Resensies

Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Van pop tot polemiek: Steve Hofmeyr se Jêmbekseep

Annie Klopper 2008-03-19 Jêmbekseep is nie die eerste publikasie deur Steve Hofmeyr nie. Meer as ’n dekade gelede (in 1997) het sy digbundel, Valkuns, verskyn.

Hemelse hel of Helse hemel?

2008-03-17 Loftus Marais se resensie oor Martinus De Beer se debuutroman Hemelhel kan maklik as onoortuigend beskryf word. Hoewel ek saamstem met Marais se uitlating dat resensies dikwels ingeprek en gebrekkig is, is sy sg “eksperiment” nie juis ...

Vergelyking van Johan Anker se resensies

2008-03-17 Met die lees van die drie resensies van Johan Anker - "Die Blou van ons Hemel: Al die elemente van ? spanningsroman, maar…", "Chinchilla: aangrypende roman oor trauma" en "Dié Jakkals laat jou vinnig ...

Polaroid-resensie het my geboei

2008-03-17 Nadat ek al die Biebouw-resensies deurgelees het, was daar egter een wat my geboei gehou het. Dis die resensie van Tom Dreyer se kortverhaalbundel, Polaroid, deur Louise Viljoen. Die opskrif is treffend, wat die nuuskierigheid in die leser sal opwek ...

’n Seksuele krisis op die plaas: Helena Gunter se Op ’n plaas in Afrika

Andries Visagie 2008-03-12 Die bundel sluit alreeds met die titel doelbewus aan by die lang tradisie van die plaasliteratuur in Afrikaans en dit is verder opvallend dat situasies wat te make het met ’n gekwelde seksualiteit feitlik in elke verhaal verantwoordelik is vir die krisis waaromheen die verhaalgebeure wentel.

Met Retoer maak Andries Bezuidenhout 'n stewige toetrede tot die poësie

Louise Viljoen 2008-03-10 Met die verskyning van Retoer is dit duidelik dat Bezuidenhout homself nou binne die literêre tradisie wil plaas.

Kommentaar op die resensie van Marius Crous: “My sonde: ek is vrou, ek is Boer, ek haal asem”

2008-03-03 Die oomblik toe my oog die opskrif vang – “My sonde: ek is vrou, ek is Boer, ek haal asem”, was my brein onmiddelik geprikkel. As iemand wat soms taamlik sterk voel oor vroueregte, maar tog nie myself as 'n feminis sal beskryf nie, ...

'n Teenstrydige resensie wat sin maak: HemelHel

2008-03-03 Ek vind Loftus Marais se benadering tot sy resensie van HemelHel interessant. Hy beweer dat dit moontlik 'n goeie strategie is vir 'n resensie oor 'n boek wat teenstrydige gevoelens uitlok.Eerstens dink ek dat dit slim was om die boek se titel te ...

Chinchilla, geresenseer deur Johan Anker

2008-03-03 Nanette van Rooyen se Chinchilla mag dalk 'n aangrypende roman wees, maar Johan Anker se resensie is glad nie so aangrypend nie. Voordat die negatiewe aspekte van Anker se resensie uitgewys word, moet daar gesê word dat die man weet waarvan hy ...

Glashelder: kommentaar op Izak de Vries se resensie

2008-03-03 Reeds met die inleiding van De Vries se resensie is dit duidelik dat hierdie nie, soos met baie ander ietwat vervelige resensies, 'n ongemaklike splinter in jou voet gaan wees om te lees nie. Die inleiding van De Vries is net soos hy die bundel ...

Kommentaar op Chinchilla-resensie: aangrypende roman oor trauma

2008-02-28 Resensie, dit is mos ? advertensie? Nie ? kom-ons-verveel-die-leser sessie nie! Die resensie deur Johan Anker oor die boek Chinchilla, wat geskryf is deur Nanette van Rooyen, het enige slaaptydstorie wat my ma al ooit vir my gelees het by ...

Kommentaar op Johan Anker se Chinchilla-resensie

2008-02-28 Johan Anker se resensie oor van Rooyen se debuutroman, Chinchilla, het my opnuut laat wonder oor die mate van kritiek wat in ? resensie nodig is. Johan Anker is net vol lof vir die skrywer se debuutroman – van die oorspronklike ...
Top