Een aand in Bishop Lavis

  • 1

Foto: Canva.com

Een aand in Bishop Lavis 
Die wind se stem weergalm 
deur die koue donker nag 
waar kwaaddoeners soos narre 
om ’n vuurtjie sit en lag.

Hul dwelms is ’n stroompie 
wat vry en vrolik vloei. 
’n Vrou wat aangerand is 
lê iewers doodgebloei

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top