Poësie

Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.

Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:

  • Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publikasie is onderhewig aan keuring.
  • Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
  • LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
  • ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
  • Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
  • Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur. 
  • LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

Sterkte met jou skryfloopbaan!

...

Read poetry by established and emerging poets.

If you would like to submit your poetry, please read the following:

  • Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publication is subject to a selection process.
  • Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
  • LitNet offers no compensation for published poems.
  • The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
  • If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected. 
  • LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Best of luck with your writing career!

Leestyd: ’n mamma antwoord haar dogtertjie

Ronel de Goede Poësie 2021-03-24

"Wat word van die rooietjies 
as hulle eendag doodgaan? 
Hulle gaan vir ewig lewe." 

beëindig

Margaret Cordier Poësie 2021-03-23

"brand dan as tot as 
in vergifnisvure"

die herfs van 2020

Christo Meyer Poësie 2021-03-23

"die herfs van 2020
was maar net die begin
van ons stryd om Covid-19
vir altyd te oorwin"

Jou palet

Anzé Bezuidenhout Poësie 2021-03-23

"die felheid van jou ware kleure 
het die prentjie in my kop ruïneer 
legkaartstukke laat verbrokkel 
– uitmekaar geskeur" 

Tra-tra-enigma

Salvia Ockhuis Poësie 2021-03-23

"maar watter doper het eens 
op haar walle gestaan: 
waar kry die mooi rivier 
haar naam tog vandaan"

Stem

Jana Claase Poësie 2021-03-23

"Die skel stem is die hel-stem
Die liefdevolle stem is die tel-stem"

hou

Bernard Odendaal Poësie 2021-03-23

LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Bernard Odendaal se bydrae hier.

Nagmerrie

Salvia Ockhuis Poësie 2021-03-16

"sy ril deur die gedagtes 
van sy vroetel deur haar vel; 
wat lief moes wees, ontaard in vrees ..."

Rooigety

Theresa Postma Poësie 2021-03-16

"Jy sien hoe die sand die dood vashou 
gapermossels, garnale, perlemoen, 
’n seisoen van verlies."

Die huisie in Duinestraat

Johannes van der Merwe Poësie 2021-03-16

"hier het die lewe my alles gegee 
twee wêrelde – van liefde en haat 
by die huisie – in Duinestraat"

Afspraak

Johann Lodewyk Marais Poësie 2021-03-16

LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Johann Lodewyk Marais se gedig hier.

my gedagtes se argief

Liam Hugo Poësie 2021-03-10

"Maar ek sit hier op die trap en staar 
En dat ek aan my hart en siel moet verklaar 
Dat my gedagtes my soms onderdruk" 

Wat gaan van ons word?

Melanie Pienaar Poësie 2021-03-10

"Die wêreld sidder en beef 
in opstand teen één vrees, 
terwyl golf op golf 
COVID-19 
sy donker tol eis"

In die tyd van korona

Christo Meyer Poësie 2021-03-10

"Hy verwoes en vernietig families 
hy bring ondraaglike pyn 
en die seer daarmee gepaard 
is ’n seer wat nooit verdwyn"

Liefdesfleur

Driekie Grobler Poësie 2021-03-10

"kom verwarm my hart se treur 
van hierdie wintervries 
en vou my toe in genade" 

Tussen klip en knot

Melanie Grobler Poësie 2021-03-09

LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Melanie Grobler se gedig hier.

Daar was genade

Johannes van der Merwe Poësie 2021-03-03

"Daar was genade 
waarmee ek hande gewas het 
van waterbak na waterbak 
my siel so verskoon het"

my hartkamer

Chestlyn Draghoender Poësie 2021-03-02

"vir te lank wou jy 
van my ontslae raak. 
vir te lank was ek 
slagoffer gemaak. 
maar daai tyd is verby"

Sloping

Eben Viktor Poësie 2021-03-02

"asof jy die fondamente binnedring 
waarop jou eie beginsel rus ken jy 
jouself nou net as ’n labirint van eie 
lus om afgebreekte mure te antisipeer" 

Die te groen waatlemoen

Danie Marais Poësie 2021-03-02

LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Danie Marais se gedig hier.

Top