Gechange

  • 0

Foto: Canva.com

Gechange
Ons dryf ruilhandel
dis my liefde vir syne 
en soos note na kleingeld 
het ek gechange geen gemengde seine 
die Meg wat hy het, 
het nie bestaan vantevore 
nou vang al my exes pyne. 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top