontein Tradisionele Rieldansers

Garies Rieldansers

o/20-afdeling
Griekwa Knersvlakte Rieldansers
Die Griekwa Knersvlakte Rieldansers het die derde plek in die o/20-afdeling gewen.

Rypwind Rieldansers

Betjies van Betjiesfontein

Brandvlei Stofskoppers
Die Brandvlei Stofskoppers was die algehele wenner en wenner van die Grietjie van Gharies-toekenning vir die o/20-afdeling.

Prince Albert Vastrappers
Die Prince Albert Vastrappers was die naaswenners in die o/20-afdeling.

o/14-afdeling
GB Batt Stofskoppers
Die GB Batt Stofskoppers het die derde plek vir die o/14-afdeling verower.


Uitsig Stoftrappers

Prince Albert Vastrappers
Die Prince Albert Vastrappers was die algehele wenner en wenner van die Grietjie van Gharies-toekenning vir die o/14-afdeling

GB Batt Askoeke

Griekwa Rieldansers
Die Griekwa Rieldansers was die naaswenners in die o/14-afdeling.


