
Foto: Canva.com
In stilte
Daar is ’n haikoe in druppels reën
klotsend op die steen
ons lê langs ’n stroom
ek wonder waarvan jy droom
0
Foto: Canva.com
In stilte
Daar is ’n haikoe in druppels reën
klotsend op die steen
ons lê langs ’n stroom
ek wonder waarvan jy droom
0